Vervalste geld verdien respek

Ek het onlangs ‘n ongewone respekte vir vervalste geld gekry. Of liewer, die vervalste geld wat die Nigeriërs in Blikoorland vervaardig. Dit volg nadat iemand op die boeremark met  R200-note betaal het. Daar is redelik gou agtergekom dis vervalste geld. Hoe? Die vervalsers het die fout gemaak om van ‘n ou voorbeeld af te werk

Lees verder: Vervalste geld verdien respek

Dit bly net by planne en konferensies

Die Minister van Waterwese se begrotingsrede weerspieël nie die kennis en insig wat mens verwag van ‘n Minister met kundigheid en ondervinding nie. Die voorsitter van die Nasionale Water Forum (NWF), mnr. Louis Meintjes, sê minister is sedert April 2004 al betrokke as Minister by sowel water as by mynbou. “Sy behoort dus ‘n uitstekende

Lees verder: Dit bly net by planne en konferensies

‘n Streep in die sand

Waar is ons Afrikaners se spreekwoordelike streep op die grond? Het ons ooit so iets? Ons skole is omgeskakel in masjiene wat Afrikanerkinders vir ure op ‘n dag ANC-propaganda voer. Ons TV-kanale, die nuus wat ons ontvang vanaf hoofstroombronne, alles is daarop gemik om die Afrikaner en alles waarvoor hy staan af te breek. Ons

Lees verder: ‘n Streep in die sand

‘n Burgerlike Owerheid vir Etniese Afrikanerregte (BOER)

Verskillende instellinge van die Afrikaner burgerlike samelewing is tans gemoeid met die daarstelling van ‘n buiteparlementêre liggaam wat etniese Afrikanerbelange buite die partypolitiek kan bevorder en beskerm.  As dit die idee is dat so ‘n liggaam nie net etniese Afrikaner kultuurbelange bevorder en beskerm nie, maar ook met organe van die staat en die internasionale

Lees verder: ‘n Burgerlike Owerheid vir Etniese Afrikanerregte (BOER)

Mandela was ‘n MI6-agent

Nelson Mandela is ‘n MI6-agent wat Britse intelligensiebeamptes gehelp het met optrede teen die Libiese Muammar Ghadaffi se wapenprogramme, sy hanteerders van besonderhede oor wapens vir Ulster-terroriste voorsien het en toegelaat het dat Britse spioenasienetwerke op Suid-Afrikaanse grondgebied gevestig word.  Bewerings van Mandela se werwing deur die Britse geheimediens is openbaar gemaak in die boek,

Lees verder: Mandela was ‘n MI6-agent

Kyk mooi na Malema se klagstaat

Die uitspraak “kill the farmer, kill the boer” is die skepping van Peter Mokaba en word verkeerdelik aan Malema toegeskryf.  Mokaba het die woorde in Engels gebruik en dit is onduidelik hoe daardie woorde in een van die Ngunitale vertaal kan word.  Wat wel duidelik is, is dat Malema in Zoeloe sing “dubula amabunu”.  Dubula

Lees verder: Kyk mooi na Malema se klagstaat

Om regs of verregs te wees

In die jare wat voorlê gaan ons nog baie hoor van regs en verregs, soos wat ons van pienkes en linkses tydens die vorige bedeling gehoor het. Maar wat beteken die terme en waar kom dit vandaan? Waarvoor staan regse politiek en linkse politiek? Is die een goed en die ander sleg? In die geskiedenis

Lees verder: Om regs of verregs te wees