Brittanje wil militêr uitbrei op Falkland-eilande

Brittanje het aangekondig dat hulle hul omstrede militêre teenwoordigheid op die Falkland-eilande sal uitbrei. Rusland is na bewering ook besig met ‘n transaksie om langafstand bomwerpers aan Argentinië te verhuur. Argentinië hou vol dat Las Malvinas, soos hulle die eilande noem, aan hulle behoort. Brittanje is al vir byna twee eeue heerser oor die sowat

Lees verder: Brittanje wil militêr uitbrei op Falkland-eilande

Chabane-ongeluk was beplan sê FB-gebruiker

Die familie van die ontslape minister van die Staatsdiens, Collins Chabane, het ‘n klagte teen ‘n Facebookgebruiker, Thembani Chabane, ingedien, het RSG berig. Chabane beweer dat die ongeluk waarin die minister en sy twee lyfwagte dood is, beplan was. Chabane en sy twee wagte is dood toe hulle voertuig in die vroeë oggendure naby Polokwane

Lees verder: Chabane-ongeluk was beplan sê FB-gebruiker

Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp

Die Franse eerste minister, mnr. Manuel Valls, het gister gesê hy vrees al 148 passasiers en bemanningslede is dood nadat die Airbus van die Germanwings-redery op vlug GWI18G in die suide van Frankryk neergestort het. “Ons weet nog nie wat die oorsaak van die ongeluk was nie,” het Valls aan die media gesê. Valls sê

Lees verder: Geen oorlewendes in Alpe-vliegramp

Merkel ontmoet Griekse premier

Die Duitse kanselier, Angela Merkel en die Griekse eerste minister, Alexis Tsipras het met hul ontmoeting in Berlyn glo gesels oor Griekeland se eis dat Duitsland die Grieke vergoeding skuld vir die Tweede Wêreldoorlog. Albei was vaag oor hoe om te verhoed dat Athene se geld opraak. Merkel het gesê sy wil sien dat die

Lees verder: Merkel ontmoet Griekse premier

Die wêreld na Rhodes : Wat ons moet weet

Na aanleiding van Dan Roodt se rubriek oor Rhodes se bekladde standbeeld, bespreek Joseph Secreve oudergewoonte op sy skerp en besonderse manier, die proses wat eintlik al sedert die negentiende eeu in die wêreld afspeel. Wat ons sien, veral die afgelope sestig jaar, is hoe die groot Engelse eugenitici ewe skielik die veld moes voorberei

Lees verder: Die wêreld na Rhodes : Wat ons moet weet

Honda se gesinswaentjie sonder weerga!

Wat koop jy wanneer jy in die mark is vir ‘n gesinswaentjie met sewe sitplekke, maar kan net nie dit oor jou hart kry om R250 000 plus vir so voertuig te betaal nie? Wel daar is ‘n paar opsies: Toyota se Avanza is die eerste voertuig wat in jou gedagtes opkom. Maar wil jy regtig

Lees verder: Honda se gesinswaentjie sonder weerga!

Swart aanvallers sak op ‘n groep wit tieners toe

‘n Video van ‘n groot groep swartes wat ‘n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite ‘n vulstasie in Pongola aanval maak opslae. Die voorval het omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur ‘n getuie wat gevra het om anoniem te bly vir veiligheidsredes. Die rede vir die aanval is onbekend. Die swart

Lees verder: Swart aanvallers sak op ‘n groep wit tieners toe

PUK-rektor se ampstermyn nie verleng

Die Noordwes-Universiteit (NWU) se bestuur en raad se werksessie oor die instelling se strategiehersieningsproses het die afgelope naweek geduur. Die hoop bestaan dat die proses teen Junie afgehandel kan wees. Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê die bestuur, onder leiding van die NWU se visekanselier, Dan Kgwadi, se voorlegging op die werksessie wsê alle

Lees verder: PUK-rektor se ampstermyn nie verleng

‘n Bosbloumaandag!

‘n Beterweterige toeris wat hom nie aan die wildbewaarder se waarskuwings steur nie, lei tot ‘n uitbarsting. Die kommunikasiegaping is groot want kennelik meen die toeris dat wilde diere bang is vir mense en dat daar vir hom geen gevaar is nie. Die wildbewaarder kan hom blykbaar nie tot iets anders oortuig nie. Dié video

Lees verder: ‘n Bosbloumaandag!

Grafte ontdek toe landboubedrog op die lappe kom

Die KwaZulu-Natalse premier, Senzo Mchunu gaan president Jacob Zuma vra om ‘n omvattende ondersoek van stapel te stuur na die grafte wat aan die Suidkus in suikerrietlande ontdek is. Mchunu het die bykans honderd grafte by die Glenroy-plaas in Dududu besoek. Hy sê die owerhede wil in dié stadium geen moontlikhede uitsluit oor wat kon

Lees verder: Grafte ontdek toe landboubedrog op die lappe kom