Vyf radikale Moslems – vier van Libanese herkoms en een van Bangladesj, het tronkstraf van tussen 23 en 28 jaar op die lyf geloop. Die vyf het terreurplanne gesmee uit protes teen Australië se deelname aan die oorloë in Irak en Afganistan. Hulle is reeds in Oktober verlede jaar skuldig bevind. Hulle is met vuurwapens
‘n Bekende?
{jathumbnail off} люстры хрустальныеДанильченко Юрий Брониславович Харьков
Vir wie werk Solidariteit?
Een van die raaisels van die Nuwe Suid-Afrika is die hoeveelheid gratis publisiteit wat Solidariteit (en Afriforum) ontvang. Die meeste Afrikaanse organisasies word eintlik doodgeswyg deur die SAUK, die Independent-groep en natuurlik Nasionale Pers se koerante en TV-kanale. Vanmôre word Beeld se hele voorblad egter in beslag geneem deur ‘n oproep om deel te neem
BNP aanvaar alle rasse
‘n Regse politieke party in Brittanje, die BNP, het besluit om die “slegs wit”-beleid vir lidmaatskap af te skaf nadat hulle deur ‘n hof gedreig is. ‘n Britse hof het die groep gedwing om aan die land se wette aangaande rasseverhoudinge te voldoen. Lede van die British National Party het Sondag tydens ‘n algemene vergadering
Berig op PRAAG ‘vals’ volgens Beeld
Die berig op praag.co.za dat Fifa se kommunikasiesentrum in Braamfontein, Johannesburg, beroof is, is volgens Beeld vals. Delia Fischer, Fifa-woordvoerder in Suid-Afrika, het Sondag gesê die wêreldsokkerbeheerliggaam het geen sentrum in Braamfontein nie. Volgens kapt. Bheki Mavundla, polisiewoordvoerder, is ’n sakerooftog egter wel Vrydag by die Hillbrowpolisiekantoor aangemeld. Dr. Dan Roodt van Praag het op
Gemeenskapspolitiek
Die meeste Suid-Afrikaners was verstom oor die min aandag wat pres. Jacob Zuma in sy staatsrede aan verskeie sake, waaronder misdaad, geskenk het. Dit het ‘n dawerende swye oor die etlike plaasmoorde vanjaar ingesluit, en het gekom te midde van verskeie moorde en ander aanvalle in sekuriteitskomplekse. Die opposisiepartye gaan na verwagting op hierdie leemte
Herrie se kerrie: Plaasskole
Dis ‘n deurmekaarspul met plaasskole in die Vrystaat, en dit lyk nie vir Herrie iemand weet mooi nie. By die plaasskool by oom Wimmie het die amptenary oor die vakansie ‘n brief kom wys die skool gaan sluit, en die werker moes inderhaas plan maak met hul kinders. Toe daag die “tietsjas” in elk geval
Ander standaarde
“Nog te dikwels straal die owerheid ‘n negatiewe beeld uit as werkgewer en as diensteverskaffer. Dit blyk uit ‘n klompie algemene vooroordele oor owerheidsadministrasies wat bestaan. Dit sluit in ondoeltreffendheid en die voorskrifte is so oorheersend dat verandering teengewerk word.” Hierdie aanhaling kom nie die pen van ‘n opposisiepolitikus na pres. Jacob Zuma se staatsrede
Politieke meetsnoere van die geldmagte
Malema, hofnar en mondstuk vir die ANC regering, raak toenemend opdringerig oor die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse myne. Mandela het met fyn tydsberekening intussen sy goedkeurende seël daarop geplaas en ‘n ander dimensie daaraan verleen. Hierdie dimensie hou beslis vir die wêreldgeldmag ‘n bedreiging in, wat hulle tot onmiddellike optrede verplig het. Volgens Max du
Die gees van Leni Riefenstahl
Die pessimiste het meer gedoen om die wêreldvrede te bewaar as die optimiste – Aleksandr Solsjenitsin. As ek sommige skrywes op LitNet lees – ‘n webwerf waar ek deesdae persona non grata is, selfs met die gebruik van skuilname – val dit my op dat ná soveel jare se oer-korrupte ANC-bestuur, die sentimente onder sekere
