Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom

EskomEskom het ‘n beroep op die publiek gedoen om kragverbruik te verminder, nadat die kragvoorsiener ‘n nuwe noodtoestand uitgeroep het.

Eskom het Donderdagoggend opnuut ‘n noodtoestand verklaar en gewaarsku dat hulle genoodsaak sal wees om beurtkrag toe te pas.

‘n Woordvoerder van Eskom, Andrew Etzinger sê steenkool-voorrade is glo nat na sewe dae se swaar reëns.

Etzinger sê hulle het groot nywerheids-kliënte gevra om hulle kragverbruik met 10 persent te verminder, maar die vermindering blyk nie genoeg te wees om die kragtekort te verlig nie.

Volgens Etzinger sal dit beteken dat beurtkrag toegepas mag word.

156 thoughts on “Eskom roep nuwe noodtoestand uit, beurtkrag kom”

        1. Twee weke gelede het die Centlec leser sommer my kragboks op die sypaadjie oopgebreek toe hy te lui was om sy hand bak te hou om die syfers te kan lees . Nou swiep die deur maar lustig oop en toe en Centlec is telefonies onbereikbaar .

          1. Maklik, sit ‘n slot aan met ‘n brief hulle kan jou kontak om te kom oopsluit as hulle wil syfers lees of breek die deur af en sit dit netjies teen die boks vir hulle om volgende keer sommer saam te vat.

          1. Net as ‘n mens dink hulle kan nie swarter word nie… (~;

            Elektrisiteit bring die beste van hulle na vore…: Houtskool.

          2. Ja ….toe want sal ek jou aanhaal????
            Dolk
            Ek lieg nie! – EK wou!!! (Het dit getik en toe weer uitgevee!) LMAA!!!

          3. Kyk hoe “tune” jy hulle nou! LMAA! Jy sal maak dat ek ook skuldig lyk hier – en is nie nou nie. (~;

          4. Jy meen so-iets?

            Verskoon die kleur – die rokkie is nog baie nuut – dit blyk, blykbaar later…

            Kry die gevoel dat ek weer “sondig” op Praag… Sal slegs weet indien daar met my geraas word… 😉

          5. Toe het ek dit wel aan jou geskryf – nou’s dit weg… Die “potlood” ene…

            Ons skryf nou baie – oor niks! 🙂

          6. Ek weeêeeens ek kon so onskuldig soos jy klink en skryf! Sjoe!

            Dit so “Die Regter” behaag het – om my nie meer dop te hou nie. Helaas, soos hulle sê – elke sport het sy beserings…

            😛 (Yea right!)

          7. Toemaar ek het jou kommentaar gesien wat NIE geplaas is nie, vandaar my prentjie vir jou!

          8. Praag het dit verwyder – nie ek nie. Dis wat ek kry wanneer ek voor ‘n versoeking swig hier…

            So, dit maak jou die hoener in die verhaal! LMAA! (~;

          9. Ek is HEEL bewus wie was die verwyderaar!! Shame maar toe antwoord ek jou darem op jou antwoord wat nie geplaas is nie! Nee kekkel Koos!!!

  1. WANT DIE STEENKOOL HET NATGEREëN! Liewe hemel boys!!! dit HET gereën toe die witman aan bewind was en toe het ons ook steenkool gehad en toe het ons NOOIT probleme gehad oor NAT STEENKOOL nie! Weereens bewys, beplanning is NIE julle sterk punt nie!

      1. Hulle het nou daai verskoning by ons gesteel. Jare gelede het ons aan die groot klok opgehang dat die krag onderbrekings is agv nat steenkool. Toe het hulle dit ontken. Gee hulle nuwe idee v die toekoms asb. Hoe het die Koeberg sirene toets afgeloop?

  2. Dolk help asb

    hoekom doen Koeberg nou ‘n noodplan oefening. Toevallig?

    Ek is gaande oor jou krag installasie – veels geluk.

    Skryf vir ons die detail en gee skematiese uitleg sodat ons dit kan volg.

    Jy kan dit verkoop as handleiding…

    1. Hallo Jan

      Hulle is in die moeilikheid. Daar is NIE genoeg energie beskikbaar soos dit is nie. Weet julle van die REUSE windturbines by Jeffreysbaai? 80 % van die goed draai nie – nugter alleen weet waarom nie. Nood-Kragopwekker hardloop gereeld – ek kry daardie inligting plaaslik.

