Nadat die heer Gerwel in Rapport, wat glo gehuil het toe die Berlynse Muur geval het, die term “verregsing” gebruik het, word PRAAG, Afriforum, Solidariteit en die Vryheidsfront tans daarvan beskuldig dat ons die taalstryd “gekaap” het. Volgens ene Lionel Adendorf in vandag se Rapport beoefen Afrikaners en Afrikaanse organisasies reeds sedert die ontstaansjare van
Kennis van die aand want dis lekker in die donker
Jare gelede, met Kennis van die aand wat onder die maatemmer moes bly, het ons Afrikaans-Nederlandse dosent na dié omstrede boek as “Dis lekker in die donker” verwys, ‘n heel duidelike sinspeling dat dit die plek, of liewer geleentheid is wanneer die kat geknyp word. In daardie stadium was Jors Troelie se kennis van kat
Lees verder: Kennis van die aand want dis lekker in die donker
Wie is die Afrikaners?
Die sporadiese debat oor wie nou eintlik Afrikaners is verskaf ‘n kykie in die motiewe van sommige deelnemers. Wees verseker dat diégene wat kopsere het oor ‘n definisie van Afrikaners dieselfde persone is wat gekant is teen enige minderheidsregte aan hulle. Die verlammende debat wat beoog word, is ook hopelik ‘n struikelblok omdat van Afrikaners
Sandra Laing-‘terugskop’ feitlik onmoontlik
Ek verwys na die rubriek van Anton Barnard, Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing. Enige mens met min of meer ‘n redeneringspotensiaal en ‘n paar neurone wat tussen die ore saamwerk, sal 100% met hom saamstem. Die belaglike verpolitisering van die Sandra Laing-verhaal deur Amerikaanse liberales wys weereens tot watter mate hierdie mense
Kommunikasiesentrum 2010 gestroop
Tot die verleentheid van Sepp Blatter en FIFA, het die 2010-kommunikasiesentrum vir 900 joernaliste in Braamfontein, Johannesburg vanmôre omstreeks 9-uur onder ‘n grootskaalse rooftog deurgeloop. Kommunikasie- en videotoerusting van etlike miljoene rande is gebuit. FIFA se Blatter, wat reeds by herhaling plaaslike waarskuwings oor misdaad en gebrekkige polisiëring as blote “rassisme” afgemaak het, het gister
VF+ verwelkom skorsing
Die Vryheidsfront Plus verwelkom die skorsing van twee ANC raadslede, waaronder een die Speaker van die Stadsraad van Randfontein is, deur die LUR vir Plaaslike Owerhede mnr. Kgaogelo Lekgoro. ‘n VF Plus raadslid van Randfontein mnr Hennie van Staden, het in Oktober 2009 reeds feite oor ongeruimdhede van die Speaker aan die media bekend gemaak.
Natuurramp dreig met plakkers
ANC-verkiesingsbeloftes van 2003 is besig om ‘n natuurramp te veroorsaak. So sê me Hannelie Snyman, VF Plus raadslid en die party se woordvoerder oor Omgewingsake aan die Wesrand. Die Selapatse-plakkerskamp wat deur die ANC aangemoedig is om uiteindelik as dorpsgebied proklameer te word, is op gevaarlike geologiese verskuiwings gevestig wat sinkgatvorming aanhelp. Politieke druk rondom
Zuma se openingsrede 2010
‘n Gedeelte van president Zuma se staatsrede was die herhaling van baie van die wittebroodbeloftes waarmee hy sy termyn begin het. Hierdie voorstelle was vaag en gaan nie ons probleme oplos nie. Aan die positiewe kant was daar egter wel gedeeltes waar hy baie spesifiek meetbare doelwitte en teikens gestel het. Wat onderwys betref
Iran gaan uranium na 20% verryk
{jathumbnail off} купить грузаФильчаков Харьков
Skool verbied Valentynsdag
‘n Britse skool het sy leerders verbied om kaartjies op Valentynsdag te stuur omdat die kinders glo nie volwasse genoeg vir romanse is nie. Ashcombe-laerskool, wat kinders vanaf vier- tot elfjarige ouderdom onderrig, het gedreig om enige Valentynsdagkaartjies te konfiskeer wat op die perseel in Somerset, suidwes van Engeland, gevind gaan word, het die Times
