‘n Misdaad om blank te wees

Op die aand van 26 Februarie, 2012, in die Amerikaanse deelstaat Florida, bemerk ‘n man van Peruviaanse herkoms, George Zimmerman, ‘n agterdogtige karakter wat in sy ommuurde woonbuurt rondsluip. Ten spyte van die reën, loop die verdagte rond en kyk na die huise. Die verdagte is nie ‘n inwoner van die buurt nie. Zimmerman bel

Lees verder: ‘n Misdaad om blank te wees

Die ding met bloed

Voorgedra tydens ‘n vergadering te Villeria, Pretoria, op 13 Julie 2013  My ouma aan moederskant het eenkeer vir my gevra: “Kind, hekel jy dan nooit?” Toe vra ek vir haar: “Ouma, skryf Ouma dan nooit boeke nie?” En ‘n ander keer: “Waaraan sit jy heeltyd en dink?” “Ek dink nie, Ouma, ek luister.” “Waarna luister

Lees verder: Die ding met bloed

Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak

George Zimmerman is gister op alle klagtes vrygespraak nadat hy ‘n ongewapende swart tiener Trayvon Martin in Sanford, Florida, in Februarie vanjaar doodgeskiet het. Indien hy skuldig bevind was, sou die 29-jarige vrywillige patrollielid van ‘n buurtwag, wat beweer dat ter selfverdediging geskiet het, ‘n lewenslange vonnis vir moord of tot 30 jaar vir manslag

Lees verder: Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak

‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste

‘n Nuwe kultuur van tegnologiese aktivisme, tesame met ‘n herlewing van patriotisme is onder Afrikaners vaardig, te oordeel aan die groot opkoms gister by ‘n sogenaamde “volksvergadering” wat in Pretoria gehou is. Ná die vergadering het mense tou gestaan om hul name te laat opskryf om deel van die huidige Afrikanerbeweging te word. Sprekers wat

Lees verder: ‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste

Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel

Lees verder: Hennie van Deventer oor Nelson Mandela

Media24: Opgestopte speelgoedhondjies

Een aspek van die dooieboommedia is dat hulle ‘n mens se gesonde verstand onophoudelik beproef met hulle teenstrydighede. By Media24 grens dit so aan skisofrenie dat hulle redaksie se permanente geestelike toestand een van ontkenning en verwardheid is, wat steeds nie kan uitwerk wat die globale toestand op enige gegewe dag is nie, laat staan

Lees verder: Media24: Opgestopte speelgoedhondjies

Wit MK-veterane ‘bang geskiedenis verdwyn’

Suid-Afrika se “born free” geslag jongmense het geen belangstelling in die land se geskiedenis nie, sê Liliesleaf Trust se hoofuitvoerende beampte Nicholas Wolpe. Die versameling ou wit kommuniste wat ‘n gewapende opstand teen die regering van destyds beplan het, het Donderdag die 50-jarige herdenking van die arrestasie van Umkhonto we Sizwe (MK) se leierskap gevier.“Suid-Afrikaners

Lees verder: Wit MK-veterane ‘bang geskiedenis verdwyn’

Swaar gewapende rowers slaan helder oordag op inkopiesentrum toe

‘n Groep swaar gewapende rowers het Woensdagoggend om ongeveer 10.30 ‘n juwelierswinkel in die Mall@Carnival in Brakpan van kontant en juwele beroof. ‘n Skietery het ontstaan en ‘n vrou is in die been gewond. Sy is in ‘n bestendige toestand na ‘n nabygeleë hospitaal geneem. Volgens inligting van die die Brakpan SAPD, het ten minste

Lees verder: Swaar gewapende rowers slaan helder oordag op inkopiesentrum toe

Malema verloor nog ‘n eiendom weens belastingskuld

Julius Malema, geskorste president van die ANC-jeugliga, gaan nog ‘n eiendom verloor wanneer sy huis in Florapark, Polokwane opgeveil word, het die Sowetan Donderdag berig. Die afslaer Aaggie Stroh, van Eli Stroh Eiendomme, het gesê die huis behoort tussen R1 miljoen en R1,5 miljoen te haal. “Ek kan bevestig dat Malema se huis in 23

Lees verder: Malema verloor nog ‘n eiendom weens belastingskuld

Boston-verdagte pleit onskuldig

Die 19-jarige Dzhokhar Tsarnaev, wat van die bomaanvalle by die Boston-marathon aangekla word, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom. “Onskuldig”, het Tsarnaev geantwoord op elk van die 30 aanklagte wat Woensdag tydens sy eerste openbare hofverskyning sedert April uitgelees is. In sewentien van die aanklagte kan die doodstraf opgelê word. Die tiener,

Lees verder: Boston-verdagte pleit onskuldig