      Dankie Jan – dit is betroubaar en werklik goed. Die stelsel bestaan uit drie dele…

      Bron, [a] doel [b] rede:
      [1] Batterye en ‘n suiwer sinusgolf omsetter. Ligte, alarmstelsel,TV, rekenaar ens., yskaste.
      [a] Beveiliging (Ligte, internet en alarms) voedsel-bewaring en, gerief! TV, rekenaar ens.
      [b] Geraaslose kragopwekking – dit is uiters belangrik in die nag! ‘n Weermag kan na jou toe masjeer in die nag en jy sal hulle nie hoor kom wanneer ‘n kragopwekker aan is nie.
      [b1] Die oorskakeling wanneer die krag afgaan gebeur outomaties – moeitevrye oorskakeling. Veilig en prakties.
      [b2] Dis skoon, en ‘n uit-die-oog bron.

      [2] Gasstofie.
      [a] Kos en warm water.
      [b] Spaar die batterye… Gerieflik & prakties.

      [3] Kragopwekker 3-5 KW
      [a] Warmwatertoestel, stoof, ketels en haardroërs. Om batterye te herlaai.
      [b] Eerste lot is energievrate. Nie prakties om so baie energie te mors met ‘n batterystelsel nie.
      [b2] Mens gebruik net wat jy nodig het en skakel dit weer af.

  3. Nou ja toe. En daar is my krag ook AF !!!. Darem ‘n lekker groot opwekker. Ongeluk is dat die petrol pompe nie werk nie, en dus kan ek nie petrol koop nie. Gelukkig het ek 40 liter gekoop en gebêre vir juis so ‘n geval. Ongelukkig hou dit nie vir ewig nie, en sal dalk so drie daë daarmee kan aangaan. Gelukkig behoort die krag darem weer aan te wees teen daardie tyd. Ongelukkig sal ek meer moet betaal, want die aapkoppe het die prys weer opgestoot, soos elders berig.
    En die storie van NAT steenkool is ‘n bulshit een. Jare elede het ek by die Pretoria Wes Kragstasie gewerk. Die reserwe steenkool wat buite op hope was, moes voortdurend nat gehou word om te keer dat dit nie spontaan aan die brand slaan nie. Steenkool is soos ‘n klip. Hy word net buite om nat. Daadie oonde is so warm, dat voordat daardie steekool daar binne land, is dit horing droog. En daar word ook soms water in daardie oonde gespuit om beter verbranding te kry.
    Moet nie ge “bulshit” word deur barbare nie asb.

    1. More Arnieann, dankie vir die inligting. Ja, ons sekuriteits groep sê ons area se krag is ook af. Ons DA dwis lê toe ook ‘n eier en sê hy sal nie kan sê hoe lank dit gaan af wees nie! Werk f…kken hard nou vir stemme!

    1. Genade tog, ek was halfpad besig om BertO te antwoord i.v.m. die VM, toe gaan ons krag af – presies om 08:34 en op die kop 12:34 aangekom. 4 Ure onproduktief as gevolg van ‘n spul steenkooldissipels wat nie weet hoe om steenkool te hanteer nie, veral gesien in die lig van ons nat weerstoestande die afgelope paar dae.

          1. Ek weet – maar waarom sou jy dink dat ek vlooie het? Wees net effens minder kripties … asb? 😉

          2. Ai, ek met my humorsin…

            Nee man, het gesien dat die VM onderwerp aan jou kou soos ‘n paar (spreekwoordelike) vlooie – net bedoel – takel dit maar “rustig”

          3. Dankie vir die verduideliking … jy is reg – die Vlooie

            (lees asb. vinnig … ek gaan dit weer moet wysig … ek sal dit waardeer as jy jou antwoord bo ook effe wysig … )

            wat hul leuens sommer so oop en bloot hier verkondig … is geneig om my grommerig te maak… soos jy ook maar was met Willy oor die Satans musiek!

