Kind by skool verkrag

‘n Saak van verkragting word ondersoek ná ‘n sewejarige meisie tydens skoolure by ‘n laerskool in Soweto verkrag is.

Insp. Kay Makhubele, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die meisie se ma het gesien sy bloei en het kneusmerke toe sy haar Maandag by die skool gaan haal.

Sy is na ‘n dokter geneem wat het bevestig het dat sy verkrag is. Die polisie weet nog nie wie die verdagte is nie, maar ‘n ondersoek is aan die gang om te probeer uitvind.”

‘n Klag van verkragting is gelê.

 

spins noДанильченко Юрий Харьков