Eskom loods uiteindelik nuwe veldtog teen koperdiefstal

Die nasionale kragvoorsiener Eskom het die lig gesien wat koperkabeldiefstal betref, en uiteindelik ‘n nuwe veldtog daarteen geloods. Verbruikers moet jaarliks miljarde ekstra opdok weens dié voortslepende plaag. Koperkabels wat gesteel word en later as skroot verkoop word, kos die kragvoorsiener jaarliks meer as vier miljard rand. Die verlies moet later van verbruikers verhaal word. Eskom-woordvoerder, Khulu Phasiwe

Lees verder: Eskom loods uiteindelik nuwe veldtog teen koperdiefstal

Miljarde Namibiese dollar vloei na Noord-Korea

Die regering van Namibië het klaarblyklik hegte bande met Noord-Korea. Die vermoede bestaan dat dié vriendskap om Namibië se uraanneerslae gesmee is. Namibiese dollar, miljarde daarvan, vloei jaarliks uit die staatskas na die Noord-Koreaanse wapenvervaardiger KOMID se verskansingsmaatskappy, Mansudae Overseas Project Group of Companies. Dié belegging is gemaak in weerwil van ‘n Veiligheidsraad-resolusie wat bepaal dat alle lidlande van die

Lees verder: Miljarde Namibiese dollar vloei na Noord-Korea

Plaasmoordenaars brand huis af by Theunissen

Die seun van die eienaar van die plaas waarop Martie Bester se lyk in die brandende plaashuis gevind is, sê hy het omstreeks 06:30 vanoggend ‘n oproep ontvang dat daar rook by die huis se dak uitkom. Die man, wat verkies om anoniem te bly, sê hy het hom na die brandende huis gehaas en

Lees verder: Plaasmoordenaars brand huis af by Theunissen

Bejaarde egpaar buite Bloemfontein afgemaai

Die name van die bejaarde egpaar wat laas nag op hul Bainsvlei-hoewe buite Bloemfontein doodgeskiet is, is bekend gemaak. Die Vrystaatse polisie het die name van die bejaarde egpaar bevestig wat in die jongste plaasmoord deur swart aanvallers afgemaai is, tussen Kwaggafontein en Bainsvlei buite Bloemfontein. Woordvoerder Sam Makhele sê die lyke van Toon en Rienie

Lees verder: Bejaarde egpaar buite Bloemfontein afgemaai

Potgooi: Dr. Dan Roodt oor Suid-Afrikaanse volksmoord op Amerikaanse radiostasie

In hierdie onderhoud wat op Sondag 11 Januarie 2015 met dr. Dave Janda van WAAM, ‘n radiostasie in Michigan, VSA, gevoer is, praat dr. Dan Roodt oor die Suid-Afrikaanse volksmoord en die verband daarmee met die radikale marxisme van die twintigste eeu. Hy verduidelik ook hoe verkragting in Suid-Afrika, nes in die DRK, as ‘n

Lees verder: Potgooi: Dr. Dan Roodt oor Suid-Afrikaanse volksmoord op Amerikaanse radiostasie

Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier

Die dodetal in die noord-ooste van Mosambiek het tot 56 gestyg nadat begrafnisgangers vermoedelik besmette tradisionele bier gedrink het, het RSG berig. Meer as 200 mense in die Tete-provinsie wat van die bier gedrink het moes óf in die hospitaal opgeneem word, óf mediese ondersoeke ondergaan. Die owerheid sê die tradisionele bier, wat van koringmeel

Lees verder: Dodetal in Mosambiek styg tot 56 na besmette bier

Plaasaanval by Muldersdrift eis boer

Beeld het Saterdag berig dat ‘n bejaarde egpaar op hul plaas in Lindley naby Muldersdrift in Gauteng aangeval is en die boer vermoor is. Nog niemand is in hegtenis geneem vir die moord op Charles Henderson (61) en die aanranding van sy vrou Jenny (60) nie, het lt.kol. Lungelo Dlamini, woordvoerder van die polisie, gesê. Henderson het

Lees verder: Plaasaanval by Muldersdrift eis boer

Ellisras-moord: Swart verdagte voor

Swartman, 22 jaar oud, sal Maandag in die hof verskyn vir die moord op Susan Kotze (76) van Ellisras (Lephalale) in Limpopo. Kotze is vermoedelik met ‘n draadhanger verwurg. Die verdagte het met twee selfone, kontant en haar bakkie gevlug. Kol. Ronel Otto, woordvoerder van die polisie, het in ‘n verklaring gesê die verdagte is Vrydag

Lees verder: Ellisras-moord: Swart verdagte voor

Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies

Anwar Dramat, hoof van die Valke, is geskors oor bewerings dat hy betrokke was by die onwettige deportasie van Zimbabwiërs. Plaaslike media berig dat ‘n swartman onwettig aan die Zimbabwiese polisie oorhandig is wat daarvan verdink word dat hulle hom vermoor het. Dramat se kantoor ontken betrokkenheid in enige oortreding. Dramat is die hoof van Suid-Afrika se elite Valke-eenheid wat

Lees verder: Valke-hoof geskors oor onwettige deportasies

Swart verdagte weer voor vir veearts-moord

‘n Swartman gaan na verwagting vir ‘n tweede keer Maandag in die Witrivier-landdroshof in Mpumalanga verskyn in verband met die moord en verkragting van Rensia de Wet (46), veearts. Die beskuldigde was na bewering een van De Wet se werknemers. Die 30-jarige swarte is in polisie-aanhouding sedert De Wet se moord in Desember. Hy het op 15

Lees verder: Swart verdagte weer voor vir veearts-moord