‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’

AfriForum Jeug het Donderdag, namens die matrikulante van die 2008-matriekgroep ʼn klag by die Menseregtekommissie (MRK) teen die departement van Basiese Onderwys ingedien. Die matrikulante voel dat hulle regte op gelykheid, inligting en billike administrasie geskend word deur die feit dat die departement tot op hede nog geen matrieksertifikate vir die matriekgroep van 2008 uitgereik

Lees verder: ‘Matrieks slagoffers van wanadministrasie’

Ho?rskool Ermelo se saak vandag gehoor

Die Mpumalanga departement van Onderwys se aansoek om verlof om appèl aan te teken teen die Appèlhof in Bloemfontein se uitspraak dat die Hoërskool Ermelo weer ʼn enkelmedium Afrikaanse skool mag wees, word vandag om 10:00 in die Konstitusionele Hof aangehoor. Sou die aansoek om verlof tot appèl goedgekeur word, sal die saak direk daarna

Lees verder: Ho?rskool Ermelo se saak vandag gehoor

Is SA se nuwe kampioen ‘n man of ‘n vrou?

Semenya, Woensdag in Berlyn Die IAAF, die internasionale atletiekliggaam, het gesê daar is drie weke gelede ’n versoek aan Atletiek Suid-Afrika (ASA) gestuur om Caster Semenya, Suid-Afrika se nuwe 800m-kampioen, vir ’n geslagstoets te stuur. Die versoek het gekom nadat sy op die Afrika-junior-byeenkoms in Mauritius die 800 in1:56.72 gewen het Die toets is ’n

Lees verder: Is SA se nuwe kampioen ‘n man of ‘n vrou?

Sweedse koerant beskuldig Israeli weermag van orgaandiefstal

Terugbesorgde Palestyn 'n Groot Sweedse dagblad het hierdie week met 'n anti-Joodse voorbladberig opspraak gewek. Die linkse Aftonbladet beskuldig Israeli soldate daarvan dat hulle Palestyne ontvoer om hulle organe te steel. Onder die opskrif "Hulle plunder die organe van ons seuns" haal die koerant jong Palestyne aan van die Wesoewer en Gaza wat beweer hulle

Lees verder: Sweedse koerant beskuldig Israeli weermag van orgaandiefstal

District 9: moeisame Hollywood-propaganda

Image

‘n Jong Suid-Afrikaanse filmmaker, Neill Blomkamp, het ‘n rolprent by name District 9 gemaak. As die naam van die prent nie onmiddellik die intrige verklap nie (dink aan Distrik 6 destyds), is die inhoud van die rolprent uiters banaal en voorspelbaar.

Lees verder: District 9: moeisame Hollywood-propaganda

DNS kan maklik vervals word

Wetenskaplikes in Israel het gewys dat dit moontlik is om DNS-getuienis te fabriseer en daardeur die geloofwaardigheid van wat beskou is as die goue maatstaf van bewys in strafsake, te knou. Die wetenskaplikes het bloed- en speekselmonsters met DNS-inhoud van 'n ander persoon as die skenker vervaardig. Hulle het ook gewys dat hulle met toegang

Lees verder: DNS kan maklik vervals word

Swart polisiemanne probeer Afrikanermotoris beroof

Image

Howard Yawa, LUR vir veiligheid in Noordwes

Twee swart polisiemanne van Brits is aangekla van moord, diefstal en motorkaping nadat hulle na bewering 'n Afrikaner van Brits probeer dwing het om 'n "kontantboete" te betaal.

Christiaan Wynand Rudolf Nel is Maandoggend om 3.00 vm. deur die twee swart polisiemanne van die pad af getrek in 'n polisievoertuig, kwansuis omdat hy 'n rooi verkeerslig in die hoofstraat van Brits geïgnoreer het, het 'n woordvoerder van die Noordwespolisie, superintendent Junior Metsi, gister gesê.

Lees verder: Swart polisiemanne probeer Afrikanermotoris beroof

Honderde vervals mediese kwalifikasies

Daar is honderde mediese praktisyns in Suid-Afrika wat hul kwalifikasies vervals, sê Professor Denise White, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Assossiasie (SAMA). Dit wissel van mense met min of geen opleiding nie wat hul as kinderspesialiste en neuroloë voordoen, tot praktisyns wat onwettige aborsies uitvoer onder die mees onhigiëniese toestande denkbaar. "Ons is al 'n

Lees verder: Honderde vervals mediese kwalifikasies