VF+-jeug vat Tukkies aan

Die VF+-jeug het Woensdag, 5 Augustus, 'n klagte by die Suid Afrikaanse Menseregte Kommissie ingehandig teen die

Image

Charl Oberholzer

Universiteit van Pretoria (UP). Studente het 'n punt bereik waar hul voel dat demokrasie verdwyn het op die Tukkie-kampus. Dit is na aanleiding van die bekendmaking van ongrondwetlike verkiesingsreëls waarvolgens kandidate wat staan in die VSR-verkiesing, verhoed word om hul lidmaatskap van die VF Plus bekend te maak. Studente wat moet stem se reg tot inligting word ontneem, terwyl kandidate se reg tot assosiasie en vryheid van spraak onbillik beperk word.

Lees verder: VF+-jeug vat Tukkies aan

Pentagon verbied Twitter, Facebook, MySpace vir seesoldate

Dis nie net Iran en China wat onbeheerde internettoegang verbied nie, maar nou ook die VSA, ten minste vir hulle spesiaal opgeleide Seesoldate. Die verbod wat voortaan vir hulle gaan geld op sosiale netwerkwerwe soos Twitter, Facebook, MySpace is dadelik van krag. Die bevel wat Maandag uitgreik is, lui dat "internetwerwe bewese skuilplekke vir kwaadwillige

Lees verder: Pentagon verbied Twitter, Facebook, MySpace vir seesoldate

Varkgriep kan weerstandig teen behandeling raak

Image

Varkgriepvirusse onder die mikroskoop

Mediese personeel het Dinsdag gewaarsku teen die oormatige voorskryf van 'n middel vir die behandeling van varkgriep genaamd Tamiflu, aangesien dit tot weerstandigheid kan lei.

Lees verder: Varkgriep kan weerstandig teen behandeling raak

Internetverslaafde doodgeslaan

’n Internetverslaafde is glo by ’n rehabilitasiesentrum doodgeslaan omdat hy nie vinnig genoeg gehardloop het nie. Die tienerseun, Deng Senshan (16), is deur sy ouers na die rehabilitasiesentrum in die suide van China gestuur met die hoop om hom van sy internetverslawing te genees. Die drie opsigters wat Senshan na bewering doodgeslaan het, is kort

Lees verder: Internetverslaafde doodgeslaan

Rampgebied vir honde

Meer as 500 honde is sedert Januarie 2009 in Heidelberg, Gauteng, vergiftig volgens net een veearts se beraming. Net 40 van die honde kon uiteindelik gered word. Die honde word met aldikarb, ook bekend as Two Step, vergiftig. Johan Bester, voorsitter van die Heidelbergse gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het Heidelberg Dinsdag tot ’n rampgebied vir honde verklaar

Lees verder: Rampgebied vir honde

Afrikaners moet vriendskap met Israel uitbou

Ek hou nogal van Attie Schutte se plan met die miljoene Afrikane Switserland toe stuur. En ja, ek hou die situasie in Europa ook met 'n mate van kommer dop. Hulle is besig om sonder slag of stoot alles te verloor wat hulle eeue geneem het om op te bou, danksy hulle obsessiewe politieke korrektheid.

Lees verder: Afrikaners moet vriendskap met Israel uitbou

Misdaadgolf teister Johannesburg

Die misdaadgolf in Johannesburg duur onverpoosd voort en dit is weereens duidelik dat die ANC-regering nie in staat is om die burgers van Suid-Afrika te beskerm nie. So sê Advokaat Anton Alberts, raadslid van die Vryheidsfront Plus in die Johannesburgse Metropolitaanse Raad, na aanleiding van die gewelddadige aanval op ‘n ma van drie jong dogters

Lees verder: Misdaadgolf teister Johannesburg

Calvyn se invloed op Afrikaners: voor -en nadele

Na aanleiding van JK Bosch se insiggewende skrywe oor Calvyn wil ek die volgende stuiwer in die armbeurs gooi. Dit stuit inderdaad teen die bors dat Calvyn deur Naspers ook deesdae nie erken word vir die positiewe ontwikkelinge wat hy tot stand gebring het nie. Calvyn en Luther was denkers van hul tydsgees, en daar

Lees verder: Calvyn se invloed op Afrikaners: voor -en nadele

Yslike vullisversameling in Stille Oseaan bekyk

Marine wetenskaplikes van Kalifornië gaan hierdie week na die noorde van die Stille Oseaan uitvaar om na die "Groot Stille-Oseaan Vullisvierkant" te gaan kyk. Dertig navorsers en tegnici, asook bemanningslede van die Scripps Institution of Oceanography in San Diego het Sondag vertrek om te gaan vasstel waarom daar so baie klein stukkies plastiek in die

Lees verder: Yslike vullisversameling in Stille Oseaan bekyk