Leon Lemmer: Afrikanerpioniers in Angola

Een van die onderwerpe waaroor ek al baie gelees het, is die lot van blankes in Afrika. Ek vind dat ek heelwat genade nodig het wanneer ek hieroor lees. Selfs meer genade word benodig wanneer ek daaroor skryf. In Algerië het ‘n miljoen blankes tydens en onmiddellik na die onafhanklikheidsoorlog (1954-1962) uit die land gevlug.

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikanerpioniers in Angola

Britse skool verbied rompe om transgender studente welkom te laat voel

‘n Sekondêre skool is East Sussex, Brittanje, het die idiotiese stap geneem om meisies te verbied om rompe aan te trek, die jongste voorbeeld van die bevordering van ‘n sogenaamde “gender neutrale” agenda. Priory School in Lewes, het ‘n beleid ingestel om dieselfde uniform vir alle studente af te dwing om transgenders te laat welkom

Lees verder: Britse skool verbied rompe om transgender studente welkom te laat voel

Johannesburgse middestad ‘n spookdorp ná kabeldiefstal

Groot dele van die Johannesburgse middestad was gister ‘n spookdorp nadat kabeldiewe blykbaar verlede naweek “etlike kilometers ondergrondse koperkabels” gesteel het. Die wetteloosheid in Suid-Afrika het so ‘n erge graad bereik dat kabeldiefstal feitlik ‘n alledaagse verskynsel geword het. Volgens ‘n woordvoerder van City Power, die nutsmaatskappy wat krag aan die stad voorsien, het die

Lees verder: Johannesburgse middestad ‘n spookdorp ná kabeldiefstal

Brief: Danny Titus moet kortgevat word

Danny Titus, die ATKV se uitvoerende direkteur: kultuur, diskrediteer in sy amptelike hoedanigheid reeds jare lank blankes, veral Afrikaners, en Standaardafrikaans. In sy jongste skrywe loof hy onlangse byeenkomste waar die rol van bruin mense in Afrikaans erg oordryf word en daar glad nie afdoende erkenning aan die bydrae van blankes gegee word nie. Titus

Lees verder: Brief: Danny Titus moet kortgevat word

Oostenryk of Australië? Poetin sê VSA-leiers ken nie die verskil nie

Russiese president Vladimir Poetin het aan verslaggewers gesê ná sy besoek aan die BRICS-beraad wat in China gehou is dat die Amerikaanse leierskap ongekunsteld is. Hoewel hy die aantal Amerikaanse diplomate in Rusland kan beperk, sal hy dit nie doen nie, omdat Amerikaners probleme ondervind om tussen Oostenryk en Australië te onderskei, sê hy. “Dit

Lees verder: Oostenryk of Australië? Poetin sê VSA-leiers ken nie die verskil nie

VK: Inset oor ‘progressiewe’ Moslem-vroue verwyder na gas se hatergeskiedenis opduik

Die Verenigde Koninkryk se openbare uitsaaier Channel4 News het ‘n program aangebied deur verslaggewer Assed Baig waarin Moslemvroue “terugveg deur stereotipes te verwerp”. Die inset het Nadia Chan geprys, wat ook ekstremistiese menings huldig. Die verlinkse Channel4 het die kort dokumentêr aangebied waarin ‘n vrou met ‘n geskiedenis van gewelddadige, rassistiese en godsdienstige ekstremistiese retoriek

Lees verder: VK: Inset oor ‘progressiewe’ Moslem-vroue verwyder na gas se hatergeskiedenis opduik

Establishment-witbroodjie Ramaphosa tref slaggat

Die adjunkpresident van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, wat allerweë as die establishmentkandidaat gesien word betreffende die magstryd om die ANC-leierskap, het oor die naweek ‘n slaggat getref in die vorm van ‘n seksskandaal. Selfs die rand het in reaksie op die nuus matig verswak vanaf R12,90 per VS-dollar tot R12,97. Ramaphosa het ter elfder ure gepoog

Lees verder: Establishment-witbroodjie Ramaphosa tref slaggat

Leon Lemmer: Die uitdagings van saamleef in Afrika

Toe daar destyds oor die ondergang van blanke politieke mag gekonkel is, eufemisties ons oorgang na demokrasie genoem, is die volgende boek van ‘n teoloog gepubliseer: Attie van Niekerk, Sáám in Afrika (Kaapstad: Tafelberg, 1992, 119p). Hierdie teks is op Praag (8.04.2017) bespreek. Van twee teoloë, Pieter van Niekerk en Chris Jones, het onlangs ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: Die uitdagings van saamleef in Afrika

Britse LP’s vra ondersoek na wit dogtertjie by Moslem-pleegouers beland

‘n Ondersoek na die plasing van pleegkinders is deur LP’s in Brittanje aangevra nadat ‘n wit Christen-kind na bewering in die sorg van ‘n nie-Engelssprekende Moslem-familie geplaas is. Die klein telgie, vyf jaar oud, wat Engels as haar moedertaal praat, is die afgelope ses maande in twee verskillende Moslem-huishoudings geplaas. In een van die huise

Lees verder: Britse LP’s vra ondersoek na wit dogtertjie by Moslem-pleegouers beland

Universiteit van Transkei betaal studente ‘per ongeluk’ R14m, toe tref sy die winkels

‘n Diensverskaffer van die voormalige Universiteit van die Transkei, wat tans as die Walter Sisulu-universiteit bekendstaan, het vyf maande gelede “te veel nulle” by ‘n betaling vanuit die NFSAS-beursfonds gesit en R14 miljoen aan ‘n studente betaal. Die eintlike bedrag moes R1400 gewees het. Die studente het dit aanvanklik stil gehou en het reeds R500

Lees verder: Universiteit van Transkei betaal studente ‘per ongeluk’ R14m, toe tref sy die winkels