Die Volksblad berig dat die private veiligheidsbedryf glo “‘n bedreiging vir staatsveiligheid inhou” vanweë ‘n gebrek aan regulering. Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het dié uitspraak gemaak. Die Beheerliggaam vir Sekuriteitsmaatskappye (Psira) se topbestuur het Dinsdag ‘n donker prentjie geskilder van volgehoue wanbestuur, finansiële verliese, personeeltekorte, ‘n gebrek aan vaardighede en ‘n lae moreel. Daarbenewens
Lees verder: Private veiligheidsmaatskappye bedreig staatsveiligheid
