Die nuus dat Sjinese, Britse en Australiese troepe rondom ons land opgemerk is, is sekerlik geen verrassing nie. Die graad van onstabiliteit wat daar tans in Zimbabwe heers het lankal reeds ’n toestand geskep wat tot oorlog kan lei.Oorlog in Suider-Afrika?
Die nuus dat Sjinese, Britse en Australiese troepe rondom ons land opgemerk is, is sekerlik geen verrassing nie. Die graad van onstabiliteit wat daar tans in Zimbabwe heers het lankal reeds ’n toestand geskep wat tot oorlog kan lei.