Migrante wat van die Griekse eiland Lesbos teruggestuur is, het Maandag in Turkye begin aankom ingevolge ‘n omstrede ooreenkoms wat daarop gemik is om die hooftoevoerroete van miljoene mense oor die Egeïese see na Griekeland te sluit. Ingevolge die ooreenkoms wat deur menseregtegroepe en vlugtelingagentskappe veroordeel word, sal Ankara alle migrante insluitende Siriërs wat Griekeland
Swart plaasaanvallers se arres met hommeltuig verfilm
Swart plaasaanvallers in Stutterheim het hul moses teëgekom met ‘n hommeltuig. Ian Cawthorn van die plaas Strauss by Stutterheim was Sondag besig om te braai, toe swart aanvallers in ‘n voertuig opdaag en dreig om hom dood te skiet. Cawthorn het in sy huis gevlug maar sy vriendin is in die been geskiet. Die aanvaller
Lees verder: Swart plaasaanvallers se arres met hommeltuig verfilm
Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk
Vatso Engelsman! Vatso Soutie! Vatso Rooinek, vatso gulsige verdelger van volkere, vatso lafhartige kryger wat in blokhuise skuil en op oormag staatmaak, vatso afbrander van plase en aanhitser van barbare, vatso verkragter van vroue en moordenaar van kinders en vatso arrogante, smalende, leuenagtige, selfverheerlikende, onregverdige en selfmisleide Kakieparasiet. Engelsman, vatso! Sean Else het ʼn fliek
Lees verder: Gustav Venter: ‘Modder en bloed’: ‘n Lang, stywe middelvinger vir die Britse Ryk
Absa, Sasfin, KPMG los Guptas
Absa Bank het by die beleggingsbank Sasfin en die ouditeursfirma KPMG aangesluit deur sake met die Gupta-familie se Oakbay Resources and Energy te beëindig. Die familie word ondersoek vir vermeende staatskaping. Trevor Hoole, KPMG se uitvoerende hoof vir Suider-Afrika, het aan Fin24 gesê die politieke belangstelling in die Gupta-familie, asook vrae van aandeelhouers, het tot
Liberië vra vir kalmte na Ebola weer kop uitsteek
Owerhede in Liberië het ’n oproep tot kalmte gedoen, ná die ontdekking van nog ’n geval van die dodelike Ebola-virus meer as twee maande nadat die epidemie in die land hok geslaan is. Die jongste slagoffer is ’n 30-jarige vrou wat dood is nadat sy na ’n hospitaal in die hoofstad Monrovië oorgeplaas is, het
Lees verder: Liberië vra vir kalmte na Ebola weer kop uitsteek
Lesingsaal by Wits aan die brand gesteek
Wits Universiteit is van voorneme om diegene wat verantwoordelik is vir die gewelddadige betogings op sy Braamfontein-kampus in Johannesburg, te skors. Dit kom nadat ‘n groep swart studente van die EFF en PAC klasse Maandag ontwrig het, die fooiekantoor bestorm het en ‘n lesingsaal op die hoofkampus in ligte laaie gelaat het. Die universiteit moes
Diplomatieke voertuig in Windhoek gekaap
‘n Diplomatieke voertuig is Saterdag in die oggendure in Windhoek gekaap. Die insittendes is daarna aangerand en van hul besittings beroof. Die voorval het glo tussen 03:00 en 04:00 in Frankie Fredericksrylaan in Olympia plaasgevind, het die Republikein berig. Volgens lede van ’n plaaslike buurtwag is die sedanmotor glo deur ’n wit Toyota Hiace-minibus met
Boer oorleef skoot
‘n Boer van Biesiesvlei in Noordwes wat deur ‘n swart aanvaller geskiet is, het sy bakkie afgeskryf maar die skoot oorleef. Frans van der Linden (45) het so baie bloed verloor dat hy flou geword het en deur ‘n muur gery het nadat hy geskiet is. Hy is intussen in die Mahikeng-hospitaal opgeneem en geopereer.
Tussenverkiesings onbepaald uitgestel
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle tussenverkiesings, insluitend dié wat vir vandag geskeduleer is, weer onbepaald uitgestel weens voorgesette onsekerheid oor die geldigheid van die kieserslys. Ongeveer twee derdes van geregistreerde kiesers het tans gedeeltelike of geen adresbesonderhede op die kieserslys nie. Die besluit volg na ’n onlangse beslissing deur die Kieshof om tussenverkiesings in
N14 by Kuruman sluit na protes
Die Noord-Kaapse polisie is steeds besig om ‘n ogie te hou oor die betogers op die N14 naby Kuruman. Die pad is vir verkeer gesluit nadat dit versper is met brandende bande, boomtakke en klippe vanoggend omstreeks 06:00. Volgens polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, is die inwoners van Mapoteng gegrief oor die swak dienslewering van die plaaslike
