praag.co.za

Wit fietsryer in die maag geskiet

Written by

in

,

‘n Wit fietsryer is in ‘n kritieke toestand nadat hy vanoggend geskiet is terwyl hy met sy fiets op die R101 by Brakfontein, naby Centurion, gery het.

Met ER24 paramedici se aankoms op die toneel, het hulle die man wat op die kant van die pad aangetref, omring deur lede van die gemeenskap.

Paramedici het onmiddellik vasgestel dat hy ‘n skietwond aan sy maag opgedoen het en in ‘n kritieke toestand verkeer het.

Die man is dadelik behandel vir sy beserings en inderhaas na Thembisa hospitaal geneem vir dringende mediese sorg.

Die man het fiets gery op dié pad toe hy genader is deur ‘n onbekende aantal gewapende swartes. ‘n Stryd het glo uitgebreek en die man is geskiet en sy fiets is ook gesteel.

Plaaslike owerhede sal ‘n ondersoek na die saak doen.

Comments

5 responses to “Wit fietsryer in die maag geskiet”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Hulle het hulle aandeel aan die Kaapse (argus) resies kom opeis …die minderbevooregde beregtiging sindroom !

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die geweldadigheid en moordadigheid van aanvalle op blankes in die stede is besig om drasties te eskaleer.

    1. Neko2011 Avatar
      Neko2011

      Ek is moedeloos Rooikop. Dit gaan net êrger word.

      Kyk hoeveel haat is daar teenoor ons mense:

      https://www.suidlanders.co.za/wit-mense-is-buitelanders/

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Virseker – ek ry gister in JHB. By een van hierdie mislike klein sirkels. Ek het ryvoorrang en een daar is ‘n vragmotor wat sommer net voor my indraai. Die drywer met sy rasta lokke gluur my toe sommer aan en wil sommer slaags raak (ek het nie eers kwaad geraak oor hierdie nie, dit gebeur so baie). Daar gaan stop die blik$em in die sirkel en blok die verkeer vir almal. Gelukkig ry ek ‘n bakkie en klim toe sommer bo-oor die sirkel net om die vir die $%^&* die satisfaksie te gee om te baklei nie.
        Ek het al baie gesê hulle kultuur funksioneer op mag en intimidasie. ‘n manier van rangorde bepaal in troppe. Ons het die mag weggegooi (verkoop vir lensiesop) en daarmee saam het die respek wat ons gehad en verdien het verdwyn. Dit lei tot die oop jagseisoen wat die klomp nou dink hulle het. Daar is net een manier om hierdie te stop.

        1. Chroom Avatar
          Chroom

          Danksy, Leon Wessels, Roelf, wat is die ding se van, Flat Wheel de klerk en pik(swar) botha.
          Maar hulle vergeet, hulle is ook wit en die teerpale gaan hulle ook jag en vrekmaak.

Leave a Reply