‘n Woordvoerder van die vakbond NUMSA, Steve Nhlapo, sê die verlenging van die spertyd vir die voltooiing van die Medupi-kragstasie sal tot voordeel van sommige van Eskom se kontrakbestuurders werk. Nhlapo sê daar word vermoed dat die proses doelbewus vertraag word sodat diensverskaffers meer geld daaruit kan maak. Die vakbond het gevra vir ‘n ondersoek
Lees verder: Vermoede bestaan dat diensverskaffers Medupi melk deur vertragings
