Die Economic Freedom Fighters (EFF) is ‘n protesbeweging, het sy leier, Julius Malema, Donderdag tydens die bekendstelling oor sy nuwe party gesê. Die EFF verskil van ander wegbreekpartye van die ANC, het Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, by Constitution Hill, Johannesburg, bygevoeg. “Ons is nie soos Agang en al die ander nie. Ons het
Lees verder: Malema waarsku wittes dat hulle ‘alles sal moet deel’
