General Motors sal hulle vurig verwagte Chevrolet Volt elektriese motor volgende jaar in Kalifornië loods, het die maatskappy gister aangekondig. Die Amerikaanse motorvervaardiger het die besluit aangekondig toe die Los Angeles Motorskou afgeskop het, ‘n dag na die onverwagse vertrek van die motorreus se uitvoerende hoof, Fritz Henderson. GM vise-voorsitter, Bob Lutz, sê die Volt,
Iran laat vyf Britse matrose vry
Iran het vyf Britse matrose wat verlede week, toe hulle wedvaartjag per abuis in Iranse waters ingedwaal het, aangehou is, vrygelaat. Brittanje sê hulle is verheug met gister se vrylating en het Teheran se hantering van die insident geloof. Die mans het in Dubai aan wal gestap en breed geglimlag terwyl hulle vir die kameras
Blanke kinders beskou swartes as sub-mense – Malema
Die leier van die ANCYL, Julius Malema, sê die nalatenskap van rassisme duur in alle sfere van die gemeenskap voort. In ‘n onlangse artikel op ANC Today, die weeklikse aanlynnuusbrief van die ANC, sê hy dat rassistiese houdings, stereotipes en optredes eienskappe van die Suid-Afrikaanse gemeenskap is. Hoewel “wit rassistiese studente swart werkers by die
Lees verder: Blanke kinders beskou swartes as sub-mense – Malema
Dwelmmisbruik kos SA miljarde
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkoholisme en Afhanklikheid van Verdowingsmiddels (Sanra) sê dwelmgebruik in die werkplek het “epidemiese afmetings” bereik en kos die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks miljarde rande. Shamin Garda, direkteur van Sanra, het Woensdag gesê maatskappye ly ‘n groot verlies in terme van werksure en produktiwiteit weens dwelmgebruik onder werknemers. Die mees gewilde dwelm
Motlanthe by MRK verkla
Die adjunk-president, Kgalema Motlanthe, is by die Menseregtekommissie verkla na aanleiding van sy uitspraak dat talle plaasaanvalle die gevolg is van gebelgde buitelandse werkers wat nie deur boere betaal word nie en dat die wetstoepassers kort voor betaaldag ingeroep word om die werkers te arresteer. Die klag van TLU SA by die Menseregtekommissie volg nadat
Team Bedreigde Politici
Om mense, veral politici, in Nederland per e-pos of op hul webwerwe met haatpos te dreig, is nie nuut nie, maar toe vyf jongelinge op een dag in Den Haag in die hof beland het oor verskillende politici wat onafhanklik van mekaar gedreig is, is die streep getrek. Nicolaas V se saak trek die meeste
Kopenhagen – Nie net opofferings maar ook geleenthede
Die oë van die wêreld word algaande op Kopenhagen gerig waar wêreldleiers volgende week koppe bymekaar gaan sit oor hoe om die aarde se klimaat so veel as wat menslik moontlik is, te stabiliseer. Dié keer kom die VSA, die wêreld se kampioen-atmosferiese besoedelaar, volgens aanduidings met konkrete voorstelle. Soos in die verlede kry ‘n
Lees verder: Kopenhagen – Nie net opofferings maar ook geleenthede
De Vos vra Zuma om verskoning
Prof. Pierre de Vos, regskenner aan die Universiteit van Kaapstad, het “onvoorwaardelik” om verskoning gevra nadat hy gesê het pres. Zuma “ is niks minder nie as ’n rampokker wat hom en sy bende makkers tot elke prys sal beskerm”. De Vos het dié belediging verlede week op sy blog Constitutionally Speaking gepubliseer. Die presidensie
Kind by skool verkrag
‘n Saak van verkragting word ondersoek ná ‘n sewejarige meisie tydens skoolure by ‘n laerskool in Soweto verkrag is. Insp. Kay Makhubele, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die meisie se ma het gesien sy bloei en het kneusmerke toe sy haar Maandag by die skool gaan haal. Sy is na ‘n dokter geneem wat het bevestig
Die nuusmasjien…
{jathumbnail off} зал с камином в квартирелобановский александр компромат