Rassisme vier glo hoogty by die Universiteit van Kalifornië in San Diego en die atmosfeer op die kampus is gespanne nadat wit studente die spot gedryf het met Swart Geskiedenis. Ontstoke swart studente het verlede week uit ‘n vergadering met die administrasie geloop omdat die universiteit nie strenger wou optree teen wat hulle as wit
Die ware rede vir Afghanistan
{jathumbnail off} бакданильченко юрій броніславович компромат
Wat lê anderkant die demokrasie?
Tydens sy onlangse onderhoud in die SAUK TV-program Morning Live het dr Dan Roodt beweer dat daar reeds baie navorsing gedoen is oor die kwessie van volke en hul gemiddelde IK’s. Ek het hierdie stelling gaan navors en bevind dat dit inderdaad die waarheid is. In hul omstrede boek IQ and the Wealth of Nations
Woed die opvolgstryd reeds?
Verskeie senior joernaliste bespiegel reeds weke lank oor hoe waarskynlik dit is dat ‘n opvolgstryd reeds om die kop van pres. Jacob Zuma losgebars het. Die jongste stertjie is om selfs ‘n potensiële opvolger te noem, naamlik mnr. Tokyo Sexwale. Ten einde die waarskynlikheid van ‘n opvolgstryd te bepaal, moet die post-1994-tradisie van kabinetsamestelling verstaan
Die staat en morele standaarde
Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het met teleurstelling gereageer op die DA se standpunt dat moraliteit nie die staat se saak is nie. “Ons is self om pragmatiese redes gekant daarteen dat pres. Jacob Zuma die leiding neem in so ‘n aksie, maar om te beweer dat die herstel van ‘n morele grondslag indruis teen die
Chili se lughawe ook gesluit
Chili se internasionale lughawe sal nie binne die volgende 48uur heropen nie, as gevolg van skade wat tydens die 8.8-grootte aardbewing aangerig is maar sommige kommersiële vliegtuie het tog onder “spesiale omstandighede” op dié lughawe geland, sê owerhede. “Die lughawe se aanloopbane is in werking maar daar is probleme met die voorsiening van brandstof en
Malema sê joernalis het sy handtekening vervals
Die omstrede ANC-jeugleier, Julius Malema, het Sondag gesê ‘n joernalis het sy handtekening vervals met die doel om hom wat Malema is, in ‘n slegte lig te plaas. “Ons sal nie vernietig word deur die koerante nie. Hulle gebruik net my naam om koerante te verkoop. Die joernalis het my handtekening vervals om my
Lees verder: Malema sê joernalis het sy handtekening vervals
Duarte bedank uit haar pos
Jesse Duarte, president Zuma se hoof van operasies, het bedank uit haar pos nadat ‘n stryd tussen haar en Lakela Kaunda, die hoof van Zuma se private kantoor, uitgebreek het. Duarte, ‘n lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, het as die party nasionale woordvoerder gedien totdat sy in 2009 in die presidensie aangestel
Cope se Odendaal nou by ANC
Cope se voormalige tweede adjunkvoorsitter, Lynda Odendaal, het Sondag aangekondig dat sy by die ANC aangesluit het. “Ek wil dit duidelik maak dat my besluit om by die ANC aan te sluit, uit vrye wil gemaak is,” het Odendaal tydens ‘n mediakonferensie in die ANC koukus-raadsaal in Gauteng gesê. Odendaal het in Julie verlede jaar
Mulder sê boere word onregverdig benadeel
“Regeringsubsidies in die landboubeleid van sekere lande, plaas onregverdige druk op Suid-Afrikaanse kommersiële landbouers,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van landbou in Parys Frankryk gesê. “Hierdie beskermingsmaatreëls maak dit onmoontlik vir Suid-Afrikaanse landbouers om op gelyke vlak met landbouers van hierdie lande mee te ding,” volgens dr. Mulder. Dr. Mulder het hierdie
