Kuifie gaan hof toe

Image

Kuifie gee klas

Nadat Britse boekwinkels ’n paar weke gelede Kuifie in die Kongo diskreet na die rakke vir volwasse leesstof verskuif het, het ’n Kongolese student nou besluit om die uitgewers van die boek hof toe te sleep.

Bienvenu Mbutu Mondondo het op 23 Julie ’n saak aanhangig gemaak teen die maatskappy Moulinsart, wat die Kuifie-boeke uitgee en bemark. Mondondo is ’n student in politieke wetenskap in Brussel. Hy maak beswaar teen die “rassistiese“ aard van Kuifie in die Kongo, wat in 1931 gepubliseer is toe die Kongo nog ’n Belgiese kolonie was. Hy dring daarop aan dat Moulinsart vervolg word op grond van die 1981-wet teen rassisme wat in België geld. “Dit is onaanvaarbaar dat Kuifie op dorpsinwoners skreeu wat gedwing is om ’n spoorlyn te bou, of dat Milou, sy hond, hulle as luiaards bestempel,“ meen Mondondo.

Lees verder: Kuifie gaan hof toe

Die Vrou het ‘n goue kalf geword

Vandag, Donderdag, kom die hele land weer tot stilstand en buig voor sy "goue kalf" – die VROU, die heilige wonderwese van die 21ste eeu . . . (of altans, so beleef mens dit gegewe al die publisiteit en bohaai daar rondom)!

Net vanoggend merk ’n manlike kollega heel onverwags op: ”Is dit net ek, of voel julle ook al tot oorlopens toe keelvol vir die oordonderende verering en lofbesinging van vroue weer deesdae op TV, radio en in die koerante – dis so blantant, dis letterlik om van siek te word?! Ek sien uit na die einde van Augustus dat mens net weer ’n slag kan asemhaal!”

Lees verder: Die Vrou het ‘n goue kalf geword

Afrikaner kry verdiende loon

Ek volg nou al ‘n hele rukkie die briewe op Praag. Party mense is goed ingelig en ander verbasend naïef. Werner Pereira – tien uit tien vir jou brief. Hoe gouer ons besef dat die gemors waarin ons sit ons eie toedoen is – hoe beter. Net ons kan dit regstel. Nie die buiteland, die VN of Thabo Mbeki nie.

Ons moet ophou om jammer vir onsself te voel en ophou om te kapituleer. Daar woed reeds ‘n oorlog teen ons daarbuite, maar nog doen ons niks nie. Ek is bevrees die dag dat mense gaan wakkerskrik gaan dit  wees wanneer hulle man/ vrou en kind reeds doodgemaak is deur iemand wat nie ‘n snars omgee vir ‘n ander se lewe nie.

Lees verder: Afrikaner kry verdiende loon

Nato rival begins exercise

Russian and Chinese troops are joining forces this week in the first military exercises by an international organisation that is regarded in some quarters as a potential rival to Nato. Thousands of soldiers and 500 combat vehicles will take part in “Peace Mission 2007”, organised by the Shanghai Cooperation Organisation (SCO) in the Chelyabinsk region

Lees verder: Nato rival begins exercise

China threatens dollar sales

The Chinese government has begun a concerted campaign of economic threats against the United States, hinting that it may liquidate its vast holding of US treasuries if Washington imposes trade sanctions to force a yuan revaluation. Two officials at leading Communist Party bodies have given interviews in recent days warning – for the first time

Lees verder: China threatens dollar sales

Steve Hofmeyr voeg hom by oproep tot verset teen ‘Tshwane’

 Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria! Steve Hofmeyr (links) Die bekende Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyr, het hom gister by die toenemende koor van verset teen die Pretoriase naamsverandering gevoeg. Volgens Hofmeyr behoort mense vir hulle "Tshwane"-borde bymekaar te maak.  Hy vra die retoriese vraag op sy webjoernaal: "Ek het

Lees verder: Steve Hofmeyr voeg hom by oproep tot verset teen ‘Tshwane’

Pretoria: tyd vir verset is hier

 Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria!

