Die minister van openbare ondernemings, Malusi Gigaba sê die huidge klam toestande wat deur die aanhoudende reën by sommige kragaanlegte veroorsaak is, is net deels verantwoordelik vir die kragnoodtoestand. Hy sê die reën is nie die enigste faktor nie. Beurtkrag wat deur Eskom ingestel is, sal volgens alle aanduidings nog verskeie dae kan voortduur. Die
Die Krim kies Rusland
Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in dié Russiese deel van die Oekraïne gestem het. Westerse mediapropaganda poog om sedert die staatsgreep wat deur Anglo-Amerikaanse agente uitgevoer is, die Russiese teenwoordigheid as ‘n “inval” te beskryf. Daar is tans 16.000 Russiese troepe in die Krim. Rusland
Min kiesers registreer om te stem
Min kiesers het geregistreer om te stem in die komende verkiesings. Net 80,8% van stemgeregtigde Suid-Afrikaners sal op 7 Mei hul kruisies kan trek. Net 25 390 150 Suid-Afrikaners is geregistreer om te stem, die meeste van hulle vroulik en jonk, het Beeld berig. Van die geregistreerde kiesers is 55% vroulik en 50% is jonger as 40.
Front Nasionaal dien verklaring by hof in om EFF-aansoek te steun
Hoewel die party reëlreg die teenoorgestelde politieke standpunte as die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) huldig, het Front Nasionaal ‘n verklaring by die Pretoriase Hoër Hof ingedien waarin die party die vermindering of afskaffing van die huidige verkiesingsdeposito steun. “Ons het ‘n regstreekse belang by die saak,” het dr. Dan Roodt, woordvoerder en onderleier van die party,
Lees verder: Front Nasionaal dien verklaring by hof in om EFF-aansoek te steun
Bodem boek II, 2: Die godeskemer
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem boek II, 1. Die aand wat ons vir ʼn laaste keer by Luigi se Le Amici bymekaar gekom het om te kyk hoe die wêreld vergaan, het Joachim Bekker vir ons vermaak met ʼn toespraak oor ʼn kondoom met swakplekke. Daar was twaalf van ons in die klein
Potch-heksejag: Wat wil jy wees?
Deur Gerhard Venter Ek het op skool geleer dat as jy anti iets is, moet jy pro iets anders wees. Is Elma Smit en Adriaan Basson dan ondersteuners van pedofiele en allerlei ander afskuwelike perversies? Kom ek verduidelik. As jy pro-Amerikaans is, sou jy uiteraard pro-kapitalisties en pro-demokraties wees want hulle gee voor om die
Arbeidsontleder waarsku mynmaatskappye
‘n Arbeidsontleder, Terry Bell het mynmaatskappye gewaarsku om simpatiek te wees teenoor die lot van mynwerkers, het RSG berig. Lede van die vakbond Amcu het in Januarie begin staak. Hulle eis ‘n intreevlak-salaris van R12 500. Die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie (KVBA), het samesperkings om die staking in die platinumsektor te beëindig, vir
Ierse wedder moet Oscar-advertensie afhaal
Die Britse advertensie-reguleerder het die Ierse beroepswedder, Paddy Power beveel om sy omstrede advertensie oor Oscar Pistorius in Brittanje te onttrek. Die groep se advertensie beeld ‘n Oscar-toekenning uit wat met Oscar Pistorius verband hou. Duisende klagtes het ingestroom nadat die maatskappy ‘n veldtog gevoer het om mense op die uitslag van die Pistorius-moordverhoor te laat
DA wil buitelanders in SA se sekuriteitsbedryf hou
Die DA en VF+ staan die nuwe klousule teen wat buitelandse eienaarskap in die privaatsekuruteitsbedryf beperk. Dié partye sê dit sal “werkloosheid” meebring. Die wetgewing is daarop gemik om strenger regulering in die privaatsekuriteitsbedryf toe te pas. Daar is meer lede in dié bedryf as in die weermag en polisie saam. Die Nasionale Raad van
Lees verder: DA wil buitelanders in SA se sekuriteitsbedryf hou
Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom
Eskom het ‘n beroep op die publiek gedoen om kragverbruik te verminder, nadat die kragvoorsiener ‘n nuwe noodtoestand uitgeroep het. Eskom het Donderdagoggend opnuut ‘n noodtoestand verklaar en gewaarsku dat hulle genoodsaak sal wees om beurtkrag toe te pas. ‘n Woordvoerder van Eskom, Andrew Etzinger sê steenkool-voorrade is glo nat na sewe dae se swaar reëns.
Lees verder: Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom
