Nog ‘n musiekfees het die sanger Steve Hofmeyr die rug toegekeer.
Die Innibos Nasionale Kunstefees het aangekondig dat Hofmeyr, wat deur talle mense as die grootste trekpleister by die fees beskou word, nie vanjaar genooi is nie.
Die besluit volg na ‘n reeks omstrede politieke uitlatings deur Hofmeyr op sosiale media. Die woordvoerder van Innibos, Sandra Jacobs sê Hofmeyr se politieke standpunte het ‘n rol gespeel.
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees het ook vroeër bekend gemaak dat hulle en Hofmeyr se paaie moet skei.
Intussen het ‘n Facebookgroep wat gestig is om die KKNK te boikot, sowat 36 000 stemme getrek.

Mense hou ek nou daarvan dat hierdie kunstefeeste ons bymekaar
maak deur ons van die kaf af te skei – hulle doen ons n n grootse guns. By die
kunstefeeste word ons Afrikaanse taal in elkgeval verfoes en verkrag en besmet.
Doen so voort.
Beslis Riempies! Nie net word die liberale ondersteuners aan hul vrugte uitgeken nie, maar ook die kunstenaars. Hulle gee nie ‘n vlenter oor dat ons die slaansak van die NSA geword het nie. Hulle ondersteun die dubbel standaarde teen ons as volk. Vir die kunstenaars het ek ‘n boodskap: Theuns, “Bring jou lewe”, Bok “Afrikanerhart”, Adam Tas “Jy is (nie) Boer”, Jannie, Laurika en al die res wat nou wys wat is koning: GELD! Ek voormalige ondersteuner, gaan my konka pak en volstruis braai hou met jul cd’s in Oudtshoorn. Julle kon ons gewys het jul gee om, jul kon die polieke inmenging in ons kultuur en taal dood gedruk het, maar julle het besluit. Ons is min, maar ons is meer werd as geld.
Jammer Adam, sien jy en Manie het wel jul misnoee uitgespreek teen die aksie om Steve te verban van die feeste. Voeg nou daad by die woord en ontrek, asseblief!
boikot die bos
Sluit asseblief aan by hierdie groep. Ons is tans 38612 lede.
BOIKOT ABSA KKNK & BEDMAATS
https://www.facebook.com/groups/WEBOSO/
Ek het nie facebook nie. Hoe kan ‘n mens op die blad ingaan? Sou dit nie beter wees om iets te gebruik wat vir almal toeganklik is nie?
Ratel, sover my kennis strek moet jy ‘n FB-rekening he om aan te sluit. Dit word ongelukkig aanvaar dat meeste mense gebruik maak van FB. Ek praat onder korreksie, maar sal tog ‘n navrae rig aan die betrokke persoon. Wat jy se maak 100% sin.
Steve – maak jou eie musiekfees(te) waar die mense jou kan sien. Trek al die mense soontoe en laat die ander feeste verskrompel in die hitte van die stryd.
Ek stem saam. Slaan hulle waar hulle die seerste kry: geld. Begin iets nuuts. Om ‘n organiseerder te kry vir ‘n nuwe fees is seker nie so moeilik nie.
ja laat ons dan aangaan en meer stemme werf, dis tyd om te se dis nie wat hulle wil he nie, maar wat ons wil he, as hulle dan swart sangers wil he, laat hulle maar aansluit by hulle
My man sê vir my – want ek lees ie News 24 nie – dat die
kunstefeeste sê dat hulle besef dat hulle skade gaan ly omdat daar minder mense
gaan opdaag – Ek wil hulle graag gerus stel – dit is net geld wat hulle gaan
verloor – daar gaan genoeg swart en bruin voete wees vir wie hulle kan gratis
kan vermaak.
Hou ‘n nuwe Kunstefees op Orania. Die geriewe daar is puik. En buitendien kom die “ander” nie daar nie.
Noem dit dalk die “Orania Volksfees”.
Dis wat gebeur as jy ver-regs is.
