Amanda Gouws se selfhaatpolitiek

Image Deel 1: Naspers se teringkuggie

Op 24 Mei 2007 gee Naspers se Afrikaanse koerantuitgewery toe ‘n kuggie, so ‘n slymerige een waarin jy die gesuis en knars kan hoor van mikroskopiese klontjies wat losspat uit geperforeerde bloedvate. Dis tering wat jy daar hoor, die laaste gehyg van ‘n eens fier, ferm, flink dier wat nog groot in gestalte, maar nou uitgeteer, spookbleek en bewerig, is. As ‘n mens so klink, moet die naasbestaandes ontbied word.

Enige iemand wat nog glo dat Naspers se Afrikaanse koerantbedryf nie terminaal siek is nie, het duidelik nie Amanda Gouws se rubriek, Ons beheptheid met Afrikanerskap daardie dag in Die Burger gelees nie. Dit is ‘n biopsiemonster wat die kwyning van Naspers se magtige Afrikaanse koerantuitgewery verduidelik. Nie net sien ons die onsamehangende Max du Preez-agtige beredenering daarin, die verkrummelde uitgangspunte en ek-is-‘n-teepot soort ontkenning van die werklikheid nie, dit is ook deurtrek aan die een kant met die kwylende selfbejammering van die tipiese eietydse Afrikaanse liberalis en andersyds die matelose arrogansie en aanmatiging van die huidige pluksel Stellenbosse intellektualiste.

Lees verder: Amanda Gouws se selfhaatpolitiek

China unleashes giant

There was no champagne, no music, and just a few young women in traditional dresses. The low-key ceremony that marked the launch of China Investment Corp. this weekend could reflect the cautious manner in which Beijing intends to unleash the largest fund in history onto the world’s financial markets. The much-anticipated corporation will be in

Lees verder: China unleashes giant

Swiss poster ‘blatantly racist’

A political row has broken out in Switzerland over a campaign poster from the right-wing Swiss People’s Party, aimed at deporting foreigners – residents without Swiss citizenship – who commit crimes. The poster, which shows three white sheep kicking a black sheep against a backdrop of the Swiss flag, can be seen all over the

Lees verder: Swiss poster ‘blatantly racist’

Prinsevlag is ‘n wapen

Strategies is die Prinsevlag vir die Afrikaner die heel beste vlag. Tewens, dit is meer as ’n vlag: dit is ’n wapen. Tydens die onlangse optog teen die SABC (die ANC se uitsaaier) se gebruik van die woord „Tshwane“ was die verskeidenheid van „Afrikaner/Boere“-vlae opmerklik. Hierdie verskeidenheid en die noodsaaklikheid vir ’n gemeenskaplike vlag het

Lees verder: Prinsevlag is ‘n wapen

Trooswoorde vir Jaco Botha

ImageJacotjie, ou seun,

Oom kan sien die kalfie het sommer groot seer. Hoekom anders sal jy so lelik praat van mense wat beter en slimmer is as jy en jou gat aan die brand kan slaan net wanneer hulle wil? Kom, sê vir Oom, hoekom is jou hartjie so seer? Is dit omdat jy jou bed nog natgemaak het toe jy al op hoërskool was? Of het die groot seuns jou broek afgetrek en met jou tollie gespeel? Of is dit omdat jou sussie gesê het jy is nou groot en jy het ‘n werk en kry geld en alles en jy moet nou jou eie Barbie-pop koop?

Of praat jy so lelik omdat jy bang is? Dis goed. Want jy móét bang wees. Die Ooms praat nie met jou oor al die grootmensdinge nie, maar met Oom Bob wat al die wittetjies uit sy land gejaag het en ons eie Oom Thabo wat so baie met hom saamstem, wag daar lelike dinge vir jou en jou soort wat so kinderlik naïef is.

Lees verder: Trooswoorde vir Jaco Botha

Boere moet die volk red

Die Afrikanerboere en daarmee kan ek net sowel sê Boere, is myns insiens die etniese ruggraat van die Afrikanervolk. As daar enigsins ’n toekoms vir die Afrikanervolk in hierdie land voorlê, dan is dit van kardinale belang dat daardie ruggraat nou styf gemaak word.

Die stedelike Afrikaner is net ’n skadu van wat ons as volk eens was. Die proses van verstedeliking (hoewel onvermydelik) lei daartoe dat mense meer van diegene om hulle geïsoleerd raak. Die gevolg is die verval van wat Max Weber (‘n 19-eeuse Duitse sosioloog) na sou verwys as die „kollektiewe bewussyn“. Dit verklaar ten dele waarom dit so ’n geweldige gesukkel is om hierdie kategorie Afrikaners te mobiliseer.

Lees verder: Boere moet die volk red

Mozambique supports Mugabe

Mozambique will not attend the forthcoming European Union-African Union summit if Zimbabwean President Robert Mugabe is excluded, Radio Mozambique reported on Wednesday. Eduardo Koloma, Mozambican Deputy Foreign Affairs Minister said the participation of Mozambique in the summit set for December in Portugal depended on the unconditional attendance of Mugabe. Koloma’s remarks comes in the wake

Lees verder: Mozambique supports Mugabe

MIV-besmette kondome dood Afrikane

Image

Besmet?

Francisco Chimoio, die Katolieke aartsbiskop van Maputo, het Westerse kondoomvervaardigers daarvan beskuldig dat hulle kondome met opset besmet met die MIV-virus en dit dan na Afrika stuur “om die Afrikane vinnig dood te maak.”

Hy het aan die BBC vertel dat hy oor buitengewone inligting beskik oor ’n sameswering om Afrikane uit te roei. “Ek weet dat daar twee lande in Europa is … wat opsetlik kondome met die virus produseer,” het hy beweer. Hy wou egter nie sê na watter lande hy verwys nie. “Hulle wil ons steeds koloniseer. As ons nie versigtig is nie, sal dit klaarpraat wees met ons binne ’n eeu.”

Lees verder: MIV-besmette kondome dood Afrikane

America’s next air war

An invitation to visit "Checkmate", the US air force’s most important and secretive strategic planning group, was an offer that, as a veteran military analyst, I could not refuse. A few weeks earlier, I had written that the air force was the supreme instrument of America’s global power, likening it to the 19th-century Royal Navy.

Lees verder: America’s next air war

Spaanse koerant stel Bush in swak lig

‘n Spaanse koerant het Woensdag geheime dokumente gepubliseer wat George W. Bush in ‘n slegte lig stel. Volgens die inhoud van die bekendmaking sou die Amerikaanse president roterende Veiligheidsraadlidlande afgedreig het om nie teen die Irakoorlog te stem nie.

Vertroulike aantekeninge wat tydens ‘n ontmoeting tussen Bush en die voormalige Spaanse president, José Maria Aznar, afgeneem is, is in die El País koerant blootgelê.  Die byeenkoms waaroor berig word het in Februarie 2003 in die deelstaat Texas plaasgevind.

Lees verder: Spaanse koerant stel Bush in swak lig