Die Demokratiese Alliansie het besonder noue bande met ontlasting. Die DA se provinsiale leier, Patricia de Lille, sê die ontlastinggooier Loyiso Nkohla het gehelp om haar party se oorwinning te beklink in die Kaap. De Lille het die poefgooier geprys dat haar party ‘n paar groot munisipaliteite in Kaapstad gewen het. Loyiso is vroeër in
‘Transformasie’, ‘dekolonisering’ lui doodsklok vir universiteite
Swart studentegetalle wat jaarliks toeneem veroorsaak groter getalle swart druipelinge aan die einde van die jaar. Dit toon ook hoe druk om toelating vir swartes te vergemaklik in die naam van “transformasie” die Naspers-trefferliedjie, nou sy giftige vrugte baar. Swart studente eis dat die stelsel, wat op Westerse norme en standaarde gegrond is, “gedekoloniseer” en
Lees verder: ‘Transformasie’, ‘dekolonisering’ lui doodsklok vir universiteite
Derde nag van rassegeweld in Charlotte
Owerhede het ‘n noodtoestand in Charlotte in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina afgekondig terwyl swart onluste vir ‘n derde nag voortgewoed het. Die polisie het ‘n veroordeelde swart geweldsmisdadiger Keith Lamont Scott (43), wat ‘n vuurwapen by hom gehad het, doodgeskiet. Sy familie hou egter vol dat die vuurwapen ‘n “boek” was. Dié versinsel is deur
Twee kampusgeboue deur swart oproeriges in puin gelê
‘n Saal is by die Universiteit van Zoeloeland by Empangeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus in ‘n brand vernietig terwyl onrus oor ‘n verhoging in klasgelde by verskeie universiteite voortgaan, het RSG berig. Dit is nog nie duidelik wat die oorsaak van die brand was nie. Die polisie en nooddienste is ingeroep en die brand is
Lees verder: Twee kampusgeboue deur swart oproeriges in puin gelê
NAVO, VN wil nie aan Amerikaanse Aleppo-aas byt nie
Amerika probeer Rusland blameer vir die aanval op ’n konvooi wat hulp aan die meer as 78 000 vasgekeerde mense in die Siriese stad Aleppo moes bring. Maar NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg het geweier om te spekuleer oor wie verantwoordelikheid moet aanvaar vir die aanval op die hulpkonvooi naby Aleppo, en gesê partye moet
Lees verder: NAVO, VN wil nie aan Amerikaanse Aleppo-aas byt nie
Nie-presterende swart studente het die grootste eise
Openbare geweld vier hoogty en universiteite moes sluit nadat Blade Nzimande (foto), Suid-Afrika se minister van hoër onderwys en opleiding, Maandag aangekondig universiteite kan self klasgeldverhogings van tot 8% vir volgende jaar vasstel. Die regering se beleid dat studente uit gesinne wat minder as R600 000 per jaar verdien gesubsidieer word, is met geen dankbaarheid
Lees verder: Nie-presterende swart studente het die grootste eise
Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery
Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het ‘n woordvoerder Woensdag gesê. “Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie ‘n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,” het Shirona Patel gesê. Die gedrag van die sekuriteitswagte wat Dinsdag met betogende studente gebots het,
Lees verder: Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery
Vermeende veediewe wat buit verkoop se saak uitgestel
Die saak teen vyf van die agt verdagtes wat Woensdag vir veediefstal in Phuthaditjhaba en Ficksburg in die hof verskyn het, is uitgestel. Valke-woordvoerder S’fiso Nyakane sê Kgathatso Rankete, Tiisetso Sikhosana, Samuel Ntombela, Mokwakwa Witbooi en Maleka Lize sal weer die 6de Oktober in die Phuthaditjaba Landroshof verskyn wanneer hulle na verwagting amptelik om borgtog
Lees verder: Vermeende veediewe wat buit verkoop se saak uitgestel
Tweede nag van geweld in Charlotte, NC oor swart ‘boekleser’
Geweld het vir ‘n tweede nag die Amerikaanse stad Charlotte ontsier nadat swart inwoners die strate ingevaar het. Hulle is ontstoke omdat ‘n swart man deur die polisie doodgeskiet is. Hulle beweer hy was besig om ‘n boek te lees toe hy in koele bloede doodgeskiet is, maar getuies vertel ‘n ander storie. Een persoon
Lees verder: Tweede nag van geweld in Charlotte, NC oor swart ‘boekleser’
Daggavonds: Bestuurder voor
‘n Vragmotorbestuurder wat dagga ter waarde van R2 miljoen vervoer het en wat by die Nakop-grenspos in die Noord-Kaap in hegtenis geneem is, sal na verwagting vandag in die Upington Landdroshof verskyn. Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê die 35-jarige Gift Mangumta sal na verwagting vandag amptelik om borgtog aansoek doen. Mangumta is in hegtenis geneem nadat
