Steve Gaynor, ‘n Australiër wat in Suid-Afrika is vir die sokker, het gesê gewapende rowers het hotelgaste met gewere en handwapens aangehou waar hy tuisgaan. Gewapende gewapende rowers het nie alleen hul slagoffers vasgebind en beroof nie, maar ook een seksueel aangerand. Die rooftog het plaasgevind toe ondersteuners teruggekeer het na hul hotel in Nelspruit
G-8 gee min
Dat veral sommige lande van die G-8 erg agter skedule is met miljarde dollar beloofde ontwikkelingshulp aan ontwikkelde lande is ‘n feit, maar daar is ook ‘n ander sy aan dié dollarmunt. Die Europese Kommissie se voorwaardes vir ontwikkelingshulp maak dit baie duidelik aan watter vereistes lande moet voldoen om vir die ontwikkelingshulp te kwalifiseer.
Zimbabwe verkoop lustig ‘bloeddiamante’
Britse koerante berig dat Zimbabwe steeds lustig “konflikdiamante” verkoop, in weerwil van die sogenaamde “Kimberley-proses” wat sekere minimum politieke vereistes vir diamanthandel bepaal. ‘n Aksiegroep het die pas afgelope vergadering van die Kimberley-proses in Tel Aviv as “die wederkeer van die bloeddiamant” beskryf, met verwysing na die Hollywood-prent “Blood diamond”. Lede van die Kimberley-prosessertifiseringskema het
Maxipers op dreef
‘n Rukkie lank was ons uitgespaar van die neerslag van die Maxipers (Naspers se naweekpers met Max), maar dit slaan nou al hoe meer in felheid toe. Toe Max hom verlede naweek so vir die heroprigting van die Koffierepubliek beywer het, het ek my van kommentaar weerhou. Dié keer vra Max egter die lesers moet,
2010
зубные коронкиАлександр Фильчаков прокурор
Boer, werkers met die dood gedreig
‘n Boer van Kokstad, mnr. Allistar McDougal, het ‘n saak van intimidasie by die Polisie aanhangig gemaak nadat ‘n groep vermeende misdadigers ‘n nota met ‘n doodsdreigement by sy plaashek gelos het. Die nota eis dat McDougal en sy werkers binne een maand die plaas verlaat of vermoor word. Luidens ‘n berig van die KwaZulu-Natalse
Herrie se kerrie: Oumagrootjie se móét troue
Met die kleinhuisie-moles in die Kaap kan Herrie nie verstaan hoekom die volkie saans vasgenael voor die TV sit en sepies kyk nie. Ja, sê Groot Herrie, die kleinhuisiemoles laat die k*k behoorlik spat … by wyse van spreke natuurlik. Maar saans sit die nasie Sewende Laan en kyk, omtrent soos ‘n eietydse boekevat. En
Oranje onoorwonne na tweede rondte
Nederland het reeds voor gisteraand se groepfase-wedstryd teen Kameroen na die volgende rondte deurgedring. Die span het egter steeds met genoeg ywer gespeel om Kameroen 2-1 te troef. Vir die Nederlanders was dit goeie nuus dat Arjen Robben, hul beseerde ster, vir die eerste keer in die toernooi speelkans gekry het. Robben is laat in
Masseuse kla dat Al Gore haar betas
‘n Masseuse het voormalige visepres. Al Gore van “ongewenste seksuele kontak” beskuldig tydens sy besoek aan ‘n hotel in die stad in Oktober 2006, maar geen klagte is teen hom ingedien nie weens ‘n gebrek aan bewyse, het amptenare eergister gesê. Die vrou se regsverteenwoordiger het die polisie laat in 2006 gekontak, het Michael Schrunk,
VAS
Vrydenkende Afrikaners is besig om ‘n vereniging te stig wat beoog om aan enige verkiesings of samestelling van ‘n Afrikanerowerheid deel te neem. Die inslag van die vereniging is om alle Afrikaners wat nie fundamentalistiese Christene is nie of nie die bekrompe sieninge oor sake soos evolusie, aborsie, homeseksualisme of wat ook al deel nie,
