Die VN het drie kenners aangestel op ‘n internasionale kommissie van ondersoek na moontlike menseregteskendings en oorlogsmisdade in Gasa. Dié stap volg nadat Israel van oorlogsmisdade teen die Palestyne beskuldig is. Die kommissie sal egter vergrype van albei kante ondersoek. ‘n Professor van internasionale reg, William Schabas, van die Middelsex Universiteit in Londen, sal die
Geslagsneutrale toilette ontstel studente by UK
Die Universiteit van Kaapstad sal ablusiegeriewe inrig met die internasionale geslagsneutrale teken asook ‘n ander teken wat verklaar “die toilette is vir almal, ongeag van geslag, identiteit of uitdrukking”. Dié stap is met ontsteltenis begroet by dames- en swart studente. Soortgelyke fasiliteite is beskikbaar by verskeie universiteite in die VSA en het onlangs aan die
Lees verder: Geslagsneutrale toilette ontstel studente by UK
Pallo Jordan bedank as ANC-LP
Die ANC het die bedanking van sy senior LP en voormalige minister, Pallo Jordan, as Parlementslid aanvaar. Gwede Mantashe het namens die party gesê die ANC het ‘n gedetailleerde verduideliking ontvang. “Getrou aan sy karakter, het hy om verskoning gevra aan die ANC, en Suid-Afrika as ‘n geheel,” het Mantashe gesê. Jordan het aangebied om
Tyd vir ‘n Afrikanerbank is hier!
Die African Bank-bankrotskap gaan nie die land se bankstelsel ongeskonde laat nie. Hoewel die banksektor in sy geheel nie aangetas word nie, sal sowel die Reserwebank (dus die belastingbetaler) as die kommersiële banke moet instaan vir African Bank se verlies van om en by R10 miljard. Dít alles gaan uit ons sakke kom, want immers
Britse Sosialiste skree Ramaphosa dood
Cyril Ramaphosa, adjunkpresident van die ANC, is verlede week vir ’n “moordenaar” uitgeskel deur Britse Sosialiste by die Universiteit van Witwatersrand. Ramaphosa het ’n gehoor toegespreek oor die nasionale ontwikkelingsplan (NOP) in Wits se Grootsaal. “Hoe slaap jy snags? Jy het bloed op jou hande,” het Claire Ceruti gegil. Sy en haar kohorte het het
Strenger wapenbeheer na kindermoorde gevra
Die ANC het Maandag gesê dat hulle die toename in kindermoorde veroordeel en strenger wapenbeheer van die regering gevra. “Hierdie toenemende en onverklaarbare verskynsel, wat hulpelose en onskuldiges teiken, het geen plek in ons samelewing nie,” het Zizi Kodwa, die party se woordvoerder, in ‘n verklaring gesê. “Ons moet die skuldiges identifiseer en isoleer, en
Spanning in Kaapstad laai op oor Gasa
Pro-Palestynse betogers in Kaapstad het die SAPD daarvan beskuldig dat hulle partydig optree en kant kies vir Israel. Twee stelle pro-Palestynse betogers is in hegtenis geneem Sondag om te verhoed dat hulle naby ‘n pro-Israel saamtrek kom. Kaapstad se Joodse gemeenskap het ‘n saamtrek gehou by die Joodse Museum Sondag ter ondersteuning van Israel. Sekuriteit
Pallo Jordan is soek
Pallo Jordan is skoonveld. Die ANC kon nie onmiddellik bevestig waar Jordan is nie. Die ANC-LP is uitgevang dat hy sy akademiese kwalifikasies versin het. ‘n Engelstalige Sondagkoerant het verlede week berig dat geen bewyse gevind kon word van Jordan se doktorsgraad nie. Jordan het geen grade of diplomas aan die Universiteit van Wisconsin-Madison of
African Bank kos belastingbetaler miljarde
Gill Marcus, president van die Reserwebank, sê ‘n konsortium wat die groter banke in Suid-Afrika insluit sal ‘n reddingsboei van R10 miljard aan die beleërde African Bank voorsien. Die bank sal oopbly vir sake. Die Reserwebank sal R7 miljard se slegte skuld van die R17 miljard onderskryf. Dit beteken in wese dat die belastingbetalers sal
Kwak se dieet glo teen Afrikaners gemik
Die Malema van medisyne se nuwe kwakdieet is klaarblyklik ontwerp om Afrikaners te teiken. Prof. Tim Noakes se dieet-aanbevelings lyk byna asof dit met opset geneties verfyn is, want dis veral gevaarlik vir Afrikaners, onder wie daar ’n hoë voorkoms van “slegte” cholesterol is, en hulle word ernstig deur dokters gewaarsku teen Noakes. Die probleem
