Zuma ontplooi weermag in parlement vir staatsrede

Die DA wil dringend met die Speaker van die Nasionale Vergadering vergader oor wat die party noem “president Jacob Zuma se militarisering van die parlement”. Die party het voorheen saam met die EFF deel daarin gehad om die parlementsitting te ontwrig. Zuma het die ontplooiing van 441 weermaglede goedgekeur om wet en orde by die

Lees verder: Zuma ontplooi weermag in parlement vir staatsrede

Die oneerlikheid van oop-grens filantrope

Terwyl oop-grens entoesiaste se woede teen President Trump se immigrasiebeleid oplaai, word gesê dat Amerika sy grense moet oop hou vir die miljoene armes regoor die wêreld vir humanitêre redes, maar hul voorstelle sal nie veel verskil maak nie. So sê joernalis Roy Beck, want vir elke miljoen wat in die Verenigde State van Amerika

Lees verder: Die oneerlikheid van oop-grens filantrope

Google sit agter Moslemverbod se regsgedinge

Wie betaal vir duur “Moslem-reisverbod” regsgedinge in die VSA? Dis nie net die gewone ou walgwors George Soros nie. Terwyl organisasies befonds deur Soros ook betrokke is, is die ander bron van fondse in die voortdurende anti-Trumpveldtog, Google. Soos Bloomberg berig, het die maatskappy betaal om meer as 120 handtekeninge in te samel van meestal

Lees verder: Google sit agter Moslemverbod se regsgedinge

Swart Demokraat braak gal oor ‘Poetin se inval in Korea’

Die swart Demokratiese Kongreslid Maxine Waters hou nie van president Vladimir Poetin se “inval in Korea” nie, en dit terwyl Poetin die Amerikaanse president stewig in ‘n omhelsing hou. Waters het ook ‘n beroep gedoen vir die vervolging van president Donald Trump, al het sy geen bewyse gegee dat Trump die wet oortree het nie.

Lees verder: Swart Demokraat braak gal oor ‘Poetin se inval in Korea’

Soustreinpassasiers kerm oor haatspraakwet

Die FW de Klerk-stigting het ‘n voorlegging aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie gedoen oor rassisme op sosiale media in Suid-Afrika, in die aanloop tot die kommissie se openbare sittings wat volgende week plaasvind. Die besware van die Stigting klink soos ‘n klug. Hulle sê die gebruik van sosiale media “word nie betwis nie”, maar wel die

Lees verder: Soustreinpassasiers kerm oor haatspraakwet

Vermeende bankrowers wat by sekuriteitsmaatskappy gewerk het voor

Twee verdagtes het in die landdroshof in Randburg verskyn in verband met die rooftog by die Ferndale-tak van Eerste Nasionale Bank in Desember. Die twee mans, werknemers van die Chubb veiligheidsmaatskappy het blykbaar ‘n gat in die muur van die bank geboor om toegang tot die kluis te kry. Sowat 632 sluitkissies met juwele, vuurwapens,

Lees verder: Vermeende bankrowers wat by sekuriteitsmaatskappy gewerk het voor

Twee kritiek na afsonderlike huisaanvalle in Gauteng

Twee slagoffers verkeer in ‘n kritieke toestand na afsonderlike huisaanvalle in Gauteng. ‘n Bejaarde vrou is na die naaste hospitaal geneem nadat sy in die oprit van haar huis deur ‘n onbekende aantal swartes aangeval is. Die vrou is verkeie kere geskiet tydens ‘n motorkaping voor haar huis in Weltevredenpark, Roodepoort. Dit is nie duidelik

Lees verder: Twee kritiek na afsonderlike huisaanvalle in Gauteng

Karel Combrinck: Die beloofde land 1

Lesers van hierdie artikel mag dit nuttig vind om ‘n kaart of atlas van die antieke wêreld byderhand te hou. Gerieflikheidshalwe ‘n paar sleuteldatums (almal V.C.) : 2000-1850: Benaderde tyd van die lewe van Abraham en die uittog uit Mesopotamië. 1200-1300: Benaderde datum van uittog uit Egipte (Exodus). 1600-722: Kanaän, insluitend Israel (genoem Palestina), onder

Lees verder: Karel Combrinck: Die beloofde land 1

Egpaar oorleef wrede Marquard-aanval

‘n Egpaar van Marquard in die Vrystaat wat wreed in hul huis aangeval is die naweek, sterk aan in ‘n Bloemfonteinse hospitaal. Ilse Botha sê dit gaan onder die omstandighede goed met haar ouers, Lourie en Celia van der Merwe, albei 60, wat Saterdagnag in hul huis deur ‘n swart aanvaller met ‘n mes oorval

Lees verder: Egpaar oorleef wrede Marquard-aanval

Nog ‘n brand breek naby Wellington uit

Nog ‘n brand het in die Wes-Kaap in Bainskloofgebied naby Wellington uitgebreek. Volgens die brandweerhoof van die Kaapse Wynlande, Ian Ross, het die brand weens ‘n sterk suidooste wind vinnig in die rigting van die Doolhof-gebied versprei. Brandbestryders kon verhoed dat enige skade aan geboue aangerig is, maar diere moes na veiligheid geneem word. Vyf-en-dertig

Lees verder: Nog ‘n brand breek naby Wellington uit