            niks word weggesteek nie. Dis daar vir almal om te sien
            VM is ‘n helder flits wat lig werp op ‘n duistere wereld
            vir ‘n paar spesiaal uitverkore persone bedoel
            Om hierdie dinge voor die deur van VM te lê is kwaadwillig
            Wat het patrone in bakstene, kompasse en reghoeke op marmerfriese te doen met ons ellende?
            “Demoniese, okkultiese tekens” ? Bwahahaha! Wat jy waar kry!
            Miskien was ons (VM) voorsate veel meer ingelig as ons

            en dan waag hy om te sê “Ek het die antwoord Dolk”

          4. Ek het geensins daar gegrom nie… Geensins nie Riffels.

            As ek my Dolk stadig tussen jou Woorde insteek en draai, sal jy dit voel… Maar dit is nie die onderwerp nie.

            Al wat ek oor die VM te sê het is – dat dit nie vir my is nie en dat dit niks met Christenskap te doen het nie. My Raad en Hulp kom uit en deur die Woord van God – geen ander handleiding nie.

          5. Daar is ook vir my geen ander bron nie – Jesus is Koning! Kan ons per epos gesels ?

          6. Amen! Dis waar Sielebloed – vreesloos, in ware broeder en susterskap meng…

            Ek sal DV later jou vriendelike aanbod opvat – baie dankie – ek spandeer ongelukkig, feitlik geen tyd aan epos korrespondensie nie. Is maar net hier wat ek kom woorde skil… 🙂

          7. Dankie! Sal jy asb. die VM verwysings uit jou laaste 40min se kommunikasie met my verwyder? Ek sal dit baie waardeer!

          8. Dolk ! Jy en Rifrug laat my KEER OP KEER terugkom NET om julle kommentaar te kom lees – EK MIS DIT VIR NIKS !!!

          9. Hierdie is nou ‘n tipiese geval waar die hond iemand vir ‘n “ride” neem… (Verskoon die taal…) Rifrug gebruik duidelik die grasperk… 😀 (Ek gaan nie verduidelik nie Riffels! Ek’s net aspris!)

            En dan is daar JAVR…! (~;/

          10. Blikskottel – ons kan aansoek doen as opleidingstoesighouers vir die VN – if you know what I mean… 😉

          11. Ek wil vra oor die program wat jy moet skryf … jy’t iewers iets genoem … in watter taal? Vir watter omgewing Win/Lin/Android? Ek het té veel tyd op my hande (soos jy kan sien, heeldag op praag) … dalk kan ek van nut wees!

          12. Sterkte! Het die gebruik daarvan nie in die laat ’80 opgehou nie? Ek is slegs bekend met hoëvlak tale … dus nie van nut vir jou omgewing nie. Mag ek vra … watse hardeware het ons hier mee te doen?

          13. Besig met die laaste kabels en program… 48 insette en 22+uitsette… (Beheerstelsel)

            Kliek daarop vir groter prent – gehalte treurig!

          14. Dankie vir die detail! Lyk regtig pragtig … skuus … selfs moederborde is vir my mooi …

          15. Vir ‘n oomblik gedink daar staan -borste – soos in hoendervlerkies en hoender boutjies… Rou hoender.

          16. Nee man – niks met hoenders of borste te doen nie! Motherboards! … wat jy in daardie boks doen lyk goed … maar het jy al van die RaspberryPi gehoor? Dis ‘n klein (so groot soos ‘n kredietkaart) ARM moederbord wat linux loop en tesame met die GertBoard heel moontlik ook kan doen wat jy(julle?) doen – voordeel is hoëvlak tale (soos Python et al) … wat programmering dalk heelwat kan bespoedig … net ‘n voorstel …

          17. Jy lees nie wat ek gesê het nie… Ek het gesê:”Vir ‘n oomblik gedink daar staan -”

            :-))

            Ken ja dankies… PLC’s klink net eenvoudig…Sien foto’s … kliek daarop vi eefe groter foto…

          18. as ek ooit weer ‘n ‘screenname’ moet kies … sal dit Blikskottel wees! Dankie Dolk – jy insprireer my gereeld!

