Eugene de Kock, beter bekend as “Prime Evil” is uit die tronk en sal binnekort help om grafte van “vermiste slagoffers van apartheid” aan te wys. Na byna 20 jaar in die tronk, is dit nie bekend waar De Kock homself tans bevind nie. Hy is glo vrygelaat voordat die aankondiging amptelik gemaak is. De
AU wys Grondgryp-Bob as voorsitter aan
Die regerende Zanu-PF in Zimbabwe het die Afrika Unie intussen geloof vir sy besluit om President Robert Mugabe as AU-voorsitter aan te wys. Mugabe het verlede week by die AU-beraad in Addis Abeba gesê dat die res van die vasteland moet Zimbabwe se grondgrypvoorbeeld volg. Die party sê die besluit weerspieël Afrikaleiers se gehegtheid aan
Nog ‘n fees wil Steve verbied
Nog ‘n musiekfees het die sanger Steve Hofmeyr die rug toegekeer. Die Innibos Nasionale Kunstefees het aangekondig dat Hofmeyr, wat deur talle mense as die grootste trekpleister by die fees beskou word, nie vanjaar genooi is nie. Die besluit volg na ‘n reeks omstrede politieke uitlatings deur Hofmeyr op sosiale media. Die woordvoerder van Innibos,
Weerlig dood ses
Ses swartes is dood nadat hulle in twee afsonderlike voorvalle in KwaZulu-Natal deur weerlig getref is. Drie familielede is Saterdag dood nadat hulle naby Colenso deur weerlig getref is. Robert McKenzie, woordvoerder van die provinsiale nooddienste, het gesê ‘n ma en twee kinders is dood nadat die huis waarin hulle was deur weerlig getref is.
Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke
Meer as 2 800 meestal swart matrikulante en ten minste 34 onderwysers en skoolhoofde van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap was glo betrokke by grootskaalse eksamenkullery, het Sapa berig. Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van onderwys, het gesê 2 089 leerlinge van KwaZulu-Natal en 778 leerlinge van die Oos-Kaap word daarvan verdink dat hulle tydens
Lees verder: Duisende swart matrieks by eksamenkullery betrokke
Polisie skiet op Diepslootgrondbesetters
Die Gautengse polisie moes ‘n tierend swart skare met rubberkoeëls verwilder nadat hulle probeer het om ‘n stuk grond tussen Pretoria en Johannesburg te beset. A.o. Daniel Mavimbela, polisiewoordvoerder, het gesê ‘n groep van nagenoeg 100 mense het vroeër op ‘n oop stuk grond in die ooste van Diepsloot toegesak en onwettig beset. Volgens Mavimbela
African Bank se uitspattige baas skielik oorlede
Omstrede voormalige hoof van risiko by African Bank, Tami Sokutu, is by sy huis in Kaapstad op die ouderdom van 53 ná ‘n kort siekbed oorlede, het die Sunday Times berig. Sokutu, het opslae gemaak verlede jaar met sy opmerking “fok die armes” in die nasleep van die bank se probleme. Die SA Reserwebank moes
Lees verder: African Bank se uitspattige baas skielik oorlede
Koeberg sukkel weens tegniese probleme
Die Koeberg-kernkragsentrale het die helfte van sy opwekkingsvermoë – sowat 900 megawatt – weens ‘n tegniese prbleem verloor. Eskom se woordvoerder, Khulu Phasiwe sê ‘n transformator het glo onklaar geraak wat die kragvoorsiener genoop het om eenheid-een van die netwerk te ontkoppel. Hy sê die netwerk is tans stabiel maar het nie die moontlikheid van
Bekende egpaar verwag eersteling
Die bekende Afrikaanse sanger-akteur paartjie wat verlede jaar in die geheim afgehaak het, spog nou met nog opwindende nuus. Bok van Blerk en sy vrou Hanna Grobler, verwag hul eerste pienkvoet in Junie. Van Blerk is bekend vir sy treffer oor die Boeregeneraal Koos de la Rey. Die gewilde sanger het in Januarie malaria opgedoen
VN ondersoek Namibiese bande met Noord-Korea
Namibië se skending van Resolusie 1718 van die Veiligheidsraad sal aanstons amptelik deur die VN ondersoek word, het die Republikien berig. Agt deskundiges is in 2009 ingevolge resolusie 1874 aangestel met die mandaat om alle sanksies wat die VN teen Noord-Korea ingestel het, te monitor en inligting van lande wat in gebreke bly om aan
