Moslems woedend oor “Museum van Verdraagsaamheid”

Moslem owerhede is woedend nadat Israel se Hooggeregshof die groenlig gegee het vir die konstruksie van 'n Museum van Verdraagsaamheid op die perseel van 'n Moslembegraafplaas in Jerusalem.

Lees verder: Moslems woedend oor “Museum van Verdraagsaamheid”

Japan en Duitsland spandeer miljarde om ekonomie hupstoot te gee

Japan en Duitsland het Donderdag aangekondig dat hulle miljarde dollars in hul ekonomieë gaan inploeg, in die hoop dat dit ‘n buffer sal verskaf teen skerp resessie, en hulle het ook ‘n rentekoersverlagings aangekondig om hiermee te help.

Lees verder: Japan en Duitsland spandeer miljarde om ekonomie hupstoot te gee

Oliepryse steeds onstabiel in Ooste

Image12:56:28 Oliepryse het gestyg tot bokant $69 per vat in Asië, terwyl die dollar daal in waarde en aandelebeurse in die streek geklim het nadat die Amerikaanse Reserwebank rentekoerse verminder het om die wêreld se grootste ekonomie te ondersteun.

Lees verder: Oliepryse steeds onstabiel in Ooste

VN-magte al wat staan tussen rebelle en Goma

Image

Goma, Demokratiese Rep. van die Kongo

14:30:59 Kongolese rebelle begin al nader beweeg om die stad van Goma in die DRK oor te neem, terwyl chaos uitgebreek het, met regeringsmagte, inwoners en derduisende vlugtelinge wat regmaak om die plek te verlaat.

Lees verder: VN-magte al wat staan tussen rebelle en Goma

Julle kan maar die brief publiseer, s? Mbeki

Image

Mbeki (regs) en vriend

14:25:31 Voormalige president Thabo Mbeki se kantoor het aan die ANC geskryf dat hy geen beswaar daarteen het as die regerende party die brief wat hy aan ANC-president Jacob Zuma geskryf het, bekend maak nie, het SABC se radionuus bekend gemaak.

Lees verder: Julle kan maar die brief publiseer, s? Mbeki