Personeel van die Vrystaatse departement van onderwys is meer as R25 miljoen te veel betaal in prestasiebonusse, het 'n ondersoek Donderdag bevind. "Die rekeningeklerk het nie die begrotingsbeheermaatreëls nagekom soos uiteengesit in afdeling 39 van die Openbare Finansies bestuursamnedementwetgewing vir die toekenning van prestasiebonusse nie," het die hoof van die departement Stanley Malope bekend gemaak.
Tradisionele geneser vermoor eie dogter
'n Tradisionele geneser, 49, is Woensdag by Loate naby Ga-Rankuwa in hegtenis geneem vir die moord op haar dogter van twaalf, sê die polisie. Die vrou het self die polisie teen 10vm ontbied nadat sy beweer het sy op haar dogter se liggaam buite agter die huis afgekom het, sê direkteur Sally de Beer. Die
SA benodig ‘aktivistiese staat’ s? Zuma
President Jacob Zuma het Donderdag die Griekse, Portugese en Italiaanse gemeenskappe weer ontmoet nadat hy tydens 'n soortgelyke byeenkoms voor die verkiesing belowe het om dit te doen. Hy is deur die minister van finansies Pravin Gordhan, die minister van polisie Nathi Mthetwa, en minister van handel en nywerheid Rob Davies, vergesel. Ministers Aaron Motsoaledi,
Geen keuse meer buiten emigrasie nie?
Die ware mag in Suid-Afrika, die kommuniste en die vakbonde, staan op die punt om die Suid-Afrikaanse IT-industrie te vernietig. Byna soos die ANC daarin geslaag het om Eskom binne slegs 14 jaar op sy knieë te dwing. Cosatu en sy trawante binne die ANC-bewind wil die praktyk bekend as "outsourcing" onwettig maak. "Outsourcing" bestaan vir
Wit ’buitelander’ in Kenia vermoor vir myngrond
Tsavoriet, in 1976 deur Campbell ontdek Die Londense The Times berig dat 'n Britse geoloog in Kenia deur ’n bende mans met messe, spiese, pyle en boë vermoor is. Die polisie vermoed ’n geskil oor mynregte was die oorsaak van sy wrede dood. Sowat 30 mans het Campbell Bridges, 71, sy seun, Bruce, en vier
Lees verder: Wit ’buitelander’ in Kenia vermoor vir myngrond
Onwettige oorgaanoorplantings gedy in China
Chinese hospitale voer steeds onwettige orgaanoorplantings op buitelanders uit, en spoor plaaslike inwoners aan om as ‘orgaanagente’ op te tree, het die departement van gesondheid en plaaslike media Donderdag berig. Daar is 164 instansies in China wat amptelik goedgekeur is om orgaanoorplantings te uit te voer, maar minstens 16 van hulle voldoen nie aan wetgewing
Mboweni neem afskeid met rentoekoersverlaging
Die Reserwebank het Donderdag, ten spyte van hoë inflasie, rentekoerse met ’n halwe persentasiepunt afgebring, maar verdere rentekoersverlagings vir 2009 lyk onwaarskynlik. Die aankondiging het kenners deur die bank verras wat dit eens was dat koerse onveranderd sou bly. Net drie uit 26 ekonome wat deur Reuters genader is, het voorspel dat koerse kan afkom.
Blair het glo oorweeg om Zim milit?r binne te val
what are casino gamesтопкарго отзыв
Lees verder: Blair het glo oorweeg om Zim milit?r binne te val
Meimaand en die Boeremagsaak
Ná 'n reses van sewe weke het die Boeremagsaak op 11 Augustus 2009 in die Hooggeregshof, te Vermeulenstraat, Pretoria, hervat. Toevallig is dié datum die herdenking van die dag waarop die hofsaak oorspronklik sou begin het vir die eerste drie beskuldigdes – Mike du Toit, André du Toit en Rooikoos du Plessis – in die jaar 2002. Dit het egter nie gebeur nie omrede daar nog agt mans die voorafgaande paar dae gearresteer is en nog arrestasies sou volg.
Ná 'n reses van sewe weke het die Boeremagsaak op 11 Augustus 2009 in die Hooggeregshof, te Vermeulenstraat, Pretoria, hervat. Toevallig is dié datum die herdenking van die dag waarop die hofsaak oorspronklik sou begin het vir die eerste drie beskuldigdes – Mike du Toit, André du Toit en Rooikoos du Plessis – in die jaar 2002. Dit het egter nie gebeur nie omrede daar nog agt mans die voorafgaande paar dae gearresteer is en nog arrestasies sou volg.
Franse swembad verbied ‘boerkini’
‘n Boerkini 'n Franse openbare swembad in 'n voorstad van Parys, Emerainville, het 'n Moslemvrou in 'n "boerkini" verbied om daar te swem. Franse wetmakers, 32 van hulle, is tans besig om te oorweeg of die boerka, die allesbedekkende kledingstuk wat deur Moslemvroue gedra word, verbied behoort te word of nie nadat president Nicolas Sarkozy
