Amerikaanse toeris in Johannesburg geskiet

‘n Amerikaanse toeris is tydens ‘n rooftog in Johannesburg geskiet, net nadat hy van die Gautrein afgeklim het om sy vakansie in Suid-Afrika te begin. ‘n Woordvoerder vir die polisie, luitenantkolonel Leon Engelbrecht van die Wêreldbeker-gesamentlike-operasiesentrum, het gesê die 35-jarige David Bueche is aangerand en in die arm geskiet nadat hy Marlboro-stasie net ná 21:00

Lees verder: Amerikaanse toeris in Johannesburg geskiet

Afrikaners geniet sokkerkyk

SuperSport het ‘n opname onderneem oor kykertalle tydens die eerste drie weke van die Wêreldbekersokkertoernooi. Clinton van der Berg, SuperSport se kommunikasiehoof, het Woensdag aan Nuus24 gesê die Wêreldbekergeleentheid het ‘n “onverwagte en dramatiese toename” ‘in die getal Afrikaanse sokkerkykers tot gevolg gehad. ‘n Rekordgetal van 341 000 Afrikaanssprekendes het na die openingswedstryd tussen Suid-Afrika

Lees verder: Afrikaners geniet sokkerkyk

Sielkundige impak van wêreld-ekonomiese krisis

Terwyl ‘n Amerikaanse paneel nog nie onomwonde kon bevestig dat die wêreld-ekonomiese krisis iets van die verlede is nie, is dit duidelik dat state, instansies en individue nie deur die krisis onaangeraak is nie. In die VSA is daar selfs ‘n groep wat ‘n dubbele insinking, die sogenaamde “double dip” verwag. Versigtigheid is nou die

Lees verder: Sielkundige impak van wêreld-ekonomiese krisis

SA se bedenklike wapenverkope

“Die ou politiek-wetenskaplike gesegde stel dit dat lande in die internasionale politiek nie vriende het nie, net belange. Met die ANC se bewindsaanvaarding is grootliks van hierdie konsep afgestap, en is vriendskapsbande dikwels weens historiese bande gehandhaaf – dikwels met van die wêreld se bekendste muishondlande soos Libië en Kuba. Dit het selfs tydens SA

Lees verder: SA se bedenklike wapenverkope

Bepleit Bekker ideëkolonialisme?

‘n Onlangse beriggie in Naspers het bykans ongesiens verbygegaan. Koos Bekker, uitvoerende hoof van Naspers, het gewys na voordele van “sosiale media” asook die gevare en dat dit tot polarisasie kan lei. (Beriggie hieronder). Hierdie kwessie word al lank en ruim deur talle instansies en individue onder die loep geneem. Die baken hiervan, uit die

Lees verder: Bepleit Bekker ideëkolonialisme?

Engelse kleedkamerindringer los

‘n Sokkeraanhanger van Engeland, Pavlos Joseph, wat glo deur David Beckham ná ‘n Wêreldbekerwedstryd in die Engelse kleedkamer betrap is, is Woensdag vrygelaat ná hy ‘n boete van R750 betaal het.  Joseph is verlede week aangekla nadat hy op 18 Junie die Engelse span se kleedkamer in die Kaapstad-stadion ná ‘n wedstryd onwettig binnegegaan het.

Lees verder: Engelse kleedkamerindringer los

Huis van munisipale bestuurder afgebrand

Die huis van ‘n munispale bestuurder in Mpumalanga het afgebrand, het die provinsiale polisie Woensdag gesê. Brandstigting word vermoed. “Die bestuurder van Dr JS Moroka Plaaslike Munisipaliteit was omstreeks 21:00 besig om saam met sy familie televisie te kyk toe die huis in vlamme gehul is,” het kapt. Leonard Hlathi gesê. Die huis in Marabastad,

Lees verder: Huis van munisipale bestuurder afgebrand

Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek

Die Franse geskiedkundige Bernard Lugan, het onlangs op TV gesê dat ons land se nasionale kultuur uit “Marxistiese mistiek” bestaan. En dit is baie waar: sedert die revolusie van 1994 is daardie “Suid-Afrika” wat in Die Stem van C.J. Langenhoven besing word, vervang deur ‘n nuwe entiteit wat uit die Marxisme put. Sentraal by die

Lees verder: Vir ‘n nuwe kultuurpolitiek