Die Pretoria Metropolitaanse Munisipaliteit, ook bekend as Tshwane, het verlede jaar wetgewing so gewysig dat alle meenthuiseienaars nou ook erfbelasting betaal van om en by 1% van hul eiendom se markwaarde. Op 'n eenheid met 'n markwaarde van R600,000 beloop dit dan R6,000 per jaar oftewel R500 per maand. Weens swak administrasie is baie eienaars
VSA se man in Afghanistan koop fluks stemme
Die Britse koerant, The Times, het met verskeie ooggetuies gepraat wat bevestig het dat die Amerikaansondersteunde kandidaat in die komende verkiesing in Afghanistan, dienende president Hamid Karzai, besig is om stemme te koop in die suide van die land. Die suide is tradisioneel die president se magsbasis. Die ongerymdhede kan daartoe lei dat die verkiesing
Microsoft Word-verkope verbied
Microsoft is deur 'n Amerikaanse Federale Hof beveel om meer as $290 miljoen te betaal vir die skending van 'n patent wat deur die Kanadese firma i4i gehou word.
Microsoft is deur 'n Amerikaanse Federale Hof beveel om meer as $290 miljoen te betaal vir die skending van 'n patent wat deur die Kanadese firma i4i gehou word.
Kernwapenvrye Afrika-verdrag bekragtig
Dertien jaar nadat dit ter tafel gelê is, is die Kernwapenvrye Afrikasoneverdrag Woensdag bekragtig, het die Instituut vir sekerheidstudies (ISS) verklaar. Dit volg nadat Boeroendi verlede maand die verdrag ook aanvaar het. "Die verdrag wat die hele Afrikakontinent sowel as die omringende eilande insluit, vereis dat geen kernwapens in enige Afrikaland ontwikkel, vervaardig, getoets, aangekoop
Tutu met hoogste Amerikaanse toekenning vereer
President Barack Obama het die VSA se hoogste burgerlike toekenning aan 16 "agente van verandering" oorhandig. Ontvangers van die Medal of Freedom sluit Aartsbiskop Desmond Tutu, Stephen Hawking, Moehamed Yunus van Bangladesh en voormalige Ierse president Mary Robinson in. 'n Withuisverklaring oor die keuse van Tutu, verwys na sy "onblusbare toewyding aan geregtigheid, ewige optimisme
Rapport en Afrikaans se joernalistieke krisis
Die afgelope naweek het Rapport bekendgemaak dat hy sy internetuitgawe later beskikbaar stel in 'n poging om vas te stel of die sirkulasie van die koerant se papieruitgawe deur die aanlynweergawe beïnvloed word.
Ook is die koerant se internetlesers in 'n opname gevra of hulle bereid sou wees "om vir Rapport se aanlyn-inhoud te betaal". Agt-en-tagtig persent van die aanlynlesers het egter geantwoord dat hulle nie bereid is om te betaal nie.

Derde varkgriepsterfgeval in SA
Die Nasionale instituut vir oordraagbare siektes het gister die land se derde H1N1-griepgeval, wat algemeen as varkgriep bekendstaan, bevestig.
Die Nasionale instituut vir oordraagbare siektes het gister die land se derde H1N1-griepgeval, wat algemeen as varkgriep bekendstaan, bevestig.
Gedwonge integrasie vir New York-voorstad
Westchester County in New York, 'n voorstad wat hoofsaaklik deur blankes bewoon word, het geswig onder druk om gedwonge rasse-integrasie te begin toepas. Die voorstad se munisipaliteit is deur 'n Anti-diskriminasiesentrum gedagvaar om gesubsidieerde behuising vir swartes en Spaanssprekende kleurlinge te verskaf.

Arme Obama
печи банныеДанильченко Юрий прокурор
Zuma ontken dat Zoeloe-etnisiteit rol speel
Zuma het Dinsdagaand tydens 'n onderhoud op MetroFM geskerm dat hy bekwaamheid eerder as etnisiteit as 'n maatstaf sien. Zuma het gereageer op beskuldigings dat hy veral Zoeloes aanstel en ook dat die debat oor minderhede voorkeur geniet bo belangrike ekonomiese kwessies. “Sodra die land begin argumenteer oor etnisiteit, beweeg ons in ’n gevaarlike rigting,”