Zuma geboe ná Bafana-neerlaag teen Brasilië

Jacob Zuma by die ENB-stadion in Desember 2013
Jacob Zuma by die ENB-stadion in Desember 2013

President Jacob Zuma is gisteraand weereens geboe toe hy op die sokkerveld van die ENB-stadium stap na afloop van die wedstryd tussen die SA span en Brasilië.

Zuma is uitgejou en geboe toe sy naam aangekondig is tydens die seremonie ná die wedstryd.

Brasilië het die wedstryd teen Bafana Bafana maklik met 5-0 gewen.

Zuma het die gasheerskap van die Fifa-wêreldbeker aan Brasilië, wat die gasheerland vir 2014 is, oorhandig.

Saam met hom op die verhoog het die sportminister Fikile Mbalula verskyn, asook die president van die SA Sokkervereniging, Danny Jordaan, en verskeie Brasiliaanse hoëlui wat gedenkplaatjies vir die gebeurtenis ontvang het.

Zuma is voorheen in Desember 2013 by die ENB-stadion geboe tydens die gedenkdiens vir Nelson Mandela.

11 thoughts on “Zuma geboe ná Bafana-neerlaag teen Brasilië”

  1. Bakannie Bakannie sokker speel nie het dit nou al bewys oor hoeveel jare. Brasilië het van die baie bestes in die wêreld, hou sou ons ‘n ander uitslag verwag? Die lokale span kon dit nog nooit op meriete tot in die wêreldbeker eindstryd maak nie – dit behoort vir jou iets te sê. Die probleem is dit word aangepak soos alles anders in die land – halfhartig. As die afrigters streng raak oor spelers wat nie vir oefening ens opdaag nie dan staak hulle en so voeter dit aan. (En wat my meer verbaas is dat hulle dan verwonderd is oor hulle wanprestasie – dit moet maar seker rassisities of apartheid se skuld wees.)

  2. ‘kill the boe’ Zuma. Rape around . Show the world how to run a country and how to reach prosperity ………
    Of vervang het elftal en de coach, door winnies voetbalclub. Zij is een goede degelijke coach die weet hoe je kunt opbouwen en motiveren ……

    Vele mensen die wel weten en kunnen willen niet in SA werken om moverende redenen. Het is gewoon levensgevaarlijk als je capaciteiten hebt en aan een duidelijke visie werkt en dus de vinger op de zere plek legt.

      1. Ek teken vroer vanoggend in by n maatskapy waar ek n vergadering gehad het, ek teken in as “Jokob” soms is ek JuliAss, Die swart sacoeritee se vie my: “Cant be, Jakoob has two heads, one in front and one at the back..” ek het geswyg,….. wou baie se….. maar het my dignity behou…. sondagskool tannie, tiepe van ding…

  3. Lag is medisyne. Gisteraand in gesprek met Freek het hy vertel die pres vertel nie vir die security wat hul als moet doen om hom te beveilig nie. Hy doen soos hul hom inlig om te doen. Is die hoenders geleer om te kekkel om booswigte weg te hou? Hy is nie bang vir EFF nie, hulle soos COPE en Agang,(wat al hul naam gat gemaak het, voor die verkiesing) gaan sink. Die pres noem EFF het nie genoeg geld om te registreer v verkiesing nie. Al self gewonder of ons iets anders hierin moet lees? Waarom hofsaak oor registrasie geld? Dr. Dan, hoeveel kos dit? DA gebruik slogans (Saam vir werk) tog is ANC die baas. Wragtie, lag is medisyne.

    Ons moet hieruit kom, die ganse wereld, wat reeds te ver vermeng is, boe ons omdat ons steeds soos lam na brandstappel oppad is. Ons is hul laaste hoop. Hoe wens hulle nie om die klok terug te draai nie. Aparte gebied en ontwikkeling is die enigste oplossing.

Maak 'n opvolg-bydrae