Edward Snowden, die Amerikaanse agent wat gedros het, het tydens ‘n regstreekse aanlyngeleentheid wat deur die voormalige Greenpeace direkteur, Kumi Naidoo, by Konstitusieheuwel in Johannesburg gereël is, gepraat. Tydens die aanlyngesprek, het Snowden sy kommer uitgespreek oor hoe sommige van die wêreld se grootste aanlyn-dienste data insamel oor gebruikers. Die voormalige Amerikaanse Central Intelligence Agency
Ban Ki-Moon soebat by Zuma oor Strafhof
Teenkanting teen die Internasionale Strafhof het duideliker geword tydens ‘n debat oor die Strafhof se jaarverslag wat in die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gelewer is. Suid-Afrika het nie aan die debat deelgeneem nie. Die VN-sekretaris-generaal, Ban Ki-Moon het President Jacob Zuma die naweek in ‘n telefoniese gesprek probeer oorreed om die besluit te heroorweeg.
Groot skade nadat Italië weer geskud word
‘n Aardbewing wat 6,6 op die Richterskaal gemeet het, het Italië Sondagoggend weer geskud. Verskeie gebou in hierdie streke is deur die bewing in puin gelê. Aanvanklik is die bewing op 7,1 gestel, maar dit is later aangepas. Dit was 1,5 kilometer diep. Nog geboue, waaronder historiese ou kerkies in verskeie klein dorpies, is verwoes.
Oproer by Tuks
Ten minste een motor is verbrand en die dameskoshuis Nerina is met klippe aangeval tydens die jongste oproer by die Universiteit van Pretoria. Swart studente en ander betogers wat nie met die universiteit verbind is nie, het gepoog om Burnettstraat in Hatfield, die voorstad waarin die universiteit geleë is, te versper. Polisie verkeer op die
Betogers wil instellings met nagwaak dwing tot oorgawe
Betogers van die Fees Must Fall-veldtog het Sondagaand ‘n nagwaak by die Universiteit van Johannesburg se Aucklandpark Kingsway-kampus gehou. Betogers van ander instellings, soos die Tshwane Universiteit van Tegnologie en die Noordwes Universiteit se Mahikeng-kampus was nog in die aand per bus na Johannesburg op pad. Die amokmakers eis dat die regering daadwerklike stappe moet
Lees verder: Betogers wil instellings met nagwaak dwing tot oorgawe
Eienares van AWB-leier se eertydse plaas ook vermoor
Die eienares van die plaas Witrandjiesfontein by Ventersdrop wat aan die vermoorde AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, behoort het, is die naweek op die plaas vermoor. Die 55-jarige Annerie Grobler is na bewering deur drie van haar voormalige swart werkers werkers doodgeslaan. ‘n Polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê een van die swart verdagtes is aangekeer nadat Grobler se
Lees verder: Eienares van AWB-leier se eertydse plaas ook vermoor
Duitse maatskappy weier glo om Zim-note te druk
‘n Duitse maatskappy, Giesecke and Devrient, het ‘n versoek van Zimbabwe van die hand gewys om die nuwe geld vir die tesourie te druk wat tans met enorme kontantvloeiprobleme worstel. John Mangudya, president van Zimbabwe se reserwebank, het na bewering gesê die Zimbabwiërs wat teen die nuwe ruiliddel gekant is, is besig met “politiekery deur
Lees verder: Duitse maatskappy weier glo om Zim-note te druk
Akkreditasie van Universitas Akademiese Hospitaal ondersoek
Die Openbare Dienstekommissie (ODK) gaan die akkreditasie van die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein moontlik ondersoek. ‘n Aankondiging deur die Gesondheidsminister, Aaron Motsoaledi, dat die Universitas-hospitaal nou die swakste opleidingshospitaal in die land is, is deur klagtes gevolg oor dié hospitaal en die Pelonomi-hospitaal na die kommissie verwys is. Motsoaledi het gesê hy is nie
Lees verder: Akkreditasie van Universitas Akademiese Hospitaal ondersoek
Vrystaat landbou veroordeel 2 aanvalle in een naweek
Vrystaat Landbou het twee afsonderlike plaasaanvalle wat die naweek in die provinsie plaasgevind het, ten sterkste verwerp. Voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Tommie Esterhuyse, sê daar was vanjaar al 40 plaasaanvalle in die provinsie gewees. Hy sê die aanval op ‘n boervrou van Ladybrand en nog ‘n beweerde aanval op ‘n boer op sy plaas
Lees verder: Vrystaat landbou veroordeel 2 aanvalle in een naweek
Plaasaanvaller slaan boervrou in gesig met bottel
Die vermeende swart plaasaanvaller van ‘n bejaarde boervrou van ‘n plaas by Ladybrand sal na verwagting vandag in die landdroshof op die dorp verskyn. ‘n Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Phumelelo Dhlamini, sê die 65-jarige Hazel Meiyer is aangerand en het ernstige beserings aan die gesig opgedoen toe sy Saterdag omstreeks 16:30 deur ‘n 24-jarige aanvaller
Lees verder: Plaasaanvaller slaan boervrou in gesig met bottel
