‘n Negentienjarige is aangekla vir ‘n poging om ‘n geweer van ‘n polisiebeampte te gryp by ‘n byeenkoms waar Donald Trump in Las Vegas opgetree het. Hy wou dit vermoedelik gebruik om die Republikeinse presidensiële kandidaat te vermoor. Volgens ‘n klagte in die Amerikaanse Distrikshof in Nevada Maandag, het Michael Sandford probeer om die beampte
Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan
Meer as 20 mense het reeds die week in afsonderlike bomaanvalle in Afganistan omgekom. Veertien veiligheidskontrakteurs van Nepal is dood toe die minibus waarin hulle gery het, deur ’n selfmoordbomaanvaller in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, aangeval is. Hulle is onder die meer as 20 slagoffers van afsonderlike bomaanvalle gister in die land. Ure ná die
Lees verder: Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan
Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se ‘rassisme’
‘n Indiërvrou, die voormalige voorsitster van die Konserwatiewe Party in Brittanje, het midde-in die Brexit-veldtog skielik omgeswaai en van kamp verander oor “rassisme”. Sayeeda Warsi het voorheen die veldtog om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek (Brexit)gesteun, maar het skielik van plan verander en steun nou die veldtog om Brittanje in die EU
Lees verder: Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se ‘rassisme’
Kaapse studente brand hul kollege voor eksamen
Die bestuur van die Kaapstad Kollege in Crawford is besig om die skade na Maandag se gewelddadige protesoptrede deur primêre gesondheidsorgstudente te beraam, het RSG berig. Hulle het motorbande gebrand en van die geboue aan die brand gesteek. Hulle beweer dat die kursus wat hulle studeer, nie geakkrediteer is nie en ook nie deur Suid-Afrikaanse
‘Agterdeur’-virus op Praag: opgelos?
Nuwe boodskap: Ons het nou die tema van die blad geherinstalleer, wat lyk asof dit van die “agterdeur” ontslae geraak het. Indien u nog probleme ervaar om ‘n bladsy op ‘n mobiele toestel te open of na ‘n gemorsadvertensie herlei word, laat ons asseblief dadelik weet op Twitter of Facebook of deur ‘n e-pos aan
Morsi ontsnap doodsvonnis na ISIS-dreigemente
Die Turkse ministerie van buitelandse sake het gister skerp gereageer op die lewenslange vonnis wat die voormalige Egiptiese president, Mohamed Morsi, Saterdag in Kaïro opgelê is. Ses ander mense, onder wie twee werknemers van Al-Jazeera, wat saam met hom tereg gestaan het, is ter dood veroordeel aangesien hulle na bewering aan spioenasie skuldig is omdat
Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister
Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit.
Lees verder: Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister
Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan
Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het. Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, sê aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie, se plaashuis verkry deur ‘n ruit in ‘n ander kamer in
Lees verder: Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan
Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord
Politieke binnegevegte is vermoedelik die oorsaak vir die moord op ‘n leier van die burgerregte-organisasie, Sanco in Madibeng naby Brits in Noordwes. ‘n ANC-sameroeper in die streek, Lawrence Maluleka sê Thabo Moroa is deur vier aanvallers by sy huis in Maboloka doodgeskiet, het RSG berig. ‘n Familiewoordvoerder, Aaron Moroa sê Thabo Moroa is in die
Lees verder: Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord
Dubbelmoord in Groot Brak skok gemeenskap
Die polisie se forensiese eenheid was Sondag op die toneel in Groot-Brakrivier waar ‘n egpaar Saterdagaand wreed vermoor is. Die egpaar is is intussen geidentifiseer as Tewie en Eureka Human. Die slagoffers is beide in hulle sestigs. Die egpaar is in hul woning in Sandhoogtepad aangeval en vermoor. Groot-Brakrivier se polisie was Sondagaand tot laat
