Patricia de Lille, leier van die Onafhanklike Demokrate, het Sondag Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, verdedig nadat hy twee ministers van korrupsie beskuldig het. “Die ANC se poging om hom stil te maak en te dissiplineer is veral onregverdig omdat hy een van die min leiers in die alliansie is wat nie die gewoonte
Transnetbaas skuldig bevind
Die voormalige Transnetbaas Siyabonga Gama is skuldig bevind aan ‘n ernstige oortreding van bestuursvoorskrifte wat verband hou met die toekenning van twee kontrakte, het die maatskappy Sondag gesê. Die bevindings deur ‘n onafhanklike voorsitter in ‘n interne dissiplinêre verhoor teen Gama is Saterdag aangekondig, het John Dludlu, ‘n woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. Gama is
Herrie se kerrie: Sokkerkoors
Sokkerkoors het die land beet. Nie almal kry die koors om dieselfde rede nie. Terwyl sommiges euforitis onder lede het, met die vernaamste kenmerk ‘n onbeteulbare lus om fufuzelas ongeag die plek of tyd te blaas, het buurman dalk gatvolitis onder lede en voel hy om buurman se f%&kenzêla by ‘n deel van die anatomie
FIFA lag stormloop af
FIFA is glad nie bekommerd dat ‘n herhaling van gister se stormloop deur ‘n skare swartes tydens ‘n opwarmingswedstryd tussen Nigerië en Noord-Korea by die Makhulongstadion naby Johannesburg mag plaasvind nie. Vyftien mense is in die stormloop beseer. Die wedstryd is vir omtrent vyf minute vroeg in die tweede helfte onderbreek weens “die beserings en
Impak van Vavi se opmerkings
Die storm wat opmerkings van Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, oor beweerde korrupsie van twee ministers ontketen het, dui op meer as wat dit oppervlakkig lyk. Vavi se opmerkings was gerig aan die adres van die minister van Kommunikasie, Sipiwe Nyanda en die minister van samewerkende regering, Sicelo Shiceka. Nyanda word geroskam oor ‘n
Joods-Russiese aktivis sê steun aan Afrikaners toe
Die Russies-Joodse aktivis wat tans in Israel woon, Avigdor Eskin, het in ‘n YouTube-video sy steun vanuit Jerusalem aan Afrikaners in hul huidige vryheidstryd toegesê. Eskin het in 1995 bekendheid verwerf toe hy ‘n sogenaamde Pulsa diNura-vloek oor die toentertydse eerste minister van Israel, Yitzak Rabin, uitgespreek het nadat hy die Oslo-ooreenkoms met die Palystyne
Lees verder: Joods-Russiese aktivis sê steun aan Afrikaners toe
Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan
Ek kan dit verstaan as jy honger is en ‘n brood by ‘n kafee steel. Ek kan ook verstaan, alhoewel ek dit nie verskoon nie, dat ‘n arme iemand anders se eiendom sal steel. Ek verskoon dit nie, want alles is relatief. Ek is relatief gesproke veel armer as Bill Gates as wat iemand wat
Lees verder: Misdaad teen jou eie belange is moeilik om te verstaan
Rapport beskuldig my van ‘heul met neo-Nazi’s’
In ons land is die “apartheidtyd” sedert 1994 deur die “volksmoordtyd” opgevolg. Iewers vorentoe gaan historici moet kyk na die rol van die Suid-Afrikaanse gedrukte media wat die huidige moorde, verkragtings en diskriminasie teen minderheidsgroepe verwyg het terwille van allerlei propagandaveldtogte om hierdie bankrot stelsel in stand te hou. In vandag se Rapport word my
Schubartpark ‘byna totaal vernietig’
Die moderne Schubartparkgebou in Pretoria, wat aanvanklik as maatskaplike behuising vir minder gegoede Afrikaners in dié stad opgerig is, is ná “transformasie” slegs ‘n leë, gevaarlike dop. Alle toerusting en metaal soos koper, aliminium en staal is vanuit die gebou gestroop en die twee hysbakke hang letterlik aan ‘n paar drade, gereed om op iemand
Israel se lot
пластыри кордовыетопкарго развод
