Wie is die mees suksesvolle waghond?

As deel van die grondwetlike wigte en teenwigte het die Menseregtekommissie tot stand gekom. Tog kon dié kommissie selde oortuig, en veral die Bloemfonteinse kantoor is voortdurend in die spervuur. Nou is die Kommissie ook daarvan beskuldig dat dit die skikkingsproses rondom die Reitz-vier doelbewus laat skipbreuk ly het, en dit is moeilik om tot

Lees verder: Wie is die mees suksesvolle waghond?

LG-wasmasjiene herroep

Die internasionale onderneming, LG Electronics in Suid-Korea het Woensdag ’n kennisgewing uitgereik dat hulle een miljoen wasmasjiene wat reeds verkoop is, herroep nadat ’n kind dood in een van hulle modelle aangetref is. LG het in ‘n verklaring gesê hulle wil deurslotte op van hulle modelle wat tussen Augustus 2003 en Oktober 2008 gemaak is,

Lees verder: LG-wasmasjiene herroep

Yahoo gaan Twitter

Yahoo beplan om Twitter by sy versameling van webblaaie in te sluit om sy aanlynaanbod mbv sosiale netwerke op te kikker. Dié vennootskap sal internetgebruikers toelaat om Twitter boodskappe direk in Yahoo blaaie te sien en ook om hulle eie Twitter boodskappe, of te wel Tweets, te stuur sonder om uit Yahoo uit te teken.

Lees verder: Yahoo gaan Twitter

Elektrisiteitspryse skiet die hoogte in

Elektrisiteitspryse vir huishoudings en sake-ondernemings gaan oor die volgende drie jaar verdubbel. Die gemiddelde verhoging van 24,8% is Woensdag deur die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) aangekondig. Eskom se verhoging sal vir 2010-2011 24,8%, 25,8% vir 2011-2012 en 25,9% vir 2012-2013 wees. Nersa se voorgestelde riglyn vir die verhoging in elektrisiteit vir plaaslike owerhede vir huishoudings vir

Lees verder: Elektrisiteitspryse skiet die hoogte in

Toelaes dalk hoër

Die regering oorweeg om in Oktober die kindertoelaag weer met R10 te verhoog om dit in lyn met die inflasiekoers te bring, het die departement van maatskaplike ontwikkeling Woensdag gesê. Selwyn Jehoma, adjunk-direkteur-generaal van die departement, het gesê die tweede verhoging ná volgende maand se verhoging, sal daarvan afhang of die departement die tesourie kan

Lees verder: Toelaes dalk hoër

Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Skrywer: Pieter Mulder Titel: Kan Afrikaners toyi-toyi? Pretoria: Protea-boekhuis Datum: 2008 ISBN: 978-1-86919-256-3Prys: R160 Sedert die einde van 2009 heers ’n nuwe gees in die Afrikanerpolitiek. Vele mense het al onlangs opgemerk dat die debat in Afrikaans en onder Afrikaners geheel en al ’n ander koers begin inslaan as in Suid-Afrikaanse Engels. Terwyl die Engelse

Lees verder: Mulder-boek net betyds vir Afrikanervryheidstryd

Nersa se besluit teleurstellend

“Die Vryheidsfront Plus is uiters geskok en teleurgesteld met die verhoging wat Nersa aan Eskom toegestaan het. Dit is skandalig dat Nersa, ten spyte van al die voorleggings en sinvolle voorstelle wat gemaak is, steeds besluit het op ‘n verhoging van 24,8% vir 2010 (vanaf April), 25,8% vir 2011 en 25,9% vir 2012,” was adv.

Lees verder: Nersa se besluit teleurstellend

Sharpeville brand

‘n Raadslid se huis en motor is deur woedende betogers in Sharpeville, Johannesburg, aan die brand gesteek. Kaptein Julia Klaasen, ‘n polisiewoordvoerder, het Woensdag gesê die voorval het omstreeks 23:00 Dinsdagaand plaasgevind. Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die betogers is intussen uiteengejaag. Inwoners het Dinsdag begin betoog en

Lees verder: Sharpeville brand