‘n Droewige balansstaat

Kopenhagen se balansstaat is ‘n droewige een: Vir ryk lande ‘n manier om nuwe belastings uit hul burgers te tap, terwyl arm lande gebedel het vir geld waarmee hulle korrupsie kan pleeg. Geen afdwingbare klimaatsooreenkoms  kon ná twee weke in Kopenhagen bereik word nie, maar die bedelbak het nietemin geseëvier met hulp aan ontwikkelende lande

Lees verder: ‘n Droewige balansstaat

Kriekettoets eindig met naelbytery

Suid-Afrika was Sondag baie naby om die eerste Castle Lager toets teen Engeland op Supersport Park te wen, maar Graeme Onions het vir 19 minute uitgehou en gesorg vir ‘n senutergende kolfbeurt wat die twee spanne gelykop laat eindig het. Teen die einde van die wedstryd het Engeland 228 vir nege gehad en was hulle

Lees verder: Kriekettoets eindig met naelbytery

Aardbewing skud Malawi

‘n Sterk aardbewing het talle geboue in Malawi vernietig en die dood van minstens drie mense veroorsaak. Sowat 200 ander is beseer en 270 000 inwoners is gevra om hul huise te verlaat. Die Karongadistrik in die noorde van die land benodig sowat 48 000 tente en mediese toerusting om mense te huisves en reddingswerk

Lees verder: Aardbewing skud Malawi

Verspreiding van Afrikaans

Vroeg in die negentiende eeu het reste van die Koikoi-stamme van die Kaapkolonie die gebied noord van die Oranje, dit wil sê die huidige Namibië, binnegetrek. Hulle was bekend as die “Orlams” of “Oorlams”. Dié benaming kom via die 17de-eeuse Nederlands van die Maleise orang lama (datang), “iemand wat al lank gelede (na die Ooste)

Lees verder: Verspreiding van Afrikaans

Woorde, soos klere, vir elke plek en geleentheid

Pieter Mulder se boek Kan Afrikaners toyi-toyi? is ’n goeie present vir die Kerskous van vriende en familielede wat nog glo aan die utopie van vreedsame swart-wit naasbestaan. (Regdenkende vriende en familielede hoef natuurlik nie afgeskeep te word nie.) Dit roer gesonde verstand, gebore uit die ervaring van die praktyk, in die pappot van die

Lees verder: Woorde, soos klere, vir elke plek en geleentheid

Om met jou ma se verkragter te speel

Die rol wat die ligsinnige tydverdryf, rugby, in ons volk se ondergang gespeel het en die voortgesette negatiewe impak daarvan, mag nie onderskat word nie. As Afrikaners met slegs 10% van die entoesiasme waarmee hulle hul gunsteling Engelse sport bedryf hul vryheid sou nastreef, dan kan ons seker binne enkele weke ’n Afrikanerrepubliek bekom. Helaas,

Lees verder: Om met jou ma se verkragter te speel

Is die meeste rugby-ondersteuners gay?

Beeld dra ‘n berig oor Sport24, wat ‘n peiling gedoen het waarin sy lesers ‘n hipotetiese keuse gegee word. Twee rylopers staan langs die pad. Een is John Smit en hy is laat vir ‘n rugbywedstryd. Die ander is die skoonheid (aldus Beeld) Lee-Ann Liebenberg, wat laat is vir ‘n skoonheidskompetisie. Sowat 63% van die

Lees verder: Is die meeste rugby-ondersteuners gay?

Openbare uitsaaier as openbare uitsaaier

Pas het die minister van Finansies sy voet dwars neergesit om die SABC uit bykomende persoonlike belasting te finansier, of die land aanskou ‘n goeie voorbeeld van hoekom so ‘n stap ongewens sal wees. Die nuus het gister gebreek dat die minister wat vir die SABC verantwoordelik is, genl. Simphiwe Nyanda, belange het by ‘n

Lees verder: Openbare uitsaaier as openbare uitsaaier

Kweekvlees in boerewors?

Om spierweefsel uit stamselle te kweek is kinderspeletjies, by wyse van spreke, maar om die bloedvaatjies in die weefsel te kweek om ‘n vliesie reg vir die kole in ‘n fles te kweek, is iets heel anders. Dis nou aldus een van die navorsers van die universiteite van Utrecht, Eindhoven en Amsterdam, Karlijn Wilschut. Die

Lees verder: Kweekvlees in boerewors?