‘n Wit fietsryer is in ‘n kritieke toestand nadat hy vanoggend geskiet is terwyl hy met sy fiets op die R101 by Brakfontein, naby Centurion, gery het. Met ER24 paramedici se aankoms op die toneel, het hulle die man wat op die kant van die pad aangetref, omring deur lede van die gemeenskap. Paramedici het
Staat bied R1,1 miljard aan Marikana-slagoffers
Die regering het die families en die slagoffers van die Marikana-slagting net meer as R1,1 miljard in vergoeding aangebied, het die Parlement Woensdag gehoor. Die betrokke komitee is ingelig oor die vordering van die implementering van die aanbevelings van die Farlam Kommissie. Nashee Sewperdsadh, van die SAPD, het gesê in beginsel is die staat se
Lees verder: Staat bied R1,1 miljard aan Marikana-slagoffers
Rutte klop Wilders in Nederlandse verkiesing, maar koalisienagmerrie wag
Premier Mark Rutte lyk asof hy die wenner van die Nederlandse verkiesing gaan wees, maar sonder koalisievennote. Wilders het aan RTL gesê dat selfs al het hy Rutte nie geklop nie, hoop hy dat sy party sterk opposisie teen Rutte se VVD sal wees. Met net meer as ‘n tiende van die stemme getel, het
Lees verder: Rutte klop Wilders in Nederlandse verkiesing, maar koalisienagmerrie wag
Statebondspele: Minister mors miljoene
Die Minister van Sport, Fikile Mbalula sê Durban het die bod om die Statebondspele in 2022 aan te bied verloor omdat die Statebondspele-federasie se begrotingsaanvraag “te hoog” was. Die Statebondspele-federasie het vroeër aangekondig dat Durban nie die Spele sal aanbied nie nadat amptenare glo versuim het om van die spertye te haal. Mbalula het tydens
Leon Wessels betaal sy soustreinkaartjie met wit UV-studente se toekoms
Die voorval by die Universiteit van die Vrystaat se Reitz-koshuis in 2008 wat internasionale nuus gemaak het weens ‘n samespanning om Afrikaners swart te smeer, is weer deur Leon Wessels opgehaal as sou dit een of ander brandende kwessie bly. Vier Afrikaanse studente het ontgroeningsgrappies gemaak, maar dit word voorgehou asof die universiteit se skoonmakers
Lees verder: Leon Wessels betaal sy soustreinkaartjie met wit UV-studente se toekoms
Black Sash vra dat Grondwethof toesig hou oor Sassa-uitbetalings
Die Grondwethof sal vandag die drukgroep die Black Sash (BS) se aansoek aanhoor om die ANC van ‘n yslike verleentheid te red. Die BS eis dat die hof se rol as toesighouer oor die uitbetaling van maatskaplike toelaes, waarskynlik deur Cash Paymaster Services, heringestel word. Dit volg nadat die Hof in 2012 beslis het dat
Lees verder: Black Sash vra dat Grondwethof toesig hou oor Sassa-uitbetalings
Turkse moles: Pap lemoene en die verkeerde vlag
In Turkye, het lede van president Erdogan se party beswaar gemaak teen ‘n Nederlandse besluit om ‘n Turkse minister te deporteer deur lemoene pap te druk en die sap gulsig te drink. Oranje is die kleur van die koningshuis in Nederland. Die Turkse vlag is ook kortliks gehys oor die Nederlandse konsulaat in Istanbul, maar
Lees verder: Turkse moles: Pap lemoene en die verkeerde vlag
Kaapse fietstoer waai weg, opbrengste na plakkers
Die bekende Kaapstad-fietswedren het weggewaai in stormsterk windtoestande, vir die eerste keer in 40 jaar. Sondag was die organiseerders gedwing om die remme van die kolossale Argus-wedren aan te slaan, slegs minute voor ‘n see van 35 000 fietsryers in die afgesperde strate van die Kaapse Skiereiland sou meeding. Stormsterk winde naby aan 100 km
Lees verder: Kaapse fietstoer waai weg, opbrengste na plakkers
Drie ontploffings skud UV
Drie ontploffings het afgegaan omstreeks twaalfuur by die Universiteit van die Vrystaat se Bloemfontein-kampus Maandag. Volgens sommige getuies, het die harde slae gekom van die universiteit se Wes-Blok asook die Hoofgebou tussen 12:00-12:30. ‘n Student wat in die klas in die Wes-Blok se tweede verdieping was ten tyde van die ontploffings, het vertel dat studente
Moslemlande veroordeel Nederlandse rel met Turkye
Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel omdat ‘n Turkse minister gedeporteer is. Die luidrugtige diplomatieke geskil tussen Nederland en Turkye hierdie naweek het aansienlike onrus veroorsaak. Verskeie Moslemlande sowel as Frankryk, het die Nederlandse owerhede veroordeel omdat die Turkse minister teruggestuur is Duitsland toe. Die Franse minister van buitelandse minister Jean
Lees verder: Moslemlande veroordeel Nederlandse rel met Turkye
