Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte het die verslag aanvaar wat strafmaatreëls aanbeveel teen 20 EFF-parlementslede. Die DA maak egter beswaar teen die verslag én die strafmaatreëls. DA-lid van die komitee, Annelie Lotriet, sê die rede waarom die DA die aanvaarding van die verslag en die strafmaatreëls teenstaan, is omdat daar soveel gebreke
Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso
Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié land skaakmat te stel. Die Withuis moet verseker dat lojaliste van Compaore se vermoorde voorganger, Thomas Sankara, nie
Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op 28 Augustus 2005 finaal ontbind tydens ‘n openbare parade. Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan van die kommando gepreek, waarna die vaandel neergelê is. In Februarie 2003 het die regering die eerste keer aankondiging dat die land se
Lees verder: Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Vermeende swart plaasaanvaller voor
Die vermeende swart moordenaar wat daarvan aangekla word dat hy ‘n 69-jarige boer vermoor en ‘n minderjarige meisie verkrag het, het vlugtig verskyn. Die borgtogaansoek in die landdroshof op Odendaalsrus is tot 21 November uitgestel. Die polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng sê van die 31-jarige verdagte, Pule Motsamai word aangekla van moord, verkragting en huisroof. Die verdagte en sy medepligtiges
Twee swart boere vas vir veediefstal
Twee swart boere het Maandag in die Excelsior-landdroshof in Ladybrand, Vrystaat, in die hof verskyn op aanklag van veediefstal. “Lazarus Thekiso (61) en Petrus Sithole (61) is Saterdagaand voor middernag in hegtenis geneem toe hulle met sewe skape betrap is en nie bewys van eienaarskap van die vee kon lewer nie,” het sers. Martin Xuma, woordvoerder van
Bok van Blerk-fliek in VSA vrygestel
Die Suid-Afrikaanse rolprent, Leading Lady, waarin die Afrikaanse sanger, Bok van Blerk ‘n rol vertolk, gaan in die VSA vrygestel word. Starburst Promotion sê die sukses van die rolprent by die Seattle internasionale filmfees het daartoe gelei dat die Amerikaanse regte verkry is, het RSG berig. Die regisseurs van die rolprent, wat op 28 November
Cosatu moet geskille intern besleg sê ANC
Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het in Johannesburg aan die media gesê Cosatu behoort onderlinge geskille intern by te lê. Hy het gesê die vakbondfederasie moet nie in die openbaar verskille probeer besleg nie. Cosatu het Numsa die naweek geskors. Mantashe het Cosatu-vakbonde se reg erken om aan te dring op ‘n spesiale kongres, maar
Swart ma martel kind dood
‘n Swart ma van Mpumalanga is Maandag in Nelspruit skuldig bevind aan sy moord nadat sy haar driejarige kind só erg aangerand het dat sy lewer gebars het, Mawanda Nokwanda Matsebula (23) van Barberton is skuldig bevind aan kinderverwaarlosing en moord, het Sapa berig. Sy is in Oktober 2010 in hegtenis geneem ná Siphosethu Mhlanga se dood. Matsebula het
Conrad Koch se vloekende swart pop simbolies van dié bestel
Deesdae verlang ek erg terug na PW Botha, want in sy tyd was daar baie meer demokrasie en spraakvryheid as in die huidige bestel wat bloot self-satiries na hom as ‘n “republiek” verwys. Almal wat destyds oor sensuur gekla het, onthou nou met nostalgie dat as jou boek of geskrif verbied is, kon jy daarteen
Lees verder: Conrad Koch se vloekende swart pop simbolies van dié bestel
Raak nóú betrokke by ons stryd
Nuwe bywerking 18 November 2014: Geagte, leser, ons het so pas die beëdigde verklaring van Conrad Koch, alias Chester Missing, se prokureurs ontvang: 90 bladsye van onverdunde linkse politiek, anti-Afrikaner- en anti-blanke propaganda. Sowel Steve Hofmeyr as ek word met die teerkwas van “rassis” bygedam. Ook die redaktrise van die Nasperskoerant City Press, Ferial Haffajee,
