Verbijstering in de gemeenteraad van Kortrijk maandagavond, waar N-VA-raadslid Steve Vanneste vroeg om de benaming Nelson Mandelaplein op het stadsdeel Kortrijk Weide te schrappen. “Mandela was hoofd van de terroristische tak van het ANC en onderhield contacten met dictators zoals wijlen Khadaffi van Libië.” Mandela (95), die op 5 december 2013 overleed, kreeg in 1993
Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’
Korrupsie, wanadministrasie en ‘n gebrek aan inligting kortwiek die stryd teen misdaad, het sprekers gister by ‘n konferensie oor misdaadvoorkoming gesê. Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid, adv. Vas Soni, het sover gegaan soos om te vereis dat alle bates wat deur misdadigers verkry word, onteien behoort te word. Volgens ‘n ander spreker by die
Lees verder: Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’
Tuks-kuierplek gaan wooneenhede word
Die gewilde Hatfield Square in Burnettstraat, waar studente reeds vir jare by sy klubs en kroeë saamtrek, sal dalk binnekort sy partytjieskoene vir ‘n residensiële ontwikkeling verruil. Dié besluit rus glo daarop dat die eienaars van die Hatfield Square, Redefine Properties, eerder behuising aan studente in die omgewing wil bied. Die hoofbedryfsbeampte van die Hatfield
Klipgooiers versper dele van Goue Hoofweg
Motoriste word aangeraai om dele van die Goue Hoofweg te vermy nadat geweld weer uitgebreek het. Sowat 200 oproeriges van die Slovo Park-lokasie naby Bushkoppies, suid van Johannesburg het begin klipgooi op die Goue Hoofweg by die Stockwell-aansluiting. Die oproermakers versper die pad met klippe en ander voorwerpe. Die rede vir die betoging is nog
Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom
Die Afrika-Unie het sy kommer uitgespreek nadat Botswana nie reismaatreëls teen burgers van lande wat deur die ebolavirus getref is, wou ophef nie. Die Unie sê die weiering om reisbeperkings op alle burgers van die betrokke lande te lig, het die ekonomiese las op die lande, Liberië, Guinee en Sierra Leone verhoog. Botswana het die
Lees verder: Ebola: Botswana sluit grense terwyl Kubane instroom
Waterbeperkings vir Noord-Durban
Watervlakke in damme wat die eThekwini munisipaliteit bedien, is op kritieke lae vlakke. Die munisipale woordvoerder, Thabo Mofekeng het ‘n beroep op inwoners gedoen om water te spaar. Die watervlak in die Hazelmere-dam het drasties afgeneem, wat dié stappe noodsaak. Die dam is die hoofbron van water vir gemeenskappe in die omgewing. Die munisipaliteit het
Geleentheidsvenster om ebola te stuit krimp
Met die oog op bekamping van die wêreldwye dodelike ebola-virussiekte, het Nasionale Hawe-owerheid van Suid-Afrika verklaar dat hulle veiligheidsmaatreëls verskerp het. Dié stap is geneem om personeellede by agt hawens te beskerm teen die virus wat deur inkomende vaartuie en hulle bemanning die land mag binnekom. Die Hoof Hawemeester, Rufus Lekala, sê hulle werk saam
Groen-aanbieder verras deur Rwanda
Dave Pepler is die aanbieder ‘n natuurprogram Groen, op TV. Hy skryf uit Rwanda: Hulle president in Rwanda, sê die mense met trots, wil hê hulle moet gesond wees deur baie groente te eet. Geen oorgewigprobleme nie en baie min diabetes. Geen outomatiese besproeiing, slegs leivore waaruit die kinders ritmies per plastiekemmer die lande natmaak.
Mosambiek stem
Mosambiekse diplomate sê alles is gereed vir Mosambiekers in Suid-Afrika om in vandag se verkiesing te gaan stem, het RSG berig. Dit is die land se vyfde demokratiese presidensiële en parlementêre verkiesing sedert 1994. ‘n Woordvoerder van die Mosambiekse Konsulaat in Mbombela, Nercia Sambo sê daar is 32 stemlokale in Mpumalanga en Limpopo. Inligting oor
Nuwe SEB-teikens teen wit ondernemings gemik
Klein wit sake-ondernemings sal benadeel word deur die nuwe reëls vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB), want volgens ontleders, sal dit moeilik wees vir die meeste van hulle om te voldoen daaraan. Die departement van handel en nywerheid het Vrydagmiddag die tweede stel gewysigde bemagtigingskodes vanjaar ingevolge die Wysigingswet op Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging vir kommentaar