          19. Verwag die onverwagte
            Skimme dans teen die muur
            Luister hoe leuens luidkeels
            Verkondig word in die laaste uur

            Soos slegs ‘n Daniël in Babel
            Die Hand se Skrif kon lees
            Moet die Godgelowige
            Wakker en nugter wees

            Sien die duister se magte
            Saamdrom en luidkeels skreeu
            Dis tekens van die tye
            Die euforie van dié eeu

          20. Jy is nou so weerskante hier van my dat ek nie weet watse kommentaar ek op moet reageer nie. Amper soos ‘n oorvol toilet… Verbeel jou!

            LMAA

          21. Ag nee…! Waarom verwyder hulle my skrywe en los jou – jy haal my aan – presies wat verwyder is?!

            Wat doen ek verkeer?!

            Dis nie al nie…

          22. Rifrug ek sien jy haal my aan, maar waag dit nie om my aan te vat nie. Die VM onderwerp is duidelik ‘n sensitiewe een en lyk my ek is al ou wat bereid is om van die skare hier te verskil. Maar weet jy, ek is nie bang nie. Met feite en logika kan mens die ganse wereld aanvat.

          23. Dink nie jy is al een nie BertO – hier is hangkaste vir elke onderwerp… My hangkas se deur is soek.. Ek loop nie en verkoop my geloof nie – maar ek bly ook nie stil wanneer ek gevra word nie. (~:

            Ek dink (Net my siening) dat Rifrug ‘n onsmaaklike “Is-issie-is!” vermy – daarvoor het ek waardering en verseker begrip.

            Beste wense.

          24. 2Kor 6:14 Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?

          25. Dit beteken nie jy kan mag nie Spur toe gaan of, nie by pick-n-pay koop nie…

            (As jong seun het ek regtig vir wysheid gebid… Daarna het ek besef hoe dwaas my eie keuses is… Ek sê dit sonder enige ligsinnigheid…)

          26. Hangkaste! Dolk hierdie plek is ‘n wafferse Indierbasaar van onderwerpe. Dis ook ‘n kuber-bokskryt waar mense op ‘n seepkis klim en goeters kwytraak, en dit dan moet verdedig.

            Wat my egter bekommer is die mate van intellektuele bloedskande en wederkerige verbale selfbevlekking soms hier teenswoordig. Al die paddas kwaak omtrent dieselfde deuntjie uit, maar trap beswaard rond soos ganse op ‘n warm plaat as een padda van deuntjie verander. Eenstemmigheid is wonderlik, maar bliksem, dis sooo vervelig! Plus, niemand leer niks nuuts daaruit nie!

            Hoe lekker dat mens sommer anoniem hier ‘n venster kan stukkend gooi (klip in die bos onderwerp), om dan weg te hol en die volgende dag heel vroom hier te sit met “dit was nie ekke nie juffrou” gesiggies sonder om dit te wil staaf of rasionaliseer.

            Die uiteinde is dat ons met baie stukkende vensters sit, en niemand is iets wyser nie.

            Ek praat nou maar sommer in die algemeen, nie op jou gerig nie. Lekker aand en geniet daardie pragtige deel van jou wereld, beny jou.

          27. BertO, ek geniet regtig jou skrywes. Punt.

            Maar ek verskil van jou. Want ek is hoopvol en, wat ek van Glo geleer het en, uitlewe, is die vel aan my lyf…

            Wat ek By Praag leer is legio! BAIE!

            Ek leer Geduld ken. Verdraagsaamheid, Kuber-vriende… Het ek nie ook JOU LEER-ken nie? En jy, my nie?

            Ons sal verskil. Bring my kaf sonder koring – dan bring ek vir jou koring sonder kaf…

            Mense is presies so. Die deur-die-venster-klimmers sal daar altyd wees. Gun hulle die krummels wat hulle oppik… want, dis nie die oes nie – dis die oorskot.

            My wêreld is ‘n see van lewende Woorde… Sou ek nie sin maak nie – vra asb. wat ek bedoel – eerder as ‘n vrugtelose misverstand.

