Sportsterre wat nie positief vir verbode middels toets nie, maar wie se besonderhede op hul “bloedpaspoorte” te groot afwykings toon, kan deelname aan die volgende Olimpiese Spele ontsê word. So altans, meen Jaques Rogge, voorsitter van die IOK. “Ek kan die moontlikheid nie uitsluit nie,” is hy in die media aangehaal. Die byhou van die
Tokyo se retoriese kaf
Dit is met geen verbasing dat ek van Tokyo Sexwale se poging om die regering se nie-prestasie te probeer toesmeer, lees nie. Hy het volgens aanduidings aan die parlementere komitee oor huisvesting die boeregemeenskap beskuldig van ‘n menseslagting en dit vergelyk met wat in Haïti gebeur het. Volgens hom is die mense van laasgenoemde land
Feite, asseblief!
TLU SA kan nie anders nie as om die Minister van Behuising, Tokyo Sexwale se stelling dat met die invoer van die huurarbeiderswet, boere “miljoene” arbeiders weggejaag het wat nou in plakkerskampe sit, te verwerp nie. “Mnr. Sexwale maak hom skuldig aan dieselfde soort uitsprake soos wat ander ministers voorheen gemaak het, en wat net
Tamils ttussen die duiwel en die diep blou see
‘n Keuse tussen die duiwel en die diep blou see … en nou het die duiwel gewen. Vir Sri Lanka se Tamils het die see nog nooit enige vrees ingeboesem nie. Hul voorouers het van die Indiese subkontinent gekom, en bande is heen en weer behou, en dit is van waar af miljoene dollar vir
Hoër brandstofpryse onnodig
“Die aankondiging deur die Departement van Energie dat brandstofpryse met 18 sent verhoog gaan word en die dieselprys met 10 sent vanaf volgende maand, is ontstellend. “Die algemene verbruiker gaan reeds gebuk onder nadelige ekonomiese omstandighede en ‘n ekstra lading word nou weer geplaas op die verbruiker van brandstof,” het adv. Anton Alberts, die VF
Medisyne raak op in Haïti
Volgens dokters en noodlenigingswerkers is die behandeling van duisende oorlewendes in Haïti ‘n onbegonne taak. Basiese mediese voorraad, soos antibiotika en pynstillers, raak gevaarlik min by hospitale in Port-au-Prince sowel as op die platteland. Dokters kan nie bybly met die oorweldigende aanvraag na medisyne nie. Dr. Nancy Fleurancois wat in ‘n hospitaal in Jacmel werk,
Daggaplantasie op kampus ontdek
‘n Daggaplantasie is by die Shoshanguvekampus van die Tshwane-universiteit van Tegnologie se gevind gedurende die uitsetting van studente wat ‘n hofbevel oortree het, het die universiteit Saterdag gesê. “Ons het ‘n dagga plantasie agter een van die koshuise gevind,” het die universiteit se woordvoerder Gillbert Mokwatedi gesê. Polisie en sekuriteitsamptenare was die hele Saterdag op
SKA-teleskoop kan Afrika-innovering uitlig sê Zuma
As Suid-Afrika sy bod om die Square Kilometer Array (SKA) radioteleskoop te huisves, wen, sal die vraag of daar ruimteweses is dalk beantwoord word, het pres. Jacob Zuma Sondag in Etiopië gesê. “As gevolg van die tegnologie wat gebruik word is dié teleskoop sowat 50 tot 100 keer meer sensitief as enige ander radioteleskoop op
Lees verder: SKA-teleskoop kan Afrika-innovering uitlig sê Zuma
Nuuskommentaar: Slaggatgereed vir sokker
Die laaste ding wat Suid-Afrika en die wêreld nodig gehad het so kort voor die aanvang van die sokker-wêreldbekerkampioenskap is dat die publiek se vertroue in die polisie ‘n verdere knou moes kry. Terwyl sowat 50 000 polisiemanne en vroue teen groot koste vir ‘n makietie na Bloemfontein gebring is, is twee huise in Shoshanguwe
Aksie teen Pretorianaamsverandering
Ek sal more om 9 uur by die Kwagga Inkopiesentrum (Quagga Centre) wees met my swart koei waarop die woorde TSHWANE SE MOER op staan.Van daar vertrek ek via Kerkstraat in ‘n Westelike rigting en draai regs om deur die tonnel te ry na Pretoria Tuine. By Van der Hoff draai ek regs in ‘n
