Drie Chinese by Warden doodgekap

Drie Chinese is in Warden in die Vrystaat doodgekap, het die polisie gesê.

Sers. Tshegofatso Modise sê die Chinese burgers se lyke is Sondag omstreeks 10:30 in hul winkel by die Piet Retief Konka Clothing Store in Warden gevind.

Ron Ling Chen (31), Li Pin Chen (24) en ‘n 18 maande oue meisie se familielede het op hul lyke afgekom.

Modise sê ‘n saak van moord word ondersoek. Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

лобановский александр компромат

Maak 'n opvolg-bydrae