Histerie oor ‘geweld’ van ‘Nazi-plakkate’ by Stellenbosch

Die SR van die Universiteit van Stellenbosch sê toesigkamerastelsels sal gebruik word om die dader wat “New Right”-plakkate wat oral op die hoofkampus geplaas is, op te spoor en te identifiseer. Volgens die Studenteraad is “geweld” gepleeg deur die daders. Die plakkate, met die naam “The Anglo Afrikaner Student” en die slagspreuk “Fight for Stellenbosch”,

Lees verder: Histerie oor ‘geweld’ van ‘Nazi-plakkate’ by Stellenbosch

ANC se Coligny-forum gaan ‘rassime’ ondersoek; swart skole bly gesluit

Pogings om die situasie in Coligny in Noordwes te normaliseer het tydens ‘n vergadering tussen inwoners en afgevaardigdes van die regering nie veel belofte opgelewer nie. Dit is nie verbasend nie aangesien die media voorgee dat die rassegeweld teen wittes met ‘n rede plaasvind. Terwyl daar hoegenaamd geen bewyse bestaan nie, hou die media soos

Lees verder: ANC se Coligny-forum gaan ‘rassime’ ondersoek; swart skole bly gesluit

Na Noordwes-premier se aanhitsing brand skare vier wit Coligny-huise af

Die swart aktiviste-organisasie Sanco het glo dokumente ingedien om te vra dat die besluit van die landdros van Coligny om borgtog aan Pieter Doorewaard en Philip Schutte toe te staan, in hersiening geneem word. Geweld het opnuut in Coligny in Noordwes uitgebreek toe ‘n huis op die plaas Rietvlei aan die brand gesteek is. Die

Lees verder: Na Noordwes-premier se aanhitsing brand skare vier wit Coligny-huise af

Borgaansoek-uitspraak van Coligny-boere vandag verwag

Uitspraak word vandag verwag in die borgaansoek van twee wit boere wat van moord op ‘n tienerseun van Coligny in Noordwes aangekla word. Die swart gemeenskap wat klaarblyklik nie tussen oorsaak en gevolg kan onderskei nie, het die hotel op die dorp afgebrand om druk op die owerhede te plaas om die twee wittes skuldig

Lees verder: Borgaansoek-uitspraak van Coligny-boere vandag verwag

Pa se waarskuwingskote red jong meisie van swart aanvallers

‘n Jong sekretaresse van Heilbron in die Vrystaat is dankbaar sy leef nadat gewapende swart aanvallers haar verlede Dinsdag oorrompel en beroof het. Tammie Watson sê dit was ‘n nagmerrie-ervaring. Sy het omstreeks 19:15 by die huis aangekom. ‘n Gewapende swartman het op haar afgepeil nadat sy uit haar motor geklim het. Sy het geskreeu.

Lees verder: Pa se waarskuwingskote red jong meisie van swart aanvallers

Zuma moet koes vir woedende skare in Limpopo

President Zuma se verskyning by beplande saamtrek met inwoners van Vuwani in Limpopo, moes afgelas word, nadat die president besluit het om weg te bly van ‘n vyandige skare wat hom ingewag het. Die Presidensie sê die teenkanting van die skare teen die president, was nie verteenwoordigend van die hele gemeenskap nie, want net ontevredenes

Lees verder: Zuma moet koes vir woedende skare in Limpopo

SMS lei tot grootskaalse onrus suid van Johannesburg

Geweld het uitgebreek tydens ‘n diensleweringbetoging in Eldoradopark, suid van Johannesburg. Byna al die toegangsweë is gesluit. Motoriste is gevra om die N12 en die Goue Hoofweg te vermy uit vrees dat hulle veiligheid nie gewaarborg kan word nie. Volgens berigte is brande vroegoggend in strate gestig om dit te versper. Onbevestigde berigte lui dat

Lees verder: SMS lei tot grootskaalse onrus suid van Johannesburg

#MacronLeaks te laat om uitslag van Franse verkiesing te beïnvloed

Dit was die hoogste vlak van geen belangstelling in die tweede rondte nie van ‘n verkiesing sedert 1969 in Frankryk, aangesien baie kiesers besluit het om weg te bly van die stembus, wat aan Emmanuel Macron die oorwinning oorhandig het. ‘n Massiewe inligtingskraak kon nie die uitkoms verander nie. Macron het die presidensiële verkiesing gewen

Lees verder: #MacronLeaks te laat om uitslag van Franse verkiesing te beïnvloed

Leon Lemmer: Eerder epistokrasie as demokrasie

In die nuwe Suid-Afrika word gepoog om die woord “demokrasie” ‘n positiewe betekenis te gee, al ly die regering sedert 1994 aan kroniese ondoeltreffendheid en het die land en daarmee saam die stand van Westerse beskawing plaaslik onrusbarend agteruitgegaan. Demokrasie kan soos volg gedefinieer word: “1 Regeringsvorm deur verteenwordigers deur die hele [volwasse] bevolking gekies,

Lees verder: Leon Lemmer: Eerder epistokrasie as demokrasie

Coligny-twee hoor vandag oor borg

Uitspraak in die borgtogaansoek van die twee mans van Coligny in Noordwes sal na verwagting vandag gelewer word. Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is aangekla na die dood van ‘n 17-jarige swart tiener. Die twee sê die swart seun, wat agterop die bakkie was, het afgespring van die bewegende voertuig terwyl hulle met hom na

Lees verder: Coligny-twee hoor vandag oor borg