Kanada se asielbeleid

Ek is baie bly dat die Kanadese regering besluit het om teen die Huntley-asielbesluit te appelleer, want nou sal die soeklig van die internasionale nuusmedia baie aandag bestee aan die anti-blanke pogrom wat deur die ANC-regering gevoer word. Nou is dus die beste tyd vir al die Afrikanerbelangegroepe om kontak op te neem met sy

Lees verder: Kanada se asielbeleid

Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in

Elf Suider-Afrikaanse lande is tans saamgetrek by Lohatla, die leër se gevegsopleidingsentrum, in die Noord-Kaap vir 'n gesamentlike sogenaamde vredesoefening. Die weermag is op 'n gereedheidsgrondslag geplaas omdat die groot buitelandse militêre teenwoordigheid 'n veiligheidsrisiko inhou. Die optog in Pretoria van die weermagvakbondlede verlede week word daarom in 'n besonder ernstige lig beskou, aangesien die

Lees verder: Buitelandse soldate in SA hou veiligheidsrisiko in

Huntley is ‘n skelm Engelsman

Ek sien Afriforum wil ook nou op die Huntley-wa klim om te probeer munt slaan uit die beslissing van 'n Kanadese instansie wat glo "asiel" aan die man verleen het. Daar is ook mense hier op Praag wat sterk steun vir Huntley bepleit.

Lees verder: Huntley is ‘n skelm Engelsman

Rapport se wanvoorstellings en die waarheid

Image

Brandon Huntley

Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.

Image

Brandon Huntley

Nee, ek het die Rapport nie gekoop nie, maar by my pa op die plot gekuier en nes sigarette is Rapport vir party mense 'n slegte ou gewoonte wat mens sukkel om af te leer.

Lees verder: Rapport se wanvoorstellings en die waarheid

Casper de Vries weet niks van taal of godsdiens

Ek verwys na Rapport van 5-9-2009 en Casper de Vries wat sê Afrikaners is NIE God se witbroodjies. Onder andere raak hy die volgende kwyt:

“Got news for you suckers . . . Afrikaans het ontwikkel uit tale soos Nederlands, Duits en Arabies, dis nie die uitverkore taal nie, hoor! Afrikaners is nie die witbroodjies van God nie, al is dit wat vir ons vertel is deur die korrupte spul Nasionaliste Nazi’s.”

Lees verder: Casper de Vries weet niks van taal of godsdiens

Iran s? VSA se inligting ‘gefabriseer’

Iran het in 'n brief van agt bladsye aan die die hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap, Mohamed ElBaradei, gesê die VSA maak gebruik van "vervalste dokumente" om te beweer dat Iran tans 'n atoomwapen bou. Die brief wat aan die Associated Press gelek is, kla ook vir Frankryk en Brittanje aan vir hulle "kwade wil

Lees verder: Iran s? VSA se inligting ‘gefabriseer’

BNP sal party oopgooi vir ‘minderhede’

Die pro-wit, regse British National Party se leier, Nick Griffin, het gesê die party gaan gedwing word om anderskleuriges toe te laat deur die Britse owerhede en indien hulle weier sal hulle tot niet gaan. Hy het die ontslape NP-leier, PW Botha, se beroemde woorde gebruik om die BNP se keuses te beskryf: "Pas aan

Lees verder: BNP sal party oopgooi vir ‘minderhede’

Swartes stap uit Kriegler se FUL

Senior advokate Dumisa Ntsebeza en Kgomotso Moroka asook die sakeman Cyril Ramaphosa het hul bande met die organisasie Freedom Under Law, FUL, waarvan oudregter Johann Krieg­ler voorsitter is, oor die naweek verbreek. Ntsebeza en Moroka het albei op FUL se direksie gedien en Ramaphosa was deel van die internasionale raad van advies van die organisasie.

Lees verder: Swartes stap uit Kriegler se FUL

Wees versigtig met steun vir Brandon Huntley

Julle het `n wye verskeidenheid onderwerpe en (seer) punte wat julle aanraak. Tog wil ek net vra vir versigtige optrede. Iemand noem dat Brandon Huntley nie werklik aangeval was nie, geen van sy gevalle is by die polisie aangemeld nie. Ons weet almal in watter haglike toestand ons land is.

Lees verder: Wees versigtig met steun vir Brandon Huntley