ImageDie aankondiging deur die ANC dat hy voortgaan om alle naamborde met die naam “Pretoria” daarop te verwyder, verteenwoordig niks minder as konfrontasie met die Afrikaner nie.

Soos Pallo Jordan nie te lank gelede gesê het nie: “Waarom moet ons ‘n kompromie aangaan?” Vir ‘n lang tyd het die ANC sy ware kleure en Afro-fascistiese magsbeheptheid weggesteek; nou skitter die party egter in al sy Mugabeagtige glorie.

Die huidige naamstryd rondom Pretoria kom reeds vier jaar. Vele petisies, versoeke en betogings is in dié tyd gehou om teenkanting teen die naamsverandering duidelik te maak. In dié tyd het die regerende party ‘n kat-en-muisspeletjie gespeel en soms voorgegee dat hy die openbare mening, asook vertoë van die publiek, in ag sou neem by die finale besluit rondom die naamsverandering.

Lees verder: Pretoria: tyd vir verset is hier

?Slegs tegniese vertraging? by Pretorianaamsverandering ? ANC

 Teken ons petisie teen die gebruik van die naam Tshwane ipv Pretoria!

Die verandering van Pretoria na Tshwane “is nie werklik ‘n kwessie nie”, het die ANC in Gauteng Dinsdag gesê. Die party se sekretaris in dié provinsie, David Makhura het tydens ‘n perskonferensie laat blyk dat die party meen dat Tshwane die hoofstad is.

Maar dis ‘n “kwessie van proses” om hierdie “benadering” ‘n werklikheid te maak. Hy het gesê dat die ANC in die verlede mense wat teen die naamsverandering gekant was in ag geneem het.

“Nou het ons egter ‘n besliste standpunt ingeneem. Die vertraging is net tegnies.”

Hy het gesê dat, terwyl die party bereid was om die regte prosedure te volg, die behoefte aan die verandering van sekere name nie bevraagteken word nie.

Lees verder: ?Slegs tegniese vertraging? by Pretorianaamsverandering ? ANC

Ivoorkus-president berispe Frankryk

Image

Laurent Gbagbo

Laurent Gbagbo, president van die Ivoorkus, is oortuig daarvan dat hy Frankryk pas goed op sy plek gesit het. “Chirac en Villepin het die afgelope paar jaar net een ding voor oë gehad, om van Gbagbo ontslae te raak,“ lag hy selfvoldaan. “Hulle het dit nie eers probeer wegsteek nie. Maar vandag is hulle geskiedenis en ek is steeds hier.”

Gbagbo is in 2000 tot president verkies. In September 2000 het hy tydens ’n bloedige staatsgreeppoging aan die dood ontkom toe hy deur lede van die Franse weermag gered is. Sedertdien het hy jare lank die druk van die internasionale gemeenskap, om mag te deel met die rebelle in die noorde van die land, geïgnoreer.

Lees verder: Ivoorkus-president berispe Frankryk

Zuma se waarskuwing

Image

Jacob Zuma

Die voormalige adjunkpresident, Jacob Zuma, het Sondag gewaarsku dat ’n heksejag teen persone uit die vorige politieke bedeling “probleme” kan skep. Hy het net buite Durban opgetree tydens die onthulling van ’n monument ter ere van UDF en ANC-aktiviste wat tydens politieke geweld dood is.

Die uitdaging vir die Nasionale Vervolgingsgesag én die land is om by die waarheid uit te kom, maar terselfdertyd nie versoening te benadeel nie, het Zuma gesê. Sy waarskuwing kom net nadat AZAPO ’n beroep op die regering gedoen het om “apartheidsluipmoordenaars“wat deur die WVK “vrygespreek“ is, te vervolg.

Lees verder: Zuma se waarskuwing