            Baie dankies – die woud was mistig vanoggend – ek en my vrou het in stille verwondering deur die grys sluiers werk toe gery…

            ‘n Rustige nag ook aan julle…

          28. Wat ek wel geleer het, is dat beide partye my ewe lekker, kommentaarloos karnuffel…

            (~;

    2. Krag weer nou af! 6nm – 8:30nm

      Hier is Afrikane (Verskoon die eufemisme.) skuins van ons… Ek kan nie wag dat dit donker word – om weer vir hulle te wys hoe ‘n witman dit doen nie… Al my buiteligte gaan brand en die Plat-skerm TV aan – en daar is nie ‘n opwekker wat iewers raas nie… Hulle het ons mos wit towenaars genoem… Wat het verander?

      Is dit kinderagtig? Nee. Ek trap net hul snoete in die grond daarmee…

      Elke keer as die krag afgaan sluip hulle in hul slap bmw stadig by ons huis verby – nat snoete teen die ruite…

      1. nat snoete teen die ruite
        hul bekke drae van kwyl
        oppas dalk kom steel hul
        dit met panga of met ‘n byl

        hulle wil hê wat ons het
        jaloers en sal dit kom haal
        hul kan nie hul eie maak werk nie
        als wat hul doen het gefaal

          1. om die gom taai te kook
            is nie ‘n skill nie
            vir my is dit pure gena’
            dis wat ek gekry het
            toe ek vir money en fame vra

            Simson was té sterk
            Salomo té slim
            en ék sit met rymelary
            pleks ek ook vir wysheid gevra het
            dan ook dalk ‘n 1000 vrouens gekry

        1. Goeie raad BertO – dankie.

          Ek wag vir die dreksel… Glo dit of nie – dis reg langs my – teen die muur. (Roomkleurig en stylvol 🙂 Die batterybank is ook hier – onder die rekenaar se tafelblad. 10 X 102 Ah Batterye.

          Die stelsel is so ontwerp dat niemand hoef uit te gaan om die krag aan te skakel of, dat iemand dit kwaadwillig kan “onskadelik” stel nie.

        1. Die platsnoete het weer hie verby gesluip in die donker…! Ons was besig om ‘n fliek te kyk… Toe ons weer hoor – toe begin die hond skel…

          Ons hond (Duitse Herdershond) is vreeslik rassisties… Ek kan nie herhaal wat hy hulle elke keer toesnou nie…

          Grap is – hulle dink, omdat hulle nie Blaf verstaan, dat hy slegs vir hulle blaf…! Toe nie! (~;

          1. Ja jy dink jy word geblok vir die goedjies wat jy hier sê! Jou hond sal nie eens hier toegelaat word vir kommentaar wat hy lewer nie!

  4. Dis nie net beurtkrag wat ons lewe ongemaklik maak nie maar nou met die reën moet die slaggate getrotseer word. Verstaan, dit mag nog baie reën, ek is so dankbaar vir dit maar ai die “statsraad” skitter in hulle afwesigheid.

          1. O ja en met mieliestronke gemeng was dit bobaas stowe. Die Dover se horlosie het maar nie ‘n lang lewe gehad nie.

  5. Nou gaan hulle eers gou werkskep met n kommissie van ondersoek na die weerpatroon en ander moontlike oorsake – en dan gaan hulle vir die Evkom top-salaris-trekkers-sonder-kennis-van-hulle-werk elkeen n lekker vet bonus en salaris verhoging gee vir die trauma wat deur rassisme en aparthaid veroorsaak is oor die boere nie goedgenoeg gesorg het dat daar vir n verdere 20 jaar nog genoeg krag is nie.

  6. Nog ‘n groot oorsaak van beurtkrag is die feit dat Matla Kragstasie net 4 eenhede, uit die 6 het wat in bedryf is. By Kriel Kragstasie werk net 3 uit die 6 eenhede. Al hierdie genoemde eenhede is al ‘n geruime tyd buite werking. Kan ons dit toeskryf aan swak instandhouding ?

  7. Tussen 8 uur en half elf vanoggend en 4uur tot halfsewe vanaand word ek gemuilband deur die onbekwames se beurtkrag – Moeilik vir mense soos hulle wat n salaris kry sonder om te werk daarvoor – om te begryp wat dit aan die ekonomie van die land doen. Ek begin alhoemeer besef dat dit vir hulle moeilik is om hoegenaamd te dink. Eers wanneer die inkomste belasting totaal ontoereikend geword het gaan hulle dit te laat besef.

Maak 'n opvolg-bydrae