Ek dink nie jy verstaan mooi wat is verregs nie, behalwe dat dit seker vir jou soos ‘n goeie belediging klink wat jy al voorheen gehoor het. Dis spesiaal geskep vir die lae IK lesers van Naarpers deur ander lae IK “meningsvormers”. Hier mors jy regtig jou tyd. Nasionaliste in Europa is verlinks as jy na Katalonië kyk. Julle dilemma van verkeerde etikette gaan net groter word.
Dis nie ‘n belediging nie. Dis ‘n obserwasie.
Gegrond op vooroordeel en onnoselheid te oordeel aan u spelling
Obserwasie is Kaaps – Afrikaans is waarneem of waarneming.
Jammer ek is rebel soos dit. Nie geweet hier is spel-polisie nie. Moet net nie jou keyboard honde op my sit nie. ASB! :/
Ek sal nooit nie – my honde is te kieskeurig.
Soos jy uit my (lang) kommentaar kon sien, is ek ‘n hulpvaardige hond wat blaf as jy te naby aan gevaar draf.
Ek hét al RAAS gehad by Riempies as ek vir nuwe intrekkers grom oor hul spelling. Ek hoop nie ek kry weer raas nie …
Hier is dan hulp met jou speling in die spelling.
So spel jy dit So word dit gespel
voorwardes voorwaardes
proebleem probleem
symboliek simboliek
betken beteken
kwesie kwessie
parteie partye
regeerende regerende
Voorentoe vorentoe
paaitjie padjie
implaas inplaas
se ding sêding
beweeging beweging
moreele morele
mederheid meerderheid
rasiste rassiste
rase rasse
defenisie definisie
her besoek herbesoek
(moet nie dink dis jou enigste spelfoute nie hoor – daar in nog BAIE.
Duidelik in die nuwe (reënbog – met opset so gespel) SA gematrikuleer!
“Nie geweet hier is spel-polisie nie.” Moet jou nie steur aan spel-polisie nie … ons kan hoogstens jou ego krenk, wees jy maar versigtig vir die ouens in blou.
mooi man jy die spel polisiehond? Dankie tog rekenaars is nie in afrikaans nie hulle sal weier om te verstaan wat is reg en wat is verkeed.
Nou wat se rekenaar het jy ek kan my rekenaar stel in enige taal ter wereld?
Ek het ‘n PC nie ‘n blikbrein nie.
Dan moet jy dalk dit oorweeg om vir jou n blikbrein te kry met al die voordele daaraan verbonde.
ps. jy moet dalk ‘n afrikaanse onderwyser word. jy hoe van mense koregeer
Ek hou van die Kaap.
En jy sê dit vir wie wat belangstel?
Bly in konteks dan sal jy nie verlore raak nie.
Jammer herinner my asseblief wat die konteks was?
Jy speel.
Hey baardbek, wat is die verskil tussen regs en verregs?
Die land se volgende stap is anargie, jy gaan n victim wees,
Het jy nou weer 7de traan gekyk en jou kop laat smokkel.
So jy is ver links, n liberale dude wat aan die neus rongelei word.
Woef ek se.
Jy moet eintlik op die eff se snot blad gaan rondhang dis jou kalieber mense daai
Jy moet die defenisie van anargie her besoek. Dit beteken beslus nie chaos nie.
Baardbek? Jys jaloers.
Nog ‘n beierende liberalis.
Ongelukkig niks beter as ‘n teeklokkie nie.
Hoekom label jy mense liberaal as hulle nie saam jou stem nie? Lol
Omdat ek erg konserwatief is.
En wat het Steve gesê wat so “vêr-regs” is??
Hy sing die apartheid era landslied in publiek.
Lekker jaloers oor julle met baisikelsukkel moet sit nê en ons so n pragtige melodieuse lied het?
Ek hou ook van die woorde en die melodie maar die proebleem is dit was die apartheids era se landslied. Selfde met Hitler se symboliek. Omdat party mense daarvan hou betken dit nie dis reg om te gebruik nie.
Dit is ‘n kwesie van wat reg en verkeerd is. En om Die Stem in publiek te sing is verkeerd.
Hoekom groei jy, Steve en Dan nie maar ‘n Hitler snor en kry ‘n swatstika tattoo op die voorkop nie.
En JY weet wat is reg en verkeerd ? En moet nie die naam Adolf Hitler met jou Engelse vuilbek uitspreek nie !!!
Eks Afrikaans.
Eks of X Afrikaans – is Kaaps. As jy Afrikaans praat sal jy sê: Ek is Afrikaans.
Soos ek se ek hou baie van die Kaap.
Niks fout met die Kaap en Kaaps nie – dit is n taal wat uit die volksmond van die Kleurlinge ontstaan het., dus hulle eie egte taal.
Ek ken iemand in Rusland wat Afrikaans vloeiend praat is hy nou ook Afrikaans?
Ek is afrikaans groot gemaak, 1st taal afrikaans, my huistaal is afrikaans. Eks afrikaans. Beteken nie omdat jy du tiot of skietekat is jy is nederlands nie doen dit?
Goed nou verstaan ek jy identifiseer met n taal nie n ras nie – Hoekom dink jy so min van jouself?
Sien dis die probleem met die mederheid. Julle soek apartheid terug. Sal nooit gebeur nie.
Ek staan vir ‘n reenboog nasie.
Daar is ‘n plek vir almal in die son behalwe vir rasiste wit of swart.
Ek is eerlik genoeg om te erken, apartheid was die beste tyd.
Daar is nie iets soos ‘n reenboognasie nie.
Rassisties, RAS-EG. My hond ook.
Daar is ‘n reenboog nasie kyk na dagga.info/union
Wit, swart of pink Daggafarians staan by mekaar. Ons is ‘n reenboog nasie.
Dis julle ver-regses en ver-linkses wat ons verdeel.
Ek staan op vir alle rase. Doen julle dieselfde.
1. Jy beskik nie oor die vermoe om te onderskei tussen verregs, regs en ras-eg nie.
2. Ek staan op vir my BOEREVOLK en slegs my Boerevolk.
3. Ten laaste, hierdie vrou vat geen opdrag van enigiemand, allermins van jou.
Ras-eg is die nuwe term vir apartheid. Sodra jou ras-eg keuses nie-blanke mense beinvloed soos bv nie-blanke afrikaans spreukedes by rooi oktober uit te sluit is dit apartheid nie ras-eg nie.
Julle pas die term ras-eg dan helemal verkeerd toe.
So wat sê jy nou – dat jy nie ras eg is nie?
Ek erken nie daardie woord nie.
Sal jy n Sjinees uitken tussen n klomp Duitsers? Dit is mos
nie van enige belang dat jy nie die woord ras erken nie – is dit dit beteken egternie dat rasse bestaan nie. Is jy dan skaam vir wie jy is?
NS: jou spelling is erg waar het jy skool gegaan in die ANC skole?
Maar wat as die sjinees dan self ‘n duitser is? Skryf ek ‘n afrikaanse opstel, kry ek punte?
Presies. Nee punte sal jy verniet – net by uitkoms gebasseerde ANC skole kry.
Indien Riffels met jou saamstem daaroor, het dit meer as laat geword…
Bly jy maar tussen jou sogenaamde dagga-rokende reenboognasie. Ek het morele waardes en standaarde.
Ek lei verder af, jy het geen probleem met gemengde huwelike / verbastering nie ! Dis ‘n gruwel in my God se oë .
Wat wil swartes by RED OCTOBER maak ?
Dan is jou god blind, vals en ‘n rasis.
Ek verag jou opmerking met my hele wese.
Hierdie opmerking van jou is ongevraagd – wedersydse respek
is die enigste voorwaarde om op Praag te gesels en natuurlik vuiltaal. Ek is
baie seker hierdie tipe opmerking sal nie weer geduld word nie.
Daar is ‘n hele paar opmerkings van julle kant af wat ongevraagd is.
Wie het vuiltaal gebruik?
Ek is nie hier om te bly nie. Ek het eintlik ales gese wat ek wou.
Vaarwel, nie totsiens.
Alles gesê wat jy wou? Jy het baie minder gesê – as wat selfs ‘n lokasie-hond oor, oor ‘n naweek kon geblaf het.
So, moet jou nie aanmatig dat jou irritasie-waarde meer as ‘n vlooi s’n sou wees nie – gaan spring elders asb.
Vervloek is jou sotlike insig!
Dankie.
Apartheid is verby antie.
Nee jy is verkeerd vra die ANC regering hulle pleeg apartheid nou n bietjie beter as ooit te vore.
Ja ek weet wats reg en verkeerd want ek het moreele waardes.
Weet jy ek wens ek kon vir jou gewys het hoe skoon en veilig
en ordentlik Suid Afrika was. Ek kan nie want die ANC het alles verniel en
kriminele regeer nou die land. Om hierdie rede sal ons altyd n besonder liefde
vir ons Stem hê – want dit verteenwoordig alles wat die NSA vandag nie meer is nie.
SPESIAAL VIR JOU EN ONS EENDERSDENKENDES !
Die Stem
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee,
Deur ons vér verlate vlaktes met die kreun van ossewa —
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika. In die merg van ons gebeente, in ons hart en siel en gees,
In ons roem op ons verlede, in ons hoop op wat sal wees,
In ons wil en werk en wandel, van ons wieg tot aan ons graf —
Deel geen ander land ons liefde, trek geen ander trou ons af.
Vaderland! ons sal die adel van jou naam met ere dra:
Waar en trou as Afrikaners — kinders van Suid-Afrika.
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
By die klink van huw’liks-klokkies, by die kluitklap op die kis —
Streel jou stem ons nooit verniet nie, weet jy waar jou kinders is.
Op jou roep sê ons nooit nee nie, sê ons altyd, altyd ja:
Om te lewe, om te sterwe — ja, ons kom, Suid-Afrika. Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou —
Dat die erwe van ons vaad’re vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer:
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer.
Dankie Kaylee – ek het dit nodig. Ek is nog besig om te skryf 10 oor 8 toe is ons krag af – heeltemal buite skedule. Wat help n skedule
as die hopelose regering nie eens daarby kan hou nie. Hulle onordelikheid en
onverantwoordelikheid raak vir n mens te veel en daar is geen vooruitsig dat
hulle self sal besef hulle kan nie regeer nie en eergevoel ontwikkel om pad te
gee dat mense wat kan regeer- regeer.
Dit klink soos iets wat Hitler ook sou gese het as hy nou gelewe het.
Ja wel ek se altyd alle parteie moet die land ewe regeer dit help nou nie ons blameer ‘n ras vir die aksies van die regeerende party nie.
Mense dink die DA is better maar hulle dien die selfde companies & organisations.
Dis juis speel hulle twee teen mekaar af. Soos in America is daar ook net “twee opsies”
Hoe vinnger ons almal saam staan as mense wit en swart hoe beter.
Die koel is deur die kerk.
Voorentoe op die regte manier is al manier.
Ander is dit ‘n bose kring loop.
En op die paaitjie gaan ons baie moet afstaan.
Hoe vroer ons vrede daarmee maak hoe beter.
Die kommando eenheid so al lankal terug gewees het as wit en swart in rural gebiede saam gestaan het implaas daarvan dat afrikaners vingers wys en genocide skreeu al mag dit vir die boerevolk so voel.
Ek wil Steve help. Maar elke keer word ek beledig deur sy aanhangers.
Hoe gaan die se ding. As jy die selfde ding oor en oor probeer en ‘n ander uitwerking verwag is jy MAL
Die afrikaner weerstand beweeging werk nie.
Dit maak ales erger.
Lees Edward Bernays se boeke dit sal julle help.
Maar was dit nie die doel dat ons moes saamwerk na die “Ja
Stem” nie? Wat dink jy het toe verkeerd geloop daarna?
Het jy al ooit van ‘n persoon met die naam Rifrug gehoor?
Praat jy in raaisels want ek het nie tyd daarvoor nie.
Eerstens, gaan doen die niks wat jy doen elders asb. Tweedens, jy het nou duidelik gewys jy is ‘n onindrukwekkend, vervelige aandagsoekende trol wie sy glans besonder gou verloor het. Zol off, OK.
Hoe is ek ‘n troll omdat ek nie saam jou stem nie?
Waar het jy van my verskil? Jy’s soos ‘n brommer in die kombuis – jy hou almal besig met niks nie – behalwe jouself.
Hello Michael Hawthorne – Baie welkom op praag!
“Social engineering, in the context of information security, refers to psychological manipulation of people … divulging confidential information.”
Vanaf Wikipedia (http://en.wikipedia.org/wiki/Social_engineering_%28security%29)
As jy nog nie verstaan nie …
1. Dink bietjie oor die “baardbek” kommentaar, met jou antwoord gee jy weg dat daardie regtig ‘n foto van jou is.
2. Jou herhaalde verwys na “fake profile”, bevestig vir my dat Michael Hawthorne jou regte naam is.
Nou dit insigself, is nie veel nie. Die skakel na jou disqus profiel, wat ek geplaas het, sou nog ‘n sleuteltjie wees. As jy jou profiel onmiddelik na privaat sou verander, dan weet ek met redelike sekerheid dat jy jou daggarokery vir teminste iemand nog wou wegsteek, ouers of werkgewer … of die polisie.
Verstaan asb. dat hierdie geen dreigement is nie – Ek noem net dat jy vir my óf baie arrogant óf uiters onnosel voorkom.
Jy kom soek moeilikheid met mense wat jy nie ken nie, nie hulle name kan sien nie of weet waartoe hulle instaat is nie – maar hulle ken jou naam en weet hoe jy lyk… EN hulle weet selfs van die onwettige dinge wat jy doen!
Dit daar gelaat.
Ek wil jou eitlik net op jou ongelooflike dubbel-standaard wys:
Steve mag nie Die Stem sing nie (wat nie onwetting of verban is nie) …
Maar jy mag dagga rook – WAT WEL ONWETTIG is.
Hoekom sal ek nou ‘n foto van ‘n vreemdeling gebruik? Ek skuil nie agter fake profiele weg nie. Kyk gerus hier: http://daggamagazine.com/about/
Ek is nie net ‘n aktivis nie maar ook ‘n dagga aktivis.
Dagga wette het onstaan deur rasisme en rasseskeiding sien dagga.info/history
Dagga wette kan vergelyk word met die Ontugwet van apartheid dus omdat iets verban of ontwettig is maak dit nie outomaties verkeerd nie, soms is die wette onregverdig en skent mense regte soos die geval met dagga wette.
Ek tweet die polisie daagliks oor dagga en stuur self eposse aan hul departemente. Hulle weet wie ek is en waar ek bly.
Ek soek nie moeilikheid nie ek wys uit wat reg en verkeerd is met passiewe rasisme.
Die rede hoekom ek my disqus profiel na privaat gestel het is omdat ver-regses terug gaan en aanmerkings en beledigings maak op my ouer meenings somer op eniges solank hulle dink dit verneder my.
Ag nee man hoe dan nou? Wil jy dan alleen praat en glo jy net jou
mening het meriete – niemand andersin nie? Klaar vir jou gesien boetie as
die vrae ongemaklik is dan verdwyn jy nê?
Watse vrae was nou te moeilik?
Jy moet maar self terug gaan op jou spoor ek het nie meer baie tyd om te skryf nie want jou regering was te onverantwoordelik om hulle werk te doen so van 8h00 af is ek van die lug af.
Of ek dit nou erken of nie beurtkrag bestaan. ;-))
Jy laat my dink aan iemand wat te veel seeppoeier in sy oorvol wasmasjien gegooi het – soveel skuim en tog, nogsteeds stink jou klere na vrot sokkies. Jou verskonings = vars vrot = loutere snert = Keeskletery.
Rieme, Steve en Dan wil seker met Obama, Merkel en Cameron se beste vriende met die Hitler snorre en die swastikas in Kiev verwar word nie. Daarom
Goeiemiddag Micheal – dit is mos nou net hier waar jy
jouself deur onkunde in die voet skiet. Wanneer het ons die anderskleuriges
belet om Die Stem te sing? – dit is gewoon net nie waar nie – trouens n deel
van Die Stem is op geneem in die ANC volkslied het jy dit nie geweet nie? Dus asgevolg waarvan oortree enigiemand wat Die Stem sing?
Ek het nie gese anderskleuriges is belet om die stem te sing nie. Die Stem simboliseer apartheid omrede dit die landslied van apartheid was soos die ou vlag.
Weer verkeerd dit is die Afrikanervolk se Volkslied nie aparthaid sinne nie en die ANC het Die Stem goedgekeur toe hulle dit ingesluit het by die baiesukkelêlê.
Gedurende apartheid. Hulle het nie Die Stem goedgekeer deur ‘n gedeelte daarvan te gebruik nie. Dis soos om te se ‘n persoon keer moord goed omdat ‘n persoon ‘n geweer besit.
Nou sê jy die ANC is dom dom dat hulle nie eens weet dat hulle die lied in hulle lied opgeneem het nie? Die Stem is nie ANC se besit nie dit is die Afrikanervolk se besit.
En watter wet het hy oortree??
Moet seker die liberales, soos jy, se ongeskrewe wet wees.
Wie de m.o.e.. r is jy en jou bende lede om sulke voorwaardes aan mense te stel?
Deur die stem op te voer oortree hy. Om nie-blanke afrikaners uittesluit oortree hy.
Raad voorwardes noem jy dit wat jy wil maar daar is nie ‘n verkeerde manier om die regte ding te doen nie,
Ver-regs blykbaar.
Mmm. Nog een van daai Naspers gonswoorde, soos “rassis” en “anti-semities” wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy nie meer weet wat om te se nie. Dit behoort die opposisie dadelik in ‘n wolk van sosiale skaamheid te laat verdwyn.
Innie bos, ommie bos, agterrie bos, onnerrie bos, voorrie bos…
Waar ewwir.
Vokkie bos in Nelspruit!
Ek is nie ‘n bang bang broek vir jou nie. Vra vir Freddie Nest. Hy weet goed waarvan hy praat. Gebruik jou regte naam asb ek wil jou raporteer.
Aitsa! Kyk hoe skop daardie dagga zolle nou in! Iemand wat werklik die moeite doen om iemand se kommentaar op die internet hof toe te vat, is ‘n patetiese vlooikrapper.
Kry eerder vir jou ‘n stokperdjie toe? Soos om skaak met snoekerballe te speel…
https://disqus.com/by/michael_hawthorne/
Jy weet dan… 😉
(Hoeners – ek het dekades laas daardie uitdrukking gebruik! LMAA!)
Ja nie ‘n fake profile nie.
Ek wil niemand hof toe vat nie. Maar SAHRC wil graag.
Wie is SAHRC? – of beter gestel wat is hulle funksie?
South African Human Rights Commission.
Dankie – nou waaroor nouweer wil hulle iemand hier aantree?
En ek wil sien wie my sleg se ek kruip nie agter ‘n fake profile weg nie.
Ek het geen probleem daarmee as jy Kaaps praat nie – want dialekties is dit baie naby aan Afrikaans. Afrikaans egter is dit nie.
Hmmm … ek sien jou Disqus profiel is nou privaat …
“Ek is nie ‘n bang bang broek vir jou nie.”