Die Koeberg-kernkragsentrale het die helfte van sy opwekkingsvermoë – sowat 900 megawatt – weens ‘n tegniese prbleem verloor.
Eskom se woordvoerder, Khulu Phasiwe sê ‘n transformator het glo onklaar geraak wat die kragvoorsiener genoop het om eenheid-een van die netwerk te ontkoppel.
Hy sê die netwerk is tans stabiel maar het nie die moontlikheid van beurtkrag uitgesluit nie.
Phasiwe sê instandhoudingswerk sou vanaf 9 Februarie op Koeberg se Eenheid Een gedoen word.
Hy sê hulle vergader om 07:30 Maandagoggend waar vasgestel sal word of onderhoudswerk vroeër kan begin.

D.w.s. ons kan ons reg maak vir fase drie beurtkrag? As ons fase twee kan hê met dit werkend, sal ons verseker oorgaan na fase drie toe. Nie ‘n doemprofesie nie – bloot eenvoudige logika.
Sou die nuwe RSA se kragvoorsiening vou, is dit so goed soos ‘n oorlog – net veel erger… Want niemand is tans gerat vir wat gaan gebeur nie. Selfs nie eers die barbaarse anargiste wat soos hordes aasvoëls om elke dorp of stad wag nie!
Ai, Dolk, ek het besluit om my by Soweto te skaar, sien dat die helfte van die Eischkom skuld vandaar n oorpsrong het. Ek wil graag met n fondsinsameling begin, daar klaar n paar mense op my lys wat ek wil benader om die agterstallige skuldjies op te maak, meestal gegoede mense van die samelewing. Maksie, Adriaan Basson, Timpie, Rian van Heerden, Roelfie, Kopdoekkie, Tokyo, Sierral, wou Pikkie vra maar hy nog besope van gisteraand, hierdie is almal slim mense wat die probleme van die land aanspreek, kom ons ondersteun hulle.
Op dag drie wat die krag pe is, gaan die aasvoels, soos jy hulle noem, toesak op alles wat nie aan hlle behoort nie, dink nie ons Polisie mag is groot genoeg nie, inteendeel hulle het dit self erken. Daar is net n handvol goeie polisie oor, die res is besig met fondsinsamelings by die SBV wagte in die winkelsentrums of roof vragmotors in Gauteng.
Geen riool, geen varswater. geen ATM wat werk,geen elektriese transaksies, ens, ens,. Op watter stadium besluit die regringloos om alle diesel verkope aan die privaat sektor te staak aangesien hulle die diesel gaan benodig om eischkom te ondersteun?
Miskien is ek maar net n pesiemis.
Romantiese kerslig etes klink nie te sleg nie. Zoepmie moet maar die swembad op Nkandla vul met diesel vir bunkers se ligte.
Goeie more Donker Beer 😉 Jy skets inderdaad ‘n sombere, donker en tog ‘n realistiese prentjie. En wanneer dit nag word, gaan die wat wel lig het “hulle” lok – soos bloed haaie sal lok…
Hoe lank hou vleis wanneer yskaste warm raak? Hoe lank hou brood – wanneer die rakke leeg is? Sonder water gaan mens gou-gou dood. Soms, minder as 48 uur.
Ons almal weet hoe maklik hulle paaie versper… P&P ens. se vragmotors sal met padversperrings gekaap word…
Wat van die duisende kilometers se koperkabel wat orals leweloos – gedurende die huidige beurtkrag? Verseker steel hulle alreeds daarvan.
En tog is dit soos die punt van die ysberg…
Dis die oumense en kinders oor wie ons begaan moet wees.
Die wat dink dat hul miljoene rande in die bank nie tot niks kan verval nie moet na Zimbabwe se dollar kyk… Ons geld is op ‘n dag ook net papier werd.
Wat gebeur laat my dink aan die gelykenis van die wyse en dwase maagde wat vir die bruidegom moes wag… Noag ook…
Wyse woorde Dolk.
Probleem is dat die libs doe doe en dink ons regeringloos sal dit kan keer.
Presies wat ek hierbo voorspel het gebeur nou. Wat volgende mag gebeur, swyg mens eerder – en bid vir beskerming, wysheid en insig – samehorigheid vir ons eie Volk.
Die kabeldiewe het nou meer as sewe uur om kabels uit dooie netwerke te steel – elke dag!
Koeberg sukkel weens tegniese probleme”
Moet dit nie lees – Koeberg sukkel weens onbekwame tegnici probleme?
Tik Tok Tik Tok. Eskom se probleme kan hierdie hele land in anargie en burgeroorlog laat verval. Ek hoop nie dit gebeur nie.
Jy is reg ek is ook versigtig daarvoor – ons het met redeloses te doen.
Kyk na die onlangse amok in soweto. Die verskil is dan gaan dit landswyd wees. Behoed ons daarvan
Ek weet nie van “redeloos” nie – redes is daar genoeg vir hulle. Ons sal met volskaalse barbaarse anargie te doen kry. Soos die Kongo gehad het. Dit bid ek gebeur nie.
Miskien moet jy dit eerder as redeloos soos n dier van die veld begryp en nie as verskoning vir optrede nie. 😉
Ek ken die woord redeloos en uitdrukking goed. 😉 Redeloos impliseer ‘n tipe “onskuld” – amper soos ‘n pofadder… Om nou tegnies te raak – nie moedswillig nie. (~Glimlag vriendelik~) Die Afrikaan adders het dus geen “versagtende verskoning” soos redeloosheid nie.
Elke keer wanneer ek hier ‘n pofadder of ‘n giftige slang doodmaak, verbeel ek my dis ‘n Adder…