Die Pos op Nylstroom berig dat Engela Nel (86) van die Zebra Park-sekuriteitsoord op die dorp Woensdagnag, 19 Maart, ure lank gemartel is. Sy het vir haar lewe, asook vir haar tuinwerker se siel, gebid nadat hy haar glo oorval en ure lank in haar huis aangehou en emosioneel geteister en rondgeruk het. Thomas Madimetsha
Swart skare in Vrystaat vermoor man
‘n 22-jarige man is buite sy huis in Meloding deur ‘n woedende skare met messe doodgesteek, het die Vrystaatse polisie vandag laat weet. ‘n Groep het Tshidiso Klaas gisteraard in Stiltepark vermoor, volgens die polisie se woordvoerder, Malebo Khosana. Die groep het hom met klippe gegooi en met messe gesteek, nadat hulle hom by sy
Zoeloes gedenk St Helena-krygsgevangenes
Mchunu het ‘n beroep op die mense van KZN gedoen om môre te verenig en die krygsgevangenes op St Helena te gedenk. ‘n Multikulturele byeenkoms sal by die Woodburn-stadion in Pietermaritzburg gehou word. “Soos wat ons ons nadink oor die pad wat ons oor die jare gekom het tot hier waar ons vandag is, word
Selfoonoproepe en data in SA te duur
Soos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef. Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne ‘n bedryf waarvoor ‘n mens ‘n lisensie van die owerheid moet hê, is eenvoudig immoreel.
Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
‘n Onbekwame swart minister van justisie, Christiane Taubira, het haar pos in die geskommelde Franse kabinet onder die nuwe eerste minister, Manuel Valls, behou. Die kabinetskommeling ná die uiters swak vertoning deur die regerende Sosialistiese Party tydens die pas afgelope plaaslike verkiesings in die land. Frankryk is besig om al hoe meer na regs te
Lees verder: Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
Die president van die Wêreldbank, Jim Jong Kim, het gister gesê dat “elekrisiteit van die mense van Afrika weerhou word” wat op globale “energie-apartheid” neerkom. Die totale energie-verbruik van die miljard mense in Afrika is gelykstaande aan dít wat België met sy 11 miljoen inwoners verbruik. “Tans is die totale energie-verbruik van die miljard mense
Lees verder: Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
Wrede moord, verkragting op Stiglingh-egpaar
Die oortreders in die moord en verkragting van die Stiglingh-egpaar net buite Ventersdorp verskyn tans in die rondgaande hof in Pretoria. Andries Mokataka, 23, en Solomon Mojaki, 22, pleit albei onskuldig. ‘n Genetikus van die polisie se forensiese laboratorium, Lorraine Harris-Barnes, het egter gister getuig dat DNS van Andries Mokataka op die onderklere en liggaam van mev.
Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af
Omdat farmaseutiese maatskappye in die VSA weier om verder middels vir gebruik tydens die doodstraf te verskaf, poog regslui vir twee terdoodverooroordeelde swart mans tans om die voltrekking van hul vonnisse verder uitgestel te kry. Clayton Lockett en Charles Warner sal onderskeidelik op 22 en 29 April deur die deelstaat Oklahoma tereggestel word. Die owerheid het
Lees verder: Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af
ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’
Die ANC-regering het ‘n versoek van die VSA van die hand gewys om deel te wees van ‘n Amerikaanse rampbestuursplan waaruit Suid-Afrika $10 miljard per jaar (ongeveer R100 miljard) vir tien jaar sou ontvang. Luidens die plan sou tydelike huisvesting vir miljoene Amerikaners in Suid-Afrika gebou word ingeval die Yellowstone-supervulkaan in dié land een of
Lees verder: ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’
OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier
Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel. Die verkiesing vind oor vyf weke plaas. Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na die R40 miljoen-webwerf van die Vrystaatse provinsiale regering, is glo reeds in ’n gevorderde stadium. Dit
Lees verder: OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier
