Drie Chinese is in Warden in die Vrystaat doodgekap, het die polisie gesê. Sers. Tshegofatso Modise sê die Chinese burgers se lyke is Sondag omstreeks 10:30 in hul winkel by die Piet Retief Konka Clothing Store in Warden gevind. Ron Ling Chen (31), Li Pin Chen (24) en ‘n 18 maande oue meisie se familielede
Peter de Villiers stof sy reënboogbril af
Peter de Villiers, die Springbokke se voormalige bruin afrigter, het sy reënboogbril weer afgestof sodat hy kan sien hoe lyk swart. En hy sien nie genoeg daarvan in Heyneke Meyer se Springbok-vyftiental nie. Volgens De Villiers is die huidige Bok-span te wit omdat daar slegs drie spelers van kleur ingesluit is in die span. Meyer
Afrikanerman (67) wreed vermoor in Middelburg
Mnr. Johannes Jakobus (Jan) du Toit is vanoggend in sy huis deur twee mans met ‘n mes aangeval en vermoor. ‘n Foto van die plas bloed is intussen op Facebook geplaas (hiernaas). Mev. Anna Maria du Toit is insgelyks aangeval en is in die Midmed-hospitaal opgeneem. Volgens bure van die egpaar het honde in die
Klim van die geldrondomtalie af
Daar is ‘n ou Engelse gesegde wat lui “Money makes the world go round”. Ongelukkig is dit nie waar nie. Dit is energie wat die aardbol in die rondte laat draai. Ons is nou by ‘n kruispad wat energievoorsiening aanbetref. Aan die begin van ons nuwe demokrasie kon Eskom twee keer meer krag opwek as
Rusland onthul reusagtige diamantkrater
Rusland het ‘n groot bron van diamante wat die wêreldmark vir die volgende 3000 jaar van blink klippies sal voorsien. Wetenskaplikes beraam dat daar ‘triljoene karaat’ lê onder ‘n asteroïedekrater in Siberië, meer as tien keer die globale voorraad. Die Kremlin weet van die reserwes wat onder die impaksone van Popigai Astroblem lê sedert die
Zuma wil Malema agter tralies sien
Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, kan dalk teen die naweek agter tralies wees, het Eyewitness News (EWN) Dinsdagoggend berig. Dit sal gebeur as die Valke en Solidariteit hul sin kry. Dit volg ná die Valke se ondersoek oor bewerings van korrupsie teen Malema ten einde geloop het. Die Valke het intussen ook gesê
Agt SA’ners sterf in Kaboel-aanval oor film
Agt Suid-Afrikaners is onder diegene wat dood is in ‘n wraakbomaanval in Kaboel oor ‘n anti-Islam film in die Midde-Ooste. Die departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking se woordvoerder Nelson Kgwete het bevestig dat agt Suid-Afrikaners dood is in Afghanistan Dinsdag, maar het gesê dat min besonderhede bekend is. “Die mans het vir ‘n private
VSA-sendings begin om geklassifiseerde materiaal te vernietig
Hoewel die optog van honderdeduisende ontstoke Moslems in Beiroet ver weg van die Amerikaanse ambassade daar gebly het, dui verslae daarop dat die Amerikaanse sending in Libanon begin het om geklassifiseerde materiaal te vernietig as ‘n sekuriteitsvoorsorgmaatreël. Die Beiroet-ambassade het “sy noodprosedures en het begin om geklassifiseerde dokumente te vernietig,” sê ‘n State Departement-statusverslag wat
Lees verder: VSA-sendings begin om geklassifiseerde materiaal te vernietig
Was VSA se ambassadeur Stevens gay?
Het president Obama en Hillary Clinton ‘n gay ambassadeur na die “bevryde” Moslemland Libië gestuur, waar homoseksuele gedrag ‘n misdaad is, strafbaar met gevangenisstraf? Die State Department ontken tans heftig dat daar ‘n intelligensielekkasie was wat gelei het tot die aanval op ambassadeur Stevens en sy lyfwagte, waarna sy lyk deur ‘n juigende skare uit
Skaliegas, ‘n groen-getinte leuen
Sasol se Secunda-aanleg is die grootste enkele vrysteller van CO2 op die planeet, en Eskom is die 3de grootste vrysteller van CO2 in die wêreld! Dus is die nuus dat Shell die Karoo gaan omdolwe vir skaliegas beslis nie iets wat ‘n groen hart kan blymaak nie, veral gegewe die feit dat Sasol en Shell
