Die aardbewing van vier komma sewe op die Richterskaal wat gisteraand naby Badplaas in Mpumalanga voorgekom het, het angstigheid veroorsaak, maar geen beduidende skade aangerig nie. Die dagblad Beeld berig die aardbewing is tot so ver as Komatipoort en dele van Swaziland gevoel. Volgens die eienaar van die bekende Sudwala-grotte, Phillip Owen is die grotte
Lees verder: Aardbewing by Badplaas rig nie veel skade aan nie
