Intimidasie van opposisiepartye en die media in die aanloop tot die parlementêre verkiesings in Angola bedreig die moontlikheid van 'n vrye en regverdige verkiesing, het Human Rights Watch vandeesweek gesê.
Lees verder: Angolese verkiesings gaan nie vry en regverdig wees nie, s? Human Rights Watch

Die afgelope naweek het ek besoek afgelê by die Tsjeggiese hoofstad Praag om weer ná elf jaar kontak te maak met 'n ou vriendin van my RAU-jare wat deesdae in Australië woon. Aangesien Praag 'n anderhalf uur se vlieg van Amsterdam is, het ek besluit om ná agt jaar hierdie indrukwekkende stad weer